1 minute read

LAERSKOOL HARTENBOS

Next Article
CURRO MOSSEL BAY

CURRO MOSSEL BAY

EDEN-Atletiek

Hierdie jaar het Laerskool Hartenbos 19 atlete in die Eden-span opgelewer (sien foto). Ses van hierdie leerders, Maria Wolfaart, Washe Louw, Jacques van Wyk, Jade Marx, Franell Maritz en Anke van der Westhuizen was opgeneem in die Wes-Kaap atletiek-span wat deelgeneem het aan die Suid Afrikaanse atletiekkampioenskappe in Pietermaritzburg. Maria Wolfaart het ‘n goue medalje verower in gewigstoot dogters o.12.

Halfeindrondte ATKV-redenaars

Eden hokkie

Abigail Swart en Mi-Jeanne Botha is verkies tot die Eden hokkiespan op 7 Mei 2023 te Hoërskool Knysna. Abigail gaan Eden verteenwoordig tydens die Interprovinsiale toernooi in Bloemfontein 1-5 Julie 2023 en Mi-Jeanne verteenwoordig Eden provinsie by die Interdistrik toernooi in Paarl 25-28 Junie 2023.

Wes-Kaap netbal

Eden Netbal

Nika Kirstein is opgeneem in

This article is from: