in hierdie uitgawe ... 3 Die redakteur skryf 4 Verjaardaghoekie Maart 7 JONA – blokkiesraaisel 8 JONA – woordsoek 9 Die rooi draad (3) 1 11 NOAG
14
16 17 20
inkleurprente Antibiotika – wat dit is en hoe dit werk (1) JONA – oplossing Die Statebybel Boekeblad Waar in die wêreld?
Slingervel, Jaargang 56 Slingervel Nommer 966, Maart 2015
A
s julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die Slingervel geskryf is, meer wil weet, is julle baie welkom om vir my 3894 Ö 'n sms te stuur of te whatsapp na 076 766 3894, slingervel@gksa.co.za, Ö of 'n e-pos te stuur na slingervel@gksa.co.za Ö of 'n brief te stuur na Posbus 88, Bloemhof 2660 REDAKTEUR Dr. Hennie van Wyk e-pos: hennie@gksa.co.za
Tipogra e en uitleg Joey Fourie e-pos: kerkblad@gksa.co.za
MEDEWERKERS VIR HIERDIE UITGAWE Riana Jonker Susan Lourens Ina Gous Dr. Kobus van Tonder Oom Attie Venter Rialette van Wyk
Eienaars en uitgewers Deputate vir Kerklike Tydskrifte Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Posbus 20008, Noordbrug 2522
Drukkers V & R Drukkery Tel. 012 333 2462
Intekening Administratiewe Buro Afdeling Publikasies Posbus 20008, Noordbrug 2522 Tel: 018 297 3986
Intekengeld R216,00 per jaar (posgeld en BTW ingesluit) Advertensietarief Op aanvraag beskikbaar by Wymie du Plessis tel. 018 297 3986 Die Redakteur Bydraes en briewe Posbus 20008 Noordbrug, 2522 Jaargang 56, Nommer 966, Maart 2015 ISSN 0037 685 X
2
slingervel maart 2015
Hello Vellies!
P
salm 23 is seker die bekendste Psalm, en miskien die bekendste hoofstuk, in die hele Bybel! Nou die dag vra iemand my weer om dit te preek tydens ’n begrafnis. Terwyl ek voorberei vir die preek, dink ek toe aan die prentjies wat ek het van die Here wat sy skape lei na groen weivelde. Toe begin ek wonder: Hoekom is dit so spesiaal? Ek het altyd met Psalm 23 hierdie prentjie in my kop gehad: x Ons kan baie maklik ’n prentjie vorm as ons lees, maar is die prentjie iets in die Bybel lees waar? Ons sal maar moet seker maak! x Niks van wat God vir ons DOEN, kan sommer in prentjies uitgebeeld word nie. Hoe maak ’n mens ’n prentjie van liefde, genade, troos, en al die groot woorde in die Bybel?
Maar is dit die prentjie wat Dawid gehad het met die dig van Psalm 23? Toe gaan Google ek so bietjie om te gaan kyk hoe die landskap lyk waar Dawid sy pa se skape opgepas het. Wat ’n verskil! Kyk hoe lyk dit daar!
Dis heerlik om Bybel te lees – maar gevaarlik om ’n verkeerde beeld te hê. As ons Bybel lees, kom ons lees dit deeglik, woord vir woord, sodat ons God se prentjie onthou en nie dit wat ons gedink het nie! Groete tot volgende maand Oom Hennie
Ek het toe twee belangrike dinge besef:
slingervel maart 2015
3
Oom Hennie
JONA – blokkiesraaisel 1
2
3 4
5
6
7 8
10
9
11
12
13 14
15 16
19
17
18
20
21
22
23 24
25
26 27
28
29
DWARS 1. Die storm wat die Here stuur (1:4) 2. Die tyd wat die plant geneem het om op te kom (4:10) 5. Jona weet hy sal dit weer aanskou (2:4) 8. Hieroor moet die volg voor God berou hê (3:8) 12. God het dit nie vir Nineve gestuur nie (3:10) 13. Hulle is nutteloos (2:8) 14. Die koning het hierop gaan sit (3:6) 15. Jona sê dat dit sy volksverband is (1:9) 16. Jona vlug na hierdie dorp (1:3) 19. Dit het die inwoners aangetrek vir die vasdag (3:5) 21. Die bemanning wil hê dat die see so word (1:11) 23. Jona vlug weg van Hom af (1:3) 24. Dit het oor Jona gegaan (2:3) 27. Oor soveel dae word Nineve verwoes (3:4) 28. Jona se pa (1:1) 29. Behalwe bid, het die bemanning ook dit afgelê (1:16)
slingervel maart 2015
AF 1. 3. 4. 6. 7. 9. 10. 11. 17. 18. 20. 22. 25. 26. 27.
Oor sy skaduwee is Jona bly (4:6) Jona moet na hierdie stad gaan (3:2) Hy vreet die plant waaroor Jona bly was (4:7) Hulle het bang geword (1:5) Dit was om Jona se kop gedraai (2:5) Soveel dae het dit gevat om deur Nineve te stap (3:3) In hierdie windrigting het Jona uit die stad uitgegaan (4:5) Hy maak vir Jona wakker (1:6) Dit is vir Jona beter as die lewe (4:3) Jona hou dit vir hom (4:5) Jona wil dit sing (2:9) Trek dit om te kyk wie is skuldig (1:7) Jona het dit geword, omdat die Here nie Nineve verwoes het nie (4:1) Jona doen dit in die vis se maag (2:1) Hulle gooi dit in die see om die skip ligter te maak (1:5)
7
JONA – woordsoek E
N
T
A
R
S
I
S
R
K
W
A
A
I
L
G
V
T
S
K
E
R
M
K
T
E
M
P
E
L
K
K
A
L
M
I
G
E
W
E
L
D
G
E
U
A
Z
L
V
A
G
O
L
F
A
F
G
O
D
E
P
R
O
E
B
A
M
I
T
T
A
I
A
D
I
T
H
F
E
S
A
F
G
N
I
N
E
V
E
U
E
E
L
R
K
O
M
K
O
M
M
E
R
J
Y
I
B
I
T
Y
O
O
R
N
A
G
K
B
I
D
N
R
E
I
S
E
E
G
R
A
S
L
O
A
D
R
E
D
G
Y
O
E
S
T
E
R
F
O
S
R
A
E
H
G
E
L
O
F
T
E
S
H
S
H
I
M
R
L
G
M
A
T
R
O
S
E
D
B
O
E
P
K
W
A
A
D
W
U
R
M
V
N
U
O
N
R
O
U
K
L
E
R
E
H
E
R
E
E
P
X
V
R
A
G
L
O
O
T
J
I
E
S
B
T
M
Antwoorde Dwars 1. kwaai 2. oornag 5. tempel 8. geweld 12. ramp 13. afgode 14. ashoop 15. Hebreer 16. Tarsis 19. rouklere 21. kalm 23. Here 24. golf 27. veertig 28. Amittai 29. geloftes
8
Af 1. 3. 4. 6. 7. 9. 10. 11. 17. 18. 20. 22. 25. 26. 27.
komkommer Nineve wurm Matrose seegras drie oos Kaptein sterf skerm loflied Lootjies kwaad bid vrag
oplossing op bladsy 16
slingervel maart 2015
JONA – oplossing E
N
T
A
R
S
I
S
R
K
W
A
A
I
L
G
V
T
S
K
E
R
M
K
T
E
M
P
E
L
K
K
A
L
M
I
G
E
W
E
L
D
G
E
U
A
Z
L
V
A
G
O
L
F
A
F
G
O
D
E
P
R
O
E
B
A
M
I
T
T
A
I
A
D
I
T
H
F
E
S
A
F
G
N
I
N
E
V
E
U
E
E
L
R
K
O
M
K
O
M
M
E
R
J
Y
I
B
I
T
Y
O
O
R
N
A
G
K
B
I
D
N
R
E
I
S
E
E
G
R
A
S
L
O
A
D
R
E
D
G
Y
O
E
S
T
E
R
F
O
S
R
A
E
H
G
E
L
O
F
T
E
S
H
S
H
I
M
R
L
G
M
A
T
R
O
S
E
D
B
O
E
P
K
W
A
A
D
W
U
R
M
V
N
U
O
N
R
O
U
K
L
E
R
E
H
E
R
E
E
P
X
V
R
A
G
L
O
O
T
J
I
E
S
B
T
M
DIE STATEBYBEL
D
ie belangrikste boek, meestal die enigste leesstof, vanaf Van Riebeeck se tyd, was die Statebybel. Die Bybel is so genoem omdat die Nederlandse Regering, die Stategeneraal, in 1619 gehelp het om 'n standaard Bybelvertaling te kry. Voor hierdie vertaling was daar wel ander uitgawes van die Bybel in Nederland in gebruik. Die Del se Bybel Hierdie Bybelvertaling is die eerste boek wat in Nederlands gedruk is. Dit is in 1477 gedruk. Dit was dan ook die eerste Nederlandse Bybel en sou vir 49 jaar die enigste bly. Die Liesveldt-Bybel In 1526 het Jacob Liesveldt 'n vertaling uitgegee in Amsterdam. Na 16 jaar verskyn 'n verbeterde uitgawe met kantaantekeninge. Die telblad het vyf Bybel gure op. Bo in die middel Moses met die wet. Links is Markus met die teks Markus 16:15. Onder hom Johannes met 2 Johannes 10. Regs is Josua met Josua 1:8 en onder hom Dawid met Psalm 19:9. Hierdie Bybel is nege jaar na Luther se 95 stellings gedruk. Dit was dus die mees gebruikte Bybel in Nederland in die jare van die Hervorming. Nederland was
16
Oom Kobus van Tonder nog onder Spaanse beheer en vir die Roomse Kerk was die kantaantekeninge by Kolossense 1:2 “ke ers” en Liesveldt is gearresteer en onthoof. Die Emden-Bybel. In 1556 is nog twee Gereformeerde Bybels in Emden uitgegee. Hierdie uitgawes het egter nie die plek van die Liesveldt-Bybel ingeneem nie. Die Deux-aes-Bybel Dié Bybel verskyn in 1561. Na aanleiding van 'n kantaantekening by die Apokriewe boek Ben Sirag het dit die naam “Uilenspiegel-Bybel” gekry. Hierdie Bybel het egter die mees aanvaarbare en gebruikte Bybel geword. Hierdie Bybel is dan ook gebruik by die opstel van die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls. In 1625 verskyn 'n hersiene druk onder leiding van prof. Sixtus Amana van die Universiteit van Franeker. Tot met die verskyning van die Statebybel was dit die belangrikste vertaling. Ingebind by die Bybelboeke was ook die Algemene Belydenisskri e, die berymings van Datheen, Liturgiese Formuliere en Apokriewe boeke. SV
slingervel maart 2015
Waar in die wêreld? Kom ons leer saam van die wêreld! Waarheen kan ek gaan, hoe kom ek daar en wat kan ek sien? Tans besoek sowat 8 miljoen toeriste Jordanië elke jaar.
V
andag gaan ons weer bietjie leer oor 'n nuwe land. JORDANIË is 'n baie prominente streek in die By-
bel.
Waaraan dink julle die oomblik as julle “Jordaan” hoor? Die Jordaanrivier en die Doop van Jesus. Johannes die Doper het vir Jesus – en baie ander mense – in die Jordaan gedoop. Naäman moes hom ook in die Jordaan was. Hierdie rivier is die westelike grens van Jordanië en is sowat 250 kilometer lank! Die rivier was baie belangrik vir die mense in die Bybel en is vandag nog 'n prominente landmerk. Dit verskaf water vir 'n baie droë area en daar is baie plante aan die oewer van die rivier! Dit verskaf huisvestimg en kos vir diere en voëls in die omgewing. Dit loop uit in die Dooie See, waarvan ek julle al voorheen vertel het.
Baie besoekers gaan juis na Petra toe om Al Khazneh te besoek. Dit is 'n graf wat uit die berg gekerf is. Is dit nie wonderlik hoe mooi hulle dit kon doen sowat 300 voor Christus nie? Weet jy dat jy ook gedoop is? Vra jou ouers oor jou doop en wat dit vir hulle beteken het. Vandag doop ons nie meer mense in riviere nie maar besprinkel met water in die erediens. SV
Hoofsaaklik praat die inwoners Arabies in Jordanië, maar baie kan Engels ook praat. Amman is die hoofstad van Jordanië en het tans meer as 2 miljoen inwoners. Jordanië en Petra is 'n populêre aantreklikheid vir mense van regoor die wêreld! 20
slingervel maart 2015