1 minute read

LAERSKOOL PARK

Kobus Wiese Super Series Toernooi

Alexa Alberts is by die Kobus Wiese Super Series Toernooi aangewys as een van die dogters wat die geleentheid gaan kry om Desember in Dubai netbal te gaan

Die volgende rugbyspelers is ook by die Kobus Wiese Super Series

Netbal Prestasies

Elrie van Wyk is in die Wes-Kaapspan ingesluit. Baie geluk, Elrie. Jy hou Park se naam hoog.

Mila Smit het haar o. 11-Edenkleure ontvang. Baie mooi, Mila! Dit is ‘n groot prestasie.

Cara Brönn en HeileyRose Erasmus is in die o. 12-Edenspan ingesluit. Baie geluk, ons is trots op julle!

Laser Run Musiek

Mienke Booth is gekies om die 2023 WesKaapse Laser Run span te verteenwoordig by die Laser Run SAkampioenskappe in Nelspruit op die 24ste Junie. Baie geluk, Mienke.

Livia Gericke het vir Viool by Trinity College graad 4-eksamen met onderskeiding geslaag.

Redenaars

Ingrid Keyser in gr. 3 is deur na die nasionale rondte vir redenaars in die ATKV-, Radikale redenaars- en Oppi-tong-afredenaarskompetisies later in die jaar.

Livia Gericke is deur na die nasionale rondte in Radikale redendaars.

Die Graad 4-spanredenaars behaal ‘n A+. Die span dring deur na die finale rondte van die Radikale redenaarskompetisie in Oktober.

Span: Elchen Fouché, Christopher van Wyk, Reghardt Smit en Jana Kruger.

Binnenshuise Hokkie

Ons as Parkies is baie trots om aan te kondig dat Wikus Smit opgeneem is in die SWDCravenweekspan wat die komende vakansie vanaf 22 Junie - 30 Junie in die Nasionale Toernooi te Pietermaritzburg gaan deelneem.

Ons glo en vertrou dit sal goed gaan.

Ethan Kuyper is in die XV-talspan ingesluit en sal op 25 tot 30 Junie aan die Interprovinsiale Toernooi deelneem te Pietermaritzburg.

Swem

Baie geluk aan drie van Park se swemmers wat in die SWD-span opgeneem is tydens die Junior Inter-provinsiale in die o.13-ITP-span wat op 1-5 Julie gaan deelneem te ingesluit in die o.13-Regional span wat 25-28 Julie in die Paarl gaan deelneem.

Ons is trots op ons hokkiespelers wat in die Suid-Kaap Sables-span ingesluit is.

Altus Poggenpoel, Sias Poggenpoel, Tokkie Kasselman en Lohan Kellerman.

Kaylee van Rensburg, Allegra Kuhn-Swanich, Miané Hutton, Mia Brönn en Leahné Kellerman.

This article is from: