AWSUM March Edition - Pretoria & Centurion 2022

Page 7

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL Atletiek 12 Affie-atlete het op 9 Februarie aan die jaarlikse Top10 kompetisie vir seuns deelgeneem en kon daarin slaag om dit vir die sewende keer in ‘n ry te wen. Dit is moontlik die grootste Top10-byeenkoms met 1886 atlete wat deelgeneem het. Die span het ‘n telling van 9037 behaal, met ‘n gemiddeld van 904 punte per atleet. • Francois Boshoff (o.14), Verspring, 400m • Lucan Kotze (o.14), 100m, 100m Hekkies • Jordan Meyer (o.15), Gewigstoot, Diskus • Werner Gouws (o.15), 400m, 1500m • Andru van Zyl (o.15), Diskus • Tylo Fisher (o.15), 100m Hekkies, 300m Hekkies • Justin van Vuuren (o.16), 400m, 400m Hekkies • Hencu Lamberts (o.16), Gewigstoot, Diskus • Charles Nel (o.17), 110m Hekkies, 100m • Dieter Schubert (o.17), Gewigstoot, Diskus • Johandré Pienaar (o.17), Spiesgooi • Anru van Zyl (o.19) Gewigstoot, Diskus

Eerstespan Gholf

Affies wen swem-interhoër Die swemspan het vandag die seunsafdeling van die Pretoria A-bondinterhoër by die Hillcrest-swembad gewen. Baie geluk aan Christiaan Esterhuizen wat as die Junior Victor Ludorum aangewys is. Finale puntestand: 1. Affies, 395 2. Die Hoërskool Menlopark, 345 3. Pretoria Boys` High, 331 4. Hoërskool Zwartkop, 324 5. Midstream College, 313 6. Hoërskool Garsfontein, 263 7. Cornwall Hill College, 261


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.