Slingervel mei 2015 lusmaker

Page 1


in hierdie uitgawe ... 3 Redakteursbrief 4 Verjaardaghoekie 7 HABAKUK – blokkiesraaisel 8 Die rooi draad – 5 11 HABAKUK – 1 Woordsoek 12 Dis interessant – 1

14 16 17 20

Noag se ark Selfone ... hoe hulle werk HABAKUK – Oplossing Wat kan ek lees? Waar in die wêreld?

SSlingervel, li l Jaargang J 56 Nommer 968, Mei 2015

A

s julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die Slingervel geskryf is, meer wil weet, is julle baie welkom om vir my Ö 'n sms te stuur of te whatsapp na 076 766 3894, Ö of 'n e-pos te stuur na slingervel@gksa.co.za, Ö of 'n brief te stuur na Posbus 88, Bloemhof 2660

REDAKTEUR Dr. Hennie van Wyk e-pos: hennie@gksa.co.za

Tipogra e en uitleg Joey Fourie e-pos: kerkblad@gksa.co.za

MEDEWERKERS VIR HIERDIE UITGAWE Riana Jonker Susan Lourens Ina Gous Rialette van Wyk Francois van Wyk

Eienaars en uitgewers Deputate vir Kerklike Tydskrifte Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Posbus 20008, Noordbrug 2522

Drukkers V & R Drukkery Tel. 012 333 2462

Intekening Administratiewe Buro Afdeling Publikasies Posbus 20008, Noordbrug 2522 Tel: 018 297 3986

Intekengeld R216,00 per jaar (posgeld en BTW ingesluit) Advertensietarief Op aanvraag beskikbaar by Wymie du Plessis tel. 018 297 3986 Die Redakteur Bydraes en briewe Posbus 20008 Noordbrug, 2522 Jaargang 56, Nommer 968, Mei 2015 ISSN 0037 685 X

2

slingervel mei 2015


ǡ

Ǥ ²ǡ ơ Ǥ

² Ǥ ² ǣ Dz ǡ ǡ Ǥdz ǡ ǯ Ǩ ² ǯ ǡ Ǥ ǣ Ǥ Ǥ ϐ ǡ ǣ Ǩ ǯ Ǥ ǯ ǯ Ǥ ǣ ´ Ǥ Ǥ ǯ ǯ Ǥ ǯ ȋ ȋ Ȃ Ͷ ͷȌ Ǥ ǣ ǯ ǡ ʹ Ǩ ǡ ǣ Ǥ ǯ ǡ ǣ Ǥ ǯ ǡ Ǥ Ǥ Ǥ Ǥ Ǥ Ǥ Ȃ ǯ ǫ

Ǩ slingervel mei 2015

3


Oom Hennie

HABAKUK – blokkiesraaisel 2

1

3

4

5 6

7

8

9 10

11 12

13

14

15

16

18

17

19 20

21

22

23

24 25

26

28

27 29

30

31

34

32

33

35

Lees die boek Habakuk deur en kyk dan hoeveel antwoorde jy kan kry sonder om dit op te soek. Dwars 1. Hier wil die profeet gaan staan (2:1) 6. Dis hoe die profeet die Here noem (1:12) 8. Hulle vlieg soos hierdie voëls (1:8) 12. Hy is onversadigbaar (2:5) 13. Wat is sy nut? (2:18) 16. Jy kan die afgod hiermee oortrek (2:19) 18. Hiermee trek die Galdeërs mense vas (1:15) 19. As die Here dit doen, bewe die nasies (3:6) 22. Hier wil die profeet plek inneem (2:1) 25. Ek sal juig selfs al misluk hy (3:17) 26. Ellende wat as jy dit aanlê met onreg (2:12) 27. Die aarde is vol hiervan vir God (3:3) 28. Dit skud as die Here staan (3:6) 30. Dit bedek die seebodem (2:14) 32. Hoe kan dit Here mense behandel soos hierdie waterdiere? (1:14) 34. Ellende wat vir jou as jy dit gemeng het (2:15) 35. 'n Wrede nasie wat die Here gaan laat kom (1:6) Af 2. Hierop moet Habakuk skryf (2:2) 3. Habakuk sing op hierdie wysie (3:1)

slingervel mei 2015

4. Dit is oral rondom die profeet (1:3) 5. Dis hoe die Galdeërs oor die mure kom! (1:10) 7. God kom hiervandaan (3:2) 9. Hierdeur laat die hooghartige mens hom mislei (2:5) 10. Dit doen die weerligte (3:4) 11. Hiermee van die Galdeërs mense (1:15) 14. Jy kan die afgod hiermee oortrek (2:19) 15. Onheil het dit in Kusan getref (3:7) 17. So maak die Here my voete (3:19) 18. Hy wil dit bou om 'n ramp vry te spring (2:9) 20. Ellende wat as jy dit met moord bou (2:12) 21. Hulle perde is vinniger as hierdie jagdiewe (1:8) 22. Ek sal juig selfs al bot hy nie (3:17) 23. Was die Here hiervoor kwaad? (3:8) 24. Hulle skreeu in die mure (2:11) 29. Hiermee skiet die Here pyle (3:9) 31. Wie dit doen, sal lewe (2:4) 33. Het dit die Here woedend gemaak? (3:8) Maats – nou kan julle die antwoorde ook in ons Woordsoek op bladsy 11 kry!

7


Ds. Hennie van Wyk

K

an julle glo dat daar mense is wat dink dat die verhaal van Noag se ark sommer 'n storie is? Sommige wetenskaplikes dink dat dit nie moontlik was dat al die diere in die ark met die afmetings, soos ons dit lees in Genesis, kan inpas nie. Sê wie? Onthou dat daar – om net een voorbeeld te noem – nie al die honderasse in die ark was soos ons dit vandag ken nie. Daar kon

12

net een reun en teef gewees het. Verder: onthou dat God die diere na Noag toe gestuur het. Ek dink Hy het jong diere gestuur – oud genoeg dat hulle nie meer ouers nodig gehad het nie en jonk genoeg om nie te veel te vreet nie. Ek hoop nie julle glo 'n enkele woord van die fliek wat hulle onlangs gemaak het met die tiel Noah waarin Russel Crowe speel nie – dis sommer 'n klomp twak. Daar is tans twee volgrootte replikas van die ark gebou. In Dordrecht, Nederland, het Johan Huibers die eerste een gebou. Dit is 135 meter lank, 30 meter breed en 23 meter hoog. Dit het ongeveer R17 miljoen gekos en in tans oop vir besoekers. Hier is 'n paar foto’s van hoe die ark lyk.

slingervel mei 2015


Julle kan op Youtube na die volgende twee video’s kyk:

https://www.youtube.com/watch?v=TBLXZAbHCkI https://www.youtube.com/watch?v=IhZfOk-UxjE

In Hong Kong is daar ook 'n replika. Dit is deel van 'n duidelike Bybelse tema, en gerig op die uitdra van die Woord van die Here. Hier is 'n paar foto’s:

Julle kan ook na die volgende video’s kyk:

http://www.dailymotion.com/video/x9f1am_hong-kong-s-ark_news en https://www.youtube.com/watch?v=ZSXd1CiH6cE Hulle is ook besig om 'n ark te bou in Kentucky, VSA. Julle kan meer sien by:

http://www.christianpost.com/news/ark-encounter-life-size-noahs-ark-replicatakes-shape-in-kentucky-133453/ en http://www.theblaze.com/stories/2011/08/17/christian-group-will-reconstructnoahs-ark-as-part-of-massive-religious-theme-park/ slingervel mei 2015

13


Waar in die wêreld? O

ns het nou al baie geleer oor verskillende lande en wat ons daar kan sien. Kom ons begin nou leer van die tradisionele kosse waarvoor elke land bekend is … Kom ons begin met ’n interessante land, Griekeland! Ek hoop julle kan onthou wat die hoofstad van Griekeland is? As jy gesê het Atene, is jy reg! Hulle eet graag brode, neute, olywe en druiwe. Ons lees baie in die Bybel dat die mense wyn en ongesuurde brood eet. Vandag kan ons nog ongesuurde brood kry: het julle al ooit pitabrood in die winkels gesien? Vra vir jou ma of jy die gesin bietjie kan bederf en maak vir hulle ’n Bybelse Griekse ete! Maak gerus Griekse pitabroodjies met ’n Griekse slaai (met jou ma se hulp). Pitabrood Bestanddele: pitabrood, spinasie, fetakaas, uie Metode: Was die spinasie deeglik en sny dit fyn. Sny die ui in lang strepies. Gooi ’n bietjie olyfolie in en braai die uie tot dit deurskynend is, en braai dan

20

Kom ons leer saam van die wêreld! Waarheen kan ek gaan, hoe kom ek daar en wat kan ek sien? die spinasie saam. Braai dit net vir so 10 minute. Sny die pitabroodjies oop en sit dit in ’n brood rooster om dit warm te maak. Sit die spinasie in en gooi bietjie fetakaas oor. Slaai Bestanddele: blaarslaai, komkommer, klein tamaties, fetakaas en olywe Metode: Sny die blare in repies, die komkommer in ringetjies en die tamaties in ringetjies, gooi olywe en fetakaas alles saam, en daar het jy ’n Griekse slaai! SV

slingervel mei 2015


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.