1 minute read

LAERSKOOL BERTIE BARNARD

Next Article
LAERSKOOL PARK

LAERSKOOL PARK

SWD Laerskole - o.13 Rugby

Baie geluk aan die volgende Bertie Barnard leerders wat in die SWD Laerskole - o.13 Rugbyspanne opgeneem is.

Hulle gaan aan die Cravenweek deelneem wat tussen 25 June - 30 June 2023 Te Pietermaritzburg sal plaasvind.

Sterkte met die toernooi. Ons is baie trot op julle!

Ellri Skitter

Ellri van Zyl het op Saterdag, 20 Mei aan die ATKV se semifinale rondte van die Redenaarskompetisie te Gqeberha deelgeneem en puik presteer.

Slegs twee sprekers uit die Suid- en OosKaap het na die finale rondte deurgedring.

Ellri is een van hierdie leerders!

Hierdie geleentheid vind op 18 Augustus te ATKV Goudini Spa plaas.

Ons is baie trots op jou Ellri en wens jou alle sterkte!

WP-netbalspan

Baie geluk aan Tatum Riddles wat gekies is om die WP-netbalspan o.13 te teenwoordig.

Sy gaan deelneem aan’n oefenkamp wat tussen 15-18 Junie 2023 plaasvind en dan die Wes-Kaap verteenwoordig. die toernooi sal plaasvind tussen 24 - 28 Junie 2023 op ‘n toernooi te Boksburg.

Ons wens haar baie sterkte toe. Ons Berties is baie trots op jou.

This article is from: