Slingervel februarie 2015 lusmaker

Page 1


in hierdie uitgawe ... 3 4

Die redakteur skryf Verjaardaghoekie Februarie 7 AMOS – blokkiesraaisel 8 AMOS – woordsoek 9 Waar in die wêreld? 10 Ontdek jou Psalmboek (slot)

11 12 16 17 20

AMOS – oplossing Die rooi draad (2) Die koster Boekeblad Die legkaart van die natuur

Slingervel, Jaargang 56 Slingervel Nommer 965, Februarie 2015

A

s julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die Slingervel geskryf is, meer wil weet, is julle baie welkom om vir my 3894 Ö 'n sms te stuur of te whatsapp na 076 766 3894, slingervel@gksa.co.za, Ö of 'n e-pos te stuur na slingervel@gksa.co.za Ö of 'n brief te stuur na Posbus 88, Bloemhof 2660 REDAKTEUR Dr. Hennie van Wyk e-pos: hennie@gksa.co.za

Tipogra e en uitleg Joey Fourie e-pos: kerkblad@gksa.co.za

MEDEWERKERS VIR HIERDIE UITGAWE Riana Jonker Susan Lourens Ina Gous Dr. Kobus van Tonder Hennie Naudé Rialette van Wyk

Eienaars en uitgewers Deputate vir Kerklike Tydskrifte Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Posbus 20008, Noordbrug 2522

Drukkers V & R Drukkery Tel. 012 333 2462

Intekening Administratiewe Buro Afdeling Publikasies Posbus 20008, Noordbrug 2522 Tel: 018 297 3986

Intekengeld R216,00 per jaar (posgeld en BTW ingesluit) Advertensietarief Op aanvraag beskikbaar by Wymie du Plessis tel. 018 297 3986 Die Redakteur Bydraes en briewe Posbus 20008 Noordbrug, 2522 Jaargang 56, Nommer 965, Februarie 2015 ISSN 0037 685 X

2

slingervel februarie 2015


Dagsê maats!

D

ie skole is weer aan die gang, katkisasie het begin en die vakansie is al amper vergete.

In baie van die kerke is Februarie die maand waarin die eerste nagmaal van die jaar gevier word. Julle weet mos dat die nagmaal een van die twee sakramente is wat ons in die kerk het. ’n Sakrament is ’n preek wat ons sien en eintlik self preek: dit preek dat Jesus gekruisig is en vir ons sonde gesterf het. Miskien het julle al gewonder hoekom julle nie ook saam nagmaal kan gebruik nie. Julle sien hoe die grootmense vorentoe gaan en aan die tafel gaan sit, brood en wyn ontvang en julle hoor hoe die dominee sê dat die eet en die drink die volkome versoening van al die sonde is. (Ek hoop reg g nie Pa en Ma los julle by die huis nie. Ek weet die erediens is bietjie langer, maar dis nog steeds korter as ’n iek – en daar kan julle mos lekker s l sit ...) Ons het in ’n vorige Slingervel van die formuliere vertel. Die formuliere vertel mooi waaroor ’n sekere saak in die kerk gaan. Lees bietjie die formulier by die nagmaal en vra vir Pa of Ma om al die moeilike woorde aan julle te verduidelik. Daar is een sinnetjie wat sê dat die mens “’n oordeel oor jouself eet en drink”. Nou is die woord “oordeel” nie ’n woord wat enige mens wil hoor nie – veral nie in hierdie sin nie! Dit beteken dat jy verkeerd gedoen het en gestraf gaan word! Dis “veroordeel” en verskriklik as God die mens veroordeel.

Nou kan jy vra: “Sal God dit reg g doen?” Goeie vraag. Kom ons toets dit bietjie aan wat jy doen. Sê nou jy het iemand in jou klas, en jy hou van hom. As jy vir hom ’n lekker gee, is hy vreeslik vriendelik met jou, maar as hy lekkers het, deel hy dit nie met jou nie, en as jy by hom gaan staan, stamp hy jou weg dat jy sommer doer trek! Vragie: Gaan jy maats met hom bly? Is dit reg g hoe ’n maat optree? As jy iets gee, is dit ’n mooi gesindheid, en jou maats moet ook so ’n gesindheid hê. Die nagmaal preek dat Jesus gesterf het. Ons het dit nie gevra nie, en ons kry dit verniet. Johannes 3:16 sê mos dat die liefde van God is dat Hy Jesus GEGEE het. Net soos wat jy verwag jou maatjie moet dieselfde gesindheid hê as jy en ook gee soos jy eerste gegee het, verwag God ook dieselfde gesindheid van ons. Sê nou net jy weet nie mooi wat jy doen nie? Sê nou net jy doen iets wat jy nie mooi verstaan nie en dit is teen die wil van die Here – en jy het nie geweet nie? Dan kan jy mos ’n oordeel oor jouself eet en drink! Daarom het ons die nagmaal net vir belydende lidmate. As jy belydenis van jou geloof doen, is een van die dinge wat mens bely dat jy mooi verstaan waaroor alles in die Woord van God gaan. Jy weet nie als nie – maar jy weet wat jou verantwoordelikheid is. Dis ’n baie groot voorreg en ’n verskriklike verantwoordelikheid om nagmaal te gebruik. Dit is iets om na uit te sien – kyk en hoor die preek en weet: eendag gan jy ook aan die tafel preek dat Jesus vir jou sonde gesterf het. Tot volgende keer! Oom Hennie

slingervel februarie 2015

3


Oom Hennie

AMOS – blokkiesraaisel M

aats - kom ons lees 'n bietjie die boek Amos. Kyk of julle dit kan deurlees en dan kyk wat die antwoorde is voor julle weer die verse opsoek. Die antwoorde is ook weggesteek in die Woordsoek – maar nie op dieselfde plekke nie. 3

2

1

5

4

7

6

8

9

10

11

12

13

14

16

15

17

18

19

20

DWARS 5. Vlug vir die leeu en hierdie dier val jou aan (5:19) 6. Amos se werk (1:1) 8. Roep hulle om saam te treur (5:16) 10. As dit verby is, wil Israel koring verkoop (8:5) 11. Bou-instrument in die Here se hand (7:7) 12. Dit word in 'n sif geskud (9:9) 13. Hulle gaan verdroog (4:9) 16. Die Here bou dit in die hemel (9:6) 17. Hier roep die leeu as hy iets gevang het (3:4) 18. Hierdie mense is met skerp ysters gemartel (1:3) 20. So sal die sterkste soldaat wegvlug (2:16)

slingervel februarie 2015

AF 1. Juda het dit van die Here verwerp (2:4) 2. Hulle leef lekker op die Samariaberg (4:1) 3. Hiermee straf die Here die volk (4:9) 4. Kos vir die sprinkane (4:9) 6. Beelde wat Israel gemaak en aanbid het (5:26) 7. Hulle kan nie op 'n klipplaat galop nie (6:12) 9. Vra sy wil en julle sal lewe (5:6) 13. Israeliete het die nasireërs dit laat drink (2:12) 14. Die Here gaan hierdie deel van die altare a reek (3:14) 15. Kom na hierdie dorp as julle sonde wil doen (4:4) 19. Doen dit met wat verkeerd is (5:15) 7


AMOS – woordsoek O W C

U

X

J

S

E

H

J

A M P

R

Y

K

Z

V

P

E

R

D

E

C

S

L

T

I

B

H

S W B

Z

R

Q

Q

P

P

F

K

Z

G B

G

G

K

U H

E

F

B

O

P

J

B

J

I

R

Z

F

W X

J

Y

R

F

L

N

H

U

E

F

C

E

S

C

E

S

V

R

V

A

H

P

T

E

T

W T

X

T

V

P

H

U

D O R

A

C

E

K

A

N

E

L

N A

A

M E

W U N R

E W G

K

L

E

F

B

R

S

O

E W T

B

G

R

A

A

N

U

I

W Y

N

O G

E

B

O

Y

C

H

A

A

T

O

Z

O

N

N W

K

K

E

O

K

R

R

D

V

Y

E

M O

B

E

Y

V

I

G

H

A

R

D

Q

B

E

R

K

B

O K

A M E

R

S

Y

N

E

P

E

E

F

K

I

H Q

V

A

C

K

H

I

V W

I

F

G

R

O

M Z

L

J

S

K

A

A

P

B O

E

R

K

K

P

W D

D

I

K

B

O

E

R

P

L

E

K

Y

D

A

I

L

I

G N

O

E

K

P

U

C

D

F

C

H O

R

I

N

G

S

I

U

C

P

M Q

I

H

M

Antwoorde DWARS 5. Beer 6. Skaapboer 8. Boere 10. Nuwemaan 11. Skietlood 12. Graan 13. Wingerde 16. Bokamers 17. Boerplek 18. Giliad 20. Kaal 8

AF 1. 2. 3. 4. 6. 7. 9. 13. 14. 15. 19.

Wet Vrouens Heuningdou Vyebome Stergode Perde Here Wyn Horings Betel Haat

oplossing op bladsy 11

slingervel februarie 2015


Terug na die Kerkorde: Ná die verskillende vergaderings is daar ’n afdeling oor die inrigting van die erediens en hoe alles daar ordelik moet geskied. Daar het ons byvoorbeeld ’n besluit dat die nagmaal ten minste vier maal per jaar gevier word. Sommige gemeentes doen dit meer dikwels. ’n Mens kan elke Sondag die nagmaal vier. Wat belangrik is, is dat die Bybel geen voorskrif het oor hoe dikwels die nagmaal gevier moet word nie, en ons as kerke het saam besluit ten minste vier keer.

in die lewe van lidmate en dominees, ouderlinge en diakens inkom. Die Kerkorde sluit af met ’n paar praktiese reëlings oor die samewerking tussen die kerke oor attestate en die verandering van die Kerkorde. Nou kan jy vra: Is dit nie wette nie? Nee, nooit nie. Kyk, ’n wet word ook gemaak om orde te reël, maar as ’n mens die wet oortree, word jy gestraf! In die kerk wil ons nie strawwe uitdeel nie, maar die liefde van Christus uitleef op ’n ordelike manier.

Dan is daar ’n deel oor die tug. Dissipline is baie belangrik in die kerk, en hier is die wyse oor hoe ons mekaar in liefde moet help en bystaan as die sonde

Maats, ek hoop julle gebruik julle Psalmboek! SV

AMOS – oplossing O W C

U

X

J

S

E

H

J

A M P

R

Y

K

Z

V

P

E

R

D

E

C

S

L

T

I

B

H

S W B

Z

R

Q

Q

P

P

F

K

Z

G B

G

G

K

U H

E

F

B

O

P

J

B

J

I

R

Z

F

W X

J

Y

R

F

L

N

H

U

E

F

C

E

S

C

E

S

V

R

V

A

H

P

T

E

T

W T

X

T

V

P

H

U

D O R

A

C

E

K

A

N

E

L

N A

A

M E

W U N R

E W G

K

L

E

F

B

R

S

O

E W T

B

G

R

A

A

N

U

I

W Y

N

O G

E

B

O

Y

C

H

A

A

T

O

Z

O

N

N W

K

K

E

O

K

R

R

D

V

Y

E

M O

B

E

Y

V

I

G

H

A

R

D

Q

B

E

R

K

B

O K

A M E

R

S

Y

N

E

P

E

E

F

K

I

H Q

V

A

C

K

H

I

V W

I

F

G

R

O

M Z

L

J

S

K

A

A

P

B O

E

R

K

K

P

W D

D

I

K

B

O

E

R

P

L

E

K

Y

D

A

I

L

I

G N

O

E

K

P

U

C

D

F

C

H O

R

I

N

G

S

I

U

C

P

slingervel februarie 2015

M Q

I

H

M

11


Hennie Naudé

Die legkaart van die natuur

I

n Genesis leer ons dat God die aarde en alles daarop geskape het. God het alles geskape met ’n doel, alles het sy plek en vorm deel van die legkaart wat die skepping genoem word. Alle lewende dinge op die aarde is geskape om ’n fyn balans te handhaaf, dit wil sê om seker te maak dat daar genoeg plante is vir herbivore (diere wat plante eet), sodat hulle getalle genoeg is om die karnivore (diere wat vleis eet) aan die lewe te hou. As daar ’n oorvloed van bokke is as gevolg van ’n goeie reënseisoen en plantegroei, dan sal die aantal predatore ook vermeerder, sodat die bokke se getalle weer in balans gebring kan word. As die predatore dan uit die area verwyder sou word, is daar niks wat die bokke se getalle in toom kan hou nie en sal hulle aanhou vermeerder en ’n negatiewe impak op die omgewing hê. ’n Baie goeie voorbeeld van die fyn balans wat mens in die natuur aantref en die impak wat veroorsaak word deur die uitwissing van die top roofdier, is Yellowstone-natuurreservaat in die VSA. Die reservaat is gestig in 1872 en teen 1926 het die mens al die wolwe in die reservaat uitgewis. Die takbok- en jakkalsgetalle het drasties vermeerder omdat daar nie meer wolwe was nie, wat veroorsaak het dat baie plant- en diersoorte se getalle verminder het. Daar 20

was dus ’n negatiewe impak op die omgewing, want die balans wat God deur sy skepping ingestel het, was nie meer teenwoordig nie. Daar is toe in 1995 besluit om die wolwe weer in die reservaat te hervestig. Binne die eerste paar jaar na die wolwe se terugkeer is daar opgemerk dat die takbokgetalle begin verminder het, asook dié van die jakkalse. Die terugkeer van die wolf in die reservaat het ook veroorsaak dat sekere plant- en diersoorte weer vermeerder het. Die vermindering van takbokgetalle het gesorg dat plante en bome weer kon groei in areas waar die takbokke nie meer gewei het nie. Daar is ook opgemerk dat bewergetalle toegeneem het omdat daar nie meer so baie jakkalse was wat hulle geeët het nie. Die hoër bewergetalle het weer ’n positiewe impak gehad op die riviere en grondwatertoestande in die park, wat weer baie voordelige gevolge gehad het vir ander plant- en diersoorte. Die grys wolf van Noord-Amerika Hierdie voorbeeld van die wolwe in Yellowstone bewys vir ons hoe groot en magtig God is en dat Hy alles in ag geneem het toe hy die aarde geskep het. Hy het ons, die mens, aangestel om te heers oor die skepping, maar dit beteken nie dat ons kan besluit wat mag leef en wat mag nie. Ons moet besef dat alles op aarde in balans is of was en dat ons nie die skaal te veel kan laat kantel na die verkeerde kant nie. SV

slingervel februarie 2015


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.