INHOUD
Mei
JAARGANG 69 NOMMER 11
6
8
12
GEREELD 3 4 5
Redakteursbrief Briewe Ds. SĂŞ my
MEI 2015
Die Gereformeerde
IN DIEPTE
Vroueblad
6
Jesus sal net so terugkom
8
NET ÉÉN WEDERKOMS
Teks & Vers: Hoe wag jy?
10
Jesus sal net so terugkom Die Here kom onverwags Net ĂŠĂŠn wederkoms
w w w. g k s a . o r g . z a / Ty d s k r i f t e / v r o u e b l a d - i n t e k e n
Bied ook verrykende geestelike leesstof en kan bestel word by die Administratiewe Buro: (018) 297 3986.
2
Mei 2015
12 14 15 16 18 22 24 26 28 29 29 29 30 31 32
Tamatiekonfyt vir die siel
Ander Publikasies van die Gksa:
LEEFDINGE
, Teken vdirogjoteur omfa jou in in op vriend blad ons .org.za www.gksa
Tamatiekonfyt vir die siel Teks & Vers: Hoe wag jy? Teks & Vers: Dagboek $ $
, Z
( !" [ , Word Riders*** *** die Woord !" [ , + # Hartskatte I E39; $ Intekenvorm # , C ) Gemeentedagboek " E39;
Redaksionele Inligting Redaksiekommissie: ! " # $ % & ' ( )* $ % +
Posadres: # , - Posbus 178, Lydenburg 1120
' , - 345 69: 59;6 <! , = > ? *> @ , * * *& A C ) A ! Navrae: Rekenings, adresveranderings, = , " * % " , C 394 EF6 GF45= ) ? *> *&
Eienaars en uitgewers: C ) %
Intekengeld: @ I E39: ! I E39; )J
A , # 9:E , # E9G @ , # EG9 (Intekening word as voortgesit
* Drukkers: -O# = C 39E GGG E:5E= @ Q 3G64 :36 T
Menings uitgespreek in artikels verteenwoordig nie noodwendig diĂŠ van die Redaksie nie. Die Redaksie behou hom die reg van plasing asook die redigering, verkorting, parafrasering of uitbreiding van bydraes voor.
redakteursbrief
Jesus sal net so terugkom Liewe Susters in die Here, Paasnaweek 2015 is verby. Ons beleef nou weer die sogenaamde Pinkstertyd. Op Donderdag 14 Mei sal gelowiges in eredienste bymekaar kom om Jesus Christus se hemelvaart te herdenk. Hemelvaart: Toe Jesus voor die oĂŤ van sy dissipels (wat daarna sy apostels, genoem is) in â&#x20AC;&#x2DC;n wolk weggeneem is. Dit laat my altyd Psalm 47: 3 in my hart neurie (sien die woorde hiernaas aangehaal). En dis presies wat moet gebeur: Terwyl ons op Hom wag om weer te kom, moet ons met jubelkore â&#x20AC;&#x153;die Vors en Heer van die aarde eerâ&#x20AC;? en verheerlik. Maar ons mag nie net wag nie, ons moet Hom ook daagliks met ons lewens eer en verheerlik. Ons drie In Diepte-artikelskrywers het hierdie tema ontgin â&#x20AC;&#x201C; dit is my gebed dat hulle nadink oor die hemelvaart, ook in jou hart en lewe weerklank sal vind. Ons skop hierdie maand af met ons Gemeentekuiers (p. 26-27). In kort kom dit daarop neer dat die blad elke maand by â&#x20AC;&#x2DC;n Gereformeerde gemeente in die land gaan â&#x20AC;&#x153;kuierâ&#x20AC;? â&#x20AC;&#x201C; ons gaan kyk hoe doen en dien die susters in daardie betrokke gemeente. Ons gebruiklike brieweblad, word in samehang met die gemeentekuiers, vervang met Lidmaatpraat (p. 3). Ons gaan elke maand 3 susters uit die betrokke gemeente wat â&#x20AC;&#x153;besoekâ&#x20AC;? word, vra om hulle mening te lug oor die tema van die maand en oor die In Diepte-artikels. En dan het ons nog â&#x20AC;&#x2DC;n nuwigheid bygekry: Die resepteblad. Ons gaan nou maandeliks â&#x20AC;&#x2DC;n resep publiseer. Griet Swanepoel neem verantwoordelikheid hiervoor. Saam met haar dogter, Grietjie Prinsloo, het hulle nie net in hierdie uitgawe vir tamatiekonfyt vir die siel gesorg nie, maar ook vir die maag. Ons harte gaan uit na Annamie de Klerk, ons getroue boekresensent, wie se pa, Ds. Bouie de Klerk, die afgelope tyd oorlede is. Ons dink ook aan Prof. Ben van Ds. SĂŞ My, want Bouie was sy broer. Wanneer Jesus sy dissipels voorberei dat Hy weer teruggaan na sy Vader toe, troos Hy hulle deur te sĂŞ Hy gaan om vir hulle plek gereed te maak in die Vaderhuis met sy baie wonings. Watter groter troos kan ons hĂŞ? Mag die Here deur diĂŠ Trooster, naamlik sy Heilige Gees, julle vertroos en versterk in julle tyd van hartseer. Maar soos wat die ewige siklus van die lewe (mooi) verloop, het die Vroueblad se redaksie ook weer vreugde beleef die afgelope tyd: Wilbrie en Annelize Fourie (van Woord-wys uit Wakkerstroom) se eersteling, â&#x20AC;&#x2DC;n babadogtertjie, Mieke, is op 21 April gebore. Baie geluk julle twee. Mag die Here julle seĂŤn met die opvoeding van julle Koningskind.
Foto: Lydenburg.
â&#x20AC;&#x153;God vaar voor die oog met gejuig omhoog; die trompette blink, die basuine klink: met â&#x20AC;&#x2122;n groot geskal styg bo berg en dal God se glorie uit. Laat nou die geluid van jul psalme hoor: laat â&#x20AC;&#x2122;n jubelkoor Hom, die Vors en HEER van die aarde, eer!â&#x20AC;? (Psalm 47: 3; berymd).
Ons is op Facebook: Gereformeerde Vroueblad. Gaan Like ons!
Totdat ons weer gesels, mooi loop en leef elke dag met hoop in jou hart.
Cobie Steyn NS: Al het ons nie meer â&#x20AC;&#x2DC;n brieweblad nie, is jy steeds welkom om vir ons â&#x20AC;&#x2DC;n SMS te stuur na 082 555 9586 (begin SMS met VB:)... of â&#x20AC;&#x2122;n brief te e-pos aan cobiesteyn@ live.com of jou mening op ons Facebookblad te gaan lug of stuur jou brief per slakkepos na Posbus 178 Lydenburg 1120. Ons hoor graag wat leef in die harte van die lesers. (Die redaksie vra vriendelik dat hierdie selfoonnommer en adresse nie vir administratiewe sake soos inskrywings of kansellasies gebruik sal word nie â&#x20AC;&#x201C; skakel die verantwoordelike persone by die Administratiewe Buro in Potchefstroom: Sien die inligting op die skutblad.)
ARTIKELS OF BRIEWE KAN GESTUUR WORD AAN DIE GEREFORMEERDE VROUEBLAD: E-pos: cobiesteyn@live.com; Faksnommer 086 714 6157; SMS: 082 555 9586; Slakkepos: Posbus 178, Lydenburg 1120
Mei 2015
3
in diepte Hoe moet ons die wederkoms van Christus verwag: as een gebeurtenis of as twee? Lees ons dan nie baie duidelik in Openbaring 20 dat ‘n engel uit die hemel die Satan vir 1000 jaar sal bind sodat hy die nasies sal verlei en dat die heiliges dan saam met Christus sal regeer nie? Na 1000 jaar word die duiwel losgelaat en volg ‘n kort tyd van hewige vervolging. Dui hierdie gegewens nie op twee komste van Christus nie? En het die groot teoloog van die tweede eeu, Irenaeus van Lyon, nie in die rigting van ‘n duisendjarige vrederyk gedink nie? En wat van ds. S.J. du Toit en sy talle navolgers (die sg. “Kruisdoppers”) in Suid-Afrika? En waarom skryf laasgenoemde se seun, Totius, nie in sy preekbundel oor Openbaring ‘n preek oor hoofstuk 20 nie? Uiteraard kan ons in so ‘n bondige artikel net enkele hooflyne van die verskillende benaderings aandui sonder om in besonderhede in te gaan. By alle nuanses moet ons altyd onthou dat die persoon en werk van Jesus Christus vir alle partye van bepalende betekenis is. Daar is egter verskil van mening oor sy wederkoms: Sal die wederkoms vóór of ná die vrederyk plaasvind? Die onderskeie groepe val uiteen in verskillende nuanses van chiliaste (afgelei van chilioi = 1000 in Grieks) of millennialiste (mille = 1000 in Latyn).
10
Mei 2015
NET WEDER
DEUR
‘n Eerste en tweede wederkoms Daar is een standpunt wat meen dat die eerste wederkoms van Christus sal plaasvind voor die begin van die duisendjarige vrederyk. Gedurende hierdie tyd is die duiwel vir 1000 jaar gebonde en heers Christus op aarde. Groot waarde word in hierdie verband aan die rol en betekenis van Israel geheg. Dit sal ‘n tyd wees wanneer Israel na Jerusalem terugkeer en hulle as volk sal bekeer (Rom. 11:26). Na die vrederyk word die Satan vir ‘n kort periode losgelaat en kry hy vrye spel op aarde. Aan die einde hiervan vind die tweede wederkoms van Christus en die laaste oordeel plaas. Hierdie standpunt staan bekend as premillennialisme of prechiliasme.
’n Wederkoms na ’n periode van groei ‘n Tweede standpunt gaan daarvan uit dat die wederkoms van Christus sal plaasvind ná die einde van ‘n periode van relatiewe groei en bloei op aarde (vgl. Matt. 24:14). Hulle word postmillennialiste of postchiliaste genoem.
Net een wederkoms saam met die voleinding van die koninkryk Daar is ook nog ‘n derde standpunt, wat reeds met die kerkvader Augustinus begin het, en wat oordeel dat ons sedert die hemelvaart van Christus in die duisendjarige ryk, wat dus simbolies verstaan moet word, leef en dat Christus klaar die bose magte onttroon en die finale oorwinning behaal het. Die wederkoms val saam met die voleinding van God se koninkryk. Hierdie standpunt staan bekend as amillennialisme of achiliasme. Sowel die Gereformeerde as Lutherse tradisies vind by hierdie siening aansluiting.
in diepte
Ă&#x2030;Ă&#x2030;N RKOMS
Met bogenoemde belydenis is natuurlik nie alle vrae beantwoord nie, ook nie in verband met die sogenaamde onvervulde profesieĂŤ in die Ou Testament nie. Ook nie wat betref die toekomstige plek en betekenis van Israel in die heils- en wĂŞreldgeskiedenis nie (vgl. Rom. 9-11). Hierdie sake bly steeds voorwerp van voortdurende nadenke vir die kerk, teologie en gelowiges, met die voortdurende gebed dat die Heilige Gees ook in hierdie opsig in die hele waarheid sal lei (Joh. 16:13). Laat ons dan wakker en nugter wees, want Jesus Christus het ter wille van ons gesterwe sodat ons, of ons by sy koms nog lewe of reeds dood is, saam met Hom kan lewe (1 Tess. 5:9-10).
LIDMAATPRAAT Hoe moet ons oor hierdie standpunte oordeel? Wie verstaan die Bybel hier op die regte wyse? Moet ons Calvyn hierin navolg wat oordeel dat die â&#x20AC;&#x153;verdigselâ&#x20AC;? van die chiliaste te â&#x20AC;&#x153;kinderagtigâ&#x20AC;? is om nog weerlĂŞ te word (Inst. 3.15.5)? Of moet ons ruimhartiger wees soos sinodes van die GKSA wat in die vorige eeu (1913/1914) ruimte gemaak het vir die opname van Gereformeerde lidmate met chiliastiese oortuigings (die sg. â&#x20AC;&#x153;Kruiskerkeâ&#x20AC;?)? Die groot probleem met die letterlike verstaan van â&#x20AC;&#x2DC;n duisendjarige vrederyk en â&#x20AC;&#x2DC;n dubbele wederkoms van Christus, is dat ons net op een plek in die Bybel, naamlik Openbaring 20, van sodanige vrederyk lees en verder nĂŞrens anders nie. Ons vind nie sodanige gedagte in die vier evangelies en ook nie by Paulus nie. En daarby moet onthou word dat die boek Openbaring â&#x20AC;&#x2DC;n boek is wat ryk is aan simboliek. â&#x20AC;&#x2DC;n Letterlike vertolking van elke gedeelte in hierdie boek lewer oneindige probleme. Dis ook opvallend dat Calvyn nie â&#x20AC;&#x2DC;n Bybelkommentaar op hierdie boek geskryf het nie. â&#x20AC;&#x2DC;n Baie belangrike faktor is ook die feit dat die idee van â&#x20AC;&#x2DC;n duisendjare vrederyk en â&#x20AC;&#x2DC;n dubbele wederkoms nĂŞrens in die preke van Jesus Christus na vore kom nie. Indien dit â&#x20AC;&#x2DC;n belangrike bestanddeel van die evangeliese boodskap sou wees, moes dit tog in die preke van Christus â&#x20AC;&#x2DC;n belangrike rol gespeel het. Hierteenoor roep Christus sy navolgers op om altyd waaksaam te wees omdat hulle nie weet watter dag en uur die bruidegom terugkeer nie (Matt. 25:13). Die wederkoms is altyd voor die deur. Christene leef vanuit die oorwinning oor die sonde en dood wat Jesus Christus deur sy kruis en opstanding behaal het (Kol. 2:15) en hulle wag daagliks op sy koms om alles tot voltooiing te bring. Hulle ontken nie dat daar nog â&#x20AC;&#x2DC;n stryd te stry is nie (Ef. 6), maar hulle stry die goeie stryd van die geloof en gryp na die ewige lewe (1 Tim. 6:12; 1953-vertaling).
Marthie Howell: van God, ! "# " " $ % "&! ! '$ terugkom. Niemand % ( ) *" die Vader weet wanneer Christus ) +" . Lizette van Wyk Vandat ek gehoor het dat die Here gesĂŞ het Hy kom ) - " + dit... Hy het so /0 )" + 1 "" '$ " ( !- ( ! + " 1 2 ! " ! + 1 ( '" + ( ! "% " $ ! "" ! ! - ("" ! + ! + % & ( ) - " + ! % % 34 &5
Mei 2015
11
leefdinge
Ek staar vanuit â&#x20AC;&#x2DC;n vensterraam... DEUR
â&#x20AC;&#x153;...ek staar vanuit â&#x20AC;&#x2122;n vensterraam, sien hoe seisoene kom en gaan en in my oog â&#x20AC;&#x2122;n stille traan oor gisters wat verby moet gaan...â&#x20AC;? So was ek besig om te worstel met my intense leed oor my seun wat op 23-jarige leeftyd sy eie lewe geneem het op 22 Maart 1998. Soveel mooi herinneringe, soveel mooi seisoene... Die onbeantwoorde hoekoms en waaroms het my gedagtegang oorheers. Ek was in my eie wĂŞreld van wanhoop en hartseer vasgevang. Ek was blind vir die leed van my man en my kinders. â&#x20AC;&#x2122;n DokumentĂŞr, uitgesaai oor die televisie, het my aandag vasgevang. Dit het gehandel oor â&#x20AC;&#x2122;n jong seun wat sy hart uitgestort het in â&#x20AC;&#x2122;n smeking om hulp vir dwelmverslawing. Sy betraande gesig en die wanhoop in sy oĂŤ het my diep geraak. Die gedagte het by my opgekom: â&#x20AC;&#x153;SĂŞ nou dit was my seun na wie ek kyk?â&#x20AC;?
â&#x20AC;&#x2122;n Intense gevoel van weemoed het my beet gepak.Koorsagtig het ek my pen gegryp en alles neergepen wat in my gedagtes rond gemaal het:
Jou beeld sweef voor my oĂŤ verby. Ek voel hoedat dit binne my in bondels saamtrek. Saamvoel pyn, wat soos â&#x20AC;&#x2122;n gloed dwarsdeur my vloei, soos bloed. Met kettings was jy vasgevang. Altyd deur die monster-drang na nog en nog en meer en meer. Jou oĂŤ so dood. Jy kyk na my, sien jy my raak, sien jy my smeek? Jyâ&#x20AC;&#x2122;s kwaad vir my.... Ek was verdwaas, het jou gemis. Hoe gee mens raad as alles in jou stukkend is? Kon nie verstaan hoe jy kon kies om voort te gaan, jou liggaam treiter en versaak. Ek hoor jou sug, ek hoor jou sĂŞ: â&#x20AC;&#x153;Nou moet ek praat, nou moet ek bieg, ek kan nie langer vir jou lieg!â&#x20AC;? Oogkaste diep, diep ingesink, hol wange wat van trane blink. â&#x20AC;&#x2122;n Desperate kreet oplaas: â&#x20AC;&#x153;Ag help my Here, ek is verslaaf!â&#x20AC;? Alles in jou breek dan oop, â&#x20AC;&#x153;Ag ma, ek is so leeg gestroop, van altyd voorgee en van stry. Ek is so moeg, dis leeg in my. Ek weet jy het my lief gehad. Vir jou was ek â&#x20AC;&#x2122;n lieflingkind, Ja, altyd deur die ster wat blink. Wie sal dan ooit tog kan verstaan, die smagting wat aanhoudend tart? Totdat niks oorbly, net die smart... Vir my was ek op spierwit sneeu maar altoos deur â&#x20AC;&#x2122;n druppel swart...
20
Mei 2015
O
leefdinge
sy Gees in my hart en denke " # $ % & ' ( ) *
" (% & ) " (+ % , ( "
- ( % ( # ( % & ( .
& " + % $ # ( &) " & " /
was my oudste kind. 1 " 2 3 & 4567 # % 8 "(
$ / 49 8 / $ & $
" " ( + % #: & " %
" / # 4; < " ( ( ) %+
( .
( - ( && " # $
" &# - ( " %)+
$ ' / $ & = > $ * ( '&%/
# && - % / & % ? / ( (
- & ( ( % % & & # &
" & @A ?% # %=
> % " ( - 8
" "+A
Dankie Here, dat U genade vir my toe genoeg was en nou nog is. Dag vir dag het ek, met die Here by my, - " ( + ?% % " +
1 "" - 45 C ' 456E/
% & & # $ " &+ $ %
" $ % # % . ( & > (& A
geraak het. Ek het my arm om hom gesit en ' ( )/ % ( &(" / % ' ( / %
& I " ( ( '% % +
.
(( # - & ( % # "" (
dat ek kon groet. " " ? J % $ % & # (
- % ) # "" K % (' ( $ - ( (
J ? - & $ " - J
$
( $ ( - "(
(( # "" ( $+ % & # - % "
" " " + 1 ( $ # $& $(
- % % ( ' " " (:= > ( .
( ? ( " %)+A Een oggend word ek wakker met diĂŠ besef: ? # & $ " ( ? - %@
' ( ) # ( # & " = & # ( /
& # ( " / ( ( # 8 '%( /
8 & ) ( 8 ' + (
$ & ) & + - " - & $ # ( ( 3 '+ M
8 " & $ " " > # & "A
- K - $ " ($ %)/
# $ N ( $ +
( $ $ % $ , & =
% $& $ /
46 8 / &' (% ( " ' $ # & (@
" & & (/ # $(- & (/
tot aanranding, tot verhoorafwagting, tot (# ) O ( $ ( ) '&% & $+ (% & @ ? $
- $ # =
> " " ? JA + $ (:
> $ ? % ( ( %
& # & " / ( $ # $ ( (
$ # # % & - $ +A
Mei 2015
21