INHOUD
Augustus 6
JAARGANG 69 NOMMER 3
8
12
GEREELD 3 4 5
Redakteursbrief Briewe Ds. Sê my
6
Die Heilige Gees: Here en Lewewekker Die Heilige Gees wek nuwe lewe Laat die Gees jou gedrag bepaal Die vrug van die Gees... sigbaar in my lewe
JULIE 2014
Die Gereformeerde
Vroueblad rouebl
IN DIEPTE 8
Leef deur die Gees Die Heilige Gees wek nuwe lewe
10 LAAT DIE GEES JOU GEDRAG BEPAAL OM TE KAN TROOS, MOET JY IN DIÉ TROOSTER GLO
12
www.gksa.org.za/Tydskrifte/vroueblad-inteken
Ander Publikasies van die Gksa: UÊ iÊ iÀ L >` UÊ iÊ- }iÀÛi Ê (Laerskoolkinders) UÊ iÊ ÀÕ Ã«>` (tieners en jongmense) Bied ook verrykende geestelike leesstof en kan bestel word by die Administratiewe Buro: (018) 297 3986.
2
Augustus 2014
LEEFDINGE 14
, Teken vdirogjoteur omfa jou vriendinblaindop ons .org.za www.gksa
Om te kan troos, moet jy in dié Trooster glo 16 Teks & Vers: Eggo 17 Teks & Vers: Dagboek 18 Boekeblad 19 Bybelse berading 20 Woord-wys uit Wakkerstroom: Voluit vir halftyd 22 Gemeente-Mosaïek: Die De Bruins van Witkop 24 Gemeente-Mosaïek: Pretoria-Montanapoort: Feesvierende bruidsgemeente 26 Gemeente-Mosaïek: Saamtrekstreke 2015 27 Gemeente-Mosaïek: Saamtrek 2015 – Tema & Bybelstudie 28 Hartskatte 29 Lees in September 2014.... 29 Lens op die Bybel: 29 Intekenvorm 30 Adverteer in Die Gereformeerde Vroueblad 31 Gemeentedagboek 32ÊÊ > i ` à «Ê Õ}ÕÃÌÕÃÊÓä£{Ê
Redaksionele Inligting Redaksiekommissie: Cobie Steyn (redaktrise) Griet Swanepoel (assistentredaktrise) Marlette van Rooyen (sekretaresse) >À i Ê À ÊL >`Õ Ì i}® Annelize Fourie *À v°Ê i Ê`iÊ iÀ Annamie Odendaal Posadres: Die Redakteur: Die Vroueblad Posbus 178, Lydenburg 1120 Faks: Die Vroueblad 086 714 6157
E-pos adres: Cobie Steyn, cobiesteyn@live.com Internetadres: www.gksa.org.za/ Tydskrifte/vroueblad-inteken Navrae: Rekenings, adresveranderings, intekening, bladbouers: Me. Angie Mokobi: Tel (018) 297 3986, tydskrifte@gksa.co.za Eienaars en uitgewers:
i«ÕÌ>ÌiÊ iÀ iÊ/Þ`Ã À vÌiÊ -
Intekengeld: Intekengeld (Julie 2014 - Junie 2015) Direk afhaal/ elektronies: R 142 Groepsintekening: R 213 Individuele intekening: R 231 (Intekening word as voortgesit beskou solank dit nie gekanselleer word nie.) Drukkers: V&R Drukkers, Tel 012 333 2462, ISSN 0378 407 X Advertensies: Griet Swanepoel: 083 746 2646 of swanepoel.gerefkerk@telkomsa.
Menings uitgespreek in artikels verteenwoordig nie noodwendig dié van die Redaksie nie. Die Redaksie behou hom die reg van plasing asook die redigering, verkorting, parafrasering of uitbreiding van bydraes voor.
redakteursbrief
Leef deur die Gees Liewe susters,
Ek kan my eie oĂŤ nie glo dat die jaar al amper verby winter strek nie. Terwyl ons nog maar lekker koud kry vanweĂŤ fronte wat oor die land stoot, raak dit soggens darem ‘n klein bietjie vroĂŤer lig en is daar so ‘n ekstra dagliggie in die namiddag. Hierdie tekens voorspel dat ons een van die dae weer die nuwe groen botsels aan bome gaan sien , die belofte van bloeisels – alles tekens van nuwe lewe. En elke jaar in die lente (en ek is nou al ‘n hele aantal jare op hierdie aarde!) verstom ek my steeds aan die wonder van nuwe lewe. Net so behoort ons verstom te staan voor die vernuwende werk wat die Here in ons lewens en harte bewerk deur sy Gees. En net soos wat niemand van ons onder die grond, of binne-in die takke van bome kan kyk om die wonder van die ontstaan van nuwe lewe in die lente te kan monitor en meet nie, net so kan ons ook nie die vernuwende werk van die Here deur sy Gees in ons lewens meet nie. Maar ons weet verseker dit gebeur. En dis by hierdie wonderlike werking van die Heilige Gees in ons lewens, wat ons hierdie maand gaan stilstaan. So baie kan hieroor gesĂŞ word, daarom het ons vier in plaas van drie IN DIEPTE-artikels hierdie maand daaraan afgestaan. Terwyl ons verlede maand vertel het van al die saamtrekke wat in 2014 gehou is, is die streke se gasvrouens weer besig om hulle vere reg te skud vir die sustersaamtrekke van 2015. Ons tema vir 2015: “Julle is sout en ligâ€?. Ons publiseer van nou af tot in Februarie voortdurend inligting oor die saamtrekke, asook ons nou al gebruiklike Bybelstudie waartydens individue en groepe hulle biddend kan voorberei op die saamtrekke. Prof. Ben de Klerk, skrywer van ons maandelikse rubriek, Ds. SĂŞ My, se ma, ook Annamie Odendaal (Skrywer: Boekeblad) se ouma (Annamie is Ben se broer Bouwie de Klerk se dogter!) is onlangs oorlede. Ons harte gaan uit na Ben en Annamie en hulle hele familie in hierdie tyd van afskeid neem en treur. Mag die ander Trooster, van wie ons ook in hierdie uitgawe hoor, julle versugtinge hoor en julle gebede “verklankâ€? by ons hemelse Vader. Leef beGeesterd, met jou oog gevestig op Jesus Christus, die Begin en die Voleinder van ons geloof. Liefdegroete
Cobie Steyn NS: BRIEWEBLAD: Stuur ‘n SMS na 082 555 9586 (begin SMS met VB:)... of e-pos jou brief aan cobiesteyn@live.com of gaan lug jou mening op ons Facebookblad of stuur jou brief per slakkepos na Posbus 178 Lydenburg 1120. Ons publiseer graag jou SMS of brief in die September-uitgawe se brieweblad. Briewe moet ons voor of op 18 Augustus 2014 bereik. (Die redaksie vra vriendelik dat hierdie selfoonnommer en adresse nie vir administratiewe sake soos inskrywings of kansellasies gebruik sal word nie – skakel die verantwoordelike persone by die Administratiewe Buro in Potchefstroom: Sien die inligting op die skutblad.)
“Bring ons, Here, tot bekering deur u lering, gee ons insig deur u Gees. Maak ons harte oop, o Vader, trek ons nader. Laat u Woord ons lewe wees� (Lied 151: 2) Foto: Lydenburg.
Ons is op Facebook: Gereformeerde Vroueblad. Gaan Like ons!
ARTIKELS OF BRIEWE KAN GESTUUR WORD AAN DIE GEREFORMEERDE VROUEBLAD: E-pos: cobiesteyn@live.com; Faksnommer 086 714 6157; SMS: 082 555 9586; Slakkepos: Posbus 178, Lydenburg 1120 Ons fout – jammer! In Juniemaand se Kaleidoskoop het ons gesĂŞ Aristoteles het gesĂŞ: “Dat die wĂŞreld nog bestaan is enkel en alleen te danke aan die gebede van Christeneâ€?; dit is egter die woorde van Aristides en nie Aristoteles nie.
Augustus 2014
3
in diepte
Laat die Gees jou gedrag bepaal DEURÊ*," °Ê ,/Ê , Ê/ " " - Ê- "" Ê*"/ -/,"" ®
Watter rol speel die Heilige Gees in jou lewe en jou optrede? Hoor jy die stem van die Gees wat jou leer en jou lei? 10
Augustus 2014
in diepte
is soos ‘n saadjie wat onder die grond ontkiem, aanvanklik is dit onsigbaar, maar iewers breek die stammetjie deur die In Gal. 5:25 staan hierdie woorde: “As ons deur die Gees grond en word sigbaar. So is dit met die wedergeboorte, dit lewe, laat ons ook deur die Gees wandel (1933-Afrikaanse word sigbaar in my geloof dat Jesus alles in my plek gedoen Vertaling). Die 1983-Afrikaanse Vertaling gee die betekenis het en dat ek volkome vergewe en verlos is. Dit word verder so weer: “Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons duidelik dat ek wedergebore is wanneer ek uit die peloton gedrag bepaal”. Ons kan die eerste deel van hierdie vers van my sondige natuur uitstap en oorstap na die peloton ook so verduidelik: “As ons die nuwe lewe in Christus deur van die Gees. Die Gees van God lei my om dit te doen. die Gees ontvang het...” Elkeen wat in Jesus glo, is deur die Wat by die Galasiërs gebeur het, is dat hulle begin het om Gees nuut gemaak, is wedergebore deur die Gees. Nou sê volgens die wil van die Gees te lewe, maar toe kom mense Paulus vir hierdie gemeente, as dit so is dat julle herskep is en maak hulle deurmekaar. Die mense het deur die Gees, moet julle lewe dit wys – “laat hulle moet besny word om gered te kan ons ook deur die Gees wandel”. HY IS IN MY OM gesê word, want dit is nie genoeg om net in Jesus Wat beteken dit om deur die MY TE LEI IN DIE te glo nie. Gees te wandel? deur die Gees te wandel beteken om VOLLE WAARHEID, naOm Die woord “wandel” wat Paulus in vers 25 die Gees te luister en om die stemme gebruik, beteken letterlik om in gelid te wat vir jou iets vertel wat teen die Gees se 9Ê Ê 9Ê loop, soos soldate wat marsjeer. Wanneer wil ingaan, te ignoreer. Ek moet dus bewus WYSHEID GEE IN wees van die Gees as persoon wat in my ek in ‘n peloton marsjeer kan ek nie loop soos ek wil nie, ek moet in gelid bly met die en voortdurend met my praat. Hy is Ê - 1 /Ê7 /Ê woon persoon voor my en agter my. Ek laat my in my om my te lei in die volle waarheid, treë bepaal deur my eenheid met die hele Ê " /Ê ]Ê Hy kan my wysheid gee in elke besluit wat peloton. Paulus se opdrag aan die gemeente ek moet neem, elke tree wat ek moet gee. Ê/, Ê7 /Ê Ê Om deur die Gees te wandel, moet ek elke is dus dat hulle in gelid moet loop met die Gees van God, hulle moet in sy voetspore dag vra dat God my met sy Gees sal vervul MOET GEE. loop. In vers 25 beskryf hy die voetspore en ek moet leer om na die Gees te luister. van die Heilige Gees, dit is die vrug van die Hoe meer ek biddend die Woord bestudeer Gees. Dit is egter ook duidelik waarom Paulus hierdie woord en myself telkens bereid verklaar om te doen wat die Gees vir “wandel” wat ‘n militêre klank het gebruik, want uit die daarin vir my sê, hoe meer kom ek in gelid met die Gees. omringende verse is dit duidelik dat daar ander magte is Ek moet myself oefen om voordat ek ‘n besluit neem, of wat wil hê dat die gelowige by hulle moet inval. Vers 17 sê: voordat ek miskien in woede reageer, eers te vra na die “Wat ons sondige natuur begeer is in stryd met wat die Gees leiding van die Gees. Hy moet vir my ‘n werklikheid wees as wil ... hierdie twee staan lynreg teenoor mekaar”. In vers 19 my Trooster en my Raadgewer. beskryf hy dan die voetspore van die vlees naamlik onder Die Gees maak my vry andere vyandskap, haat, jaloesie en dronkenskap. Paulus lê baie sterk klem daarop dat dié wat hulle deur die Om deur die Gees te wandel beteken dus dat ek my wil Gees laat lei vry is, en as ek my deur enigiets anders laat lei, ondergeskik sal stel aan die wil van die Gees, dat ek sal vra word ek weer ‘n slaaf. Die Gees lei my om die vryheid wat wat Hy wil hê dat ek sal doen en dit dan sal doen. Jesus vir my verdien het, voluit en op die regte manier te Hoe kry ek dit reg om my gedrag deur die kan gebruik. Gees te laat bepaal? Wil jy die vryheid van Christus voluit beleef? Bid dan In die eerste plek moet ek seker wees dat die Gees my sonder ophou dat die Gees jou sal vervul, bid elke dag nuut gemaak het, dat ek wedergebore is. Hoe weet ek daarvoor. Wees bewus van die Gees se teenwoordigheid of ek wedergebore is? Die wedergeboorte is die Gees se in jou, leer om skerp te luister na sy onderrig en leiding. werk in ons hart en gedagtes, ons kan nie die presiese Bestudeer jou Bybel sodat jy Jesus se voetspore goed kan oomblik ervaar as dit gebeur nie. Ons kan dit vergelyk met ken en gee dan jou eie wil prys sodat die Gees jou in sy die bevrugting van ‘n eiersel in ‘n vrou. Sy ervaar nie die voetspore kan laat loop. presiese oomblik wanneer dit gebeur nie, maar wanneer die babatjie begin groei, dan weet sy dit het gebeur. Of dit
Ons lewe deur die Gees
Augustus 2014
11
leefdinge
Gemeente-Mosaïek
Die De Bruinfamilie van Witkop DEUR PETRO SCHUTTE (GEBORE ELSIE PETRONELLA DE BRUIN)
" -Ê 7 Ê Ê"*6" Ê ,Ê"*Ê" -Ê,1-/ Ê* -Ê7 / "*Ê 7 -Ê ,-Ê -Ê6 ÊqÊ" -Ê69 / Ê ,-Ê6 Ê 6 ÊÊ STEPHANUS EN ELSIE PHILIPPINA DE BRUIN. Witkop, met sy steil kop en hoë kranse daar agter ons woonhuis met sy dik mure, is geleë in die Stormberge tussen Jamestown en Burgersdorp. In die winter was dit bitter koud met ryp en dikwels kapok ook. Soms was dit so erg dat die skape toe was onder die sneeu. Gewoonlik het daar saans ’n lekker vuurtjie in die groot eetkamer in ’n klein swart stofie gebrand. Die brandstof was houtjies en droë mieliestronke. Bokant die groot ou tafel het ’n paraffienlamp van die plafon gehang. Om die wit “gloeilamp” (vlammetjie) was glaskristalle wat glansende ligspatsels weerkaats. Na aandete is daar huisgodsdiens gehou: Uit die Bybel gelees (nog Nederlandse Bybeltaal!); Pa het dan verduidelik wat die Skrifgedeelte beteken, en daar is gesing. Die kleintjies moes sê wat hulle onthou het van die gelese gedeelte. Soms is van die ouer broers ook gevra om voor te gaan in gebed. Daar was geen televisie (of ander media nie) en ons het na huisgodsdiens lekker gesels of speletjies soos skielie, dambord of tafeltennis gespeel. Daagliks het vier of vyf van ons jongste kinders met ‘n twee-perdekar wat ons self ingespan het, skooltoe en terug gery – ongeveer vyf myl ver. Eenkeer het ek en my ouer broer, Fanie, die hele pad terug van die skool af in die kapok gery. Die kombers oor ons bene en wolmusse was spierwit van die kapok. Tuisgekom, het van die ouer broers die perde gaan uitspan, terwyl my ma rooi flennielappe in die stoof warm gemaak het om óm ons hande te draai sodat ons weer ‘bietjie kan regkom’. ’n Gebaar van liefde wat ek in my gryse ouderdom nóg onthou.
22
Augustus 2014
Toe die ouer kinders die huis begin verlaat, was daar meeste van die tyd net ses (of minder) kinders tuis. Ons was baie opgewonde wanneer die ouer broers en susters kom kuier en van hul ervarings vertel. Daar was vier groot slaapkamers en in die somer het die ouer seuns soms ook die rondawel as slaapplek gebruik. Elke winter is daar bees en vark geslag, en wors en biltong gemaak. Die rou vleis is in die rondawel gehang in ’n groot vlieëkas (hier het die outeur self nog die ou term syf gebruik - Red.) met fyn gaasdraad om dit teen vlieë en insekte te beskerm. Die beesvelle is gelooi om uit die eindproduk velskoene te maak vir groot en klein. Daar was altyd genoeg kos vir almal: Skaapvleis, groente, en stampmielies, mieliepap vir ontbyt. Twaalf bruin brode is weekliks gebak in die groot klei-bakoond buite. Die melk is soggens ingebring van die melkery af en afgeroom met die romer... net ’n bietjie room is uitgehou vir die grootmense se koffie. Die res is op ’n koel plek gehou tot daar genoeg was om afgekarring te word. Die karringmelk kon ons drink. Die botter is met ’n botterspaan in houtvormpies geskep, gevorm en netjies toegevou in botterpapier waarop D.S. DE BRUIN gedruk is. Hierdie botter, asook eiers is by die plaaswinkel daar naby vir kruideniersware verruil. Aan die winkel was ’n poskantoor waar verskeie van die ouer sussies somtyds gewerk het om ’n geldjie te verdien. Terwyl ek op Burgersdorp op skool was, (standerd 7 en 8) het sus Annie vir my musieklesse betaal. Sing en klavierspeel was my stokperdjies. Ek speel vandag nog graag klavier uit boeke en ook uit my kop. Vroeër het ek en my oorlede man, Caspar, ook graag saam geskilder.
leefdinge
Op ons plaas was interessante plekke: die hoĂŤ kop waarteen ons graag uitgeklim het vir ’n wyer uitsig; die twee klowe daar naby. Onder ’n oorhangende rots, by ‘n waterval, het egte rotstekeninge behoue gebly. Ons kinders se pogings om die tekeninge met klei en bessiesap na te maak was nie juis suksesvol nie! Dan was daar skeertyd wanneer die skape se wol afgeskeer is en dan in lang wolbale gestop is wat met vier hake aan die waenhuis se dakbalke gehang is. Die grootste pret was wanneer ons kleiner kinders binne in die wolbale getel is om dit vas te trap. Die wol was deel van die gesin se inkomste. Die gesin was selfonderhoudend: My ma het ons klere self gemaak; die boerdery het bestaan uit skape beeste en perde; my ma het hoenders, kalkoene en soms ook ganse en eende aangehou; lusern is in die winter aangeplant as voer vir die diere en in die somer is die koring gesny en in miedens gepak tot die trapmasjien opgedaag het... Later word die koring fyn gemaal vir dieselfde twaalf weeklikse brode waarvan ek vroeĂŤr vertel het. Mielies is gemaal vir mieliepap; daar was vrugte: Perskes, kwepers en turksvye. Vir groot kerk en Nagmaal is die tentkar en die twee beste perde ingespan vir die rit van sewe en twintig myl Burgersdorp toe. Ons ouers sit voor en die twee kinders wie se beurt dit was om saam te gaan, sit op die agterste sitplek. Wanneer ons die gefluit van die treine en die lieflike klokkespel van die twee kerkgeboue van die NG-Kerk en die Gereformeerde Kerk kon hoor, het ons geweet ons nader nou die dorp. Die Gereformeerde kerkgebou se toring is opsigself ’n kunswerk: Soos dit op die halfuur of uur kom, speel die wysie van Psalm 116 voor die aantal slae van die tyd. Die preekstoel was van fyngesnede hout voor ’n ronde marmerkoepel teen die muur; die vensters is van gekleurde glas, daar is kandelare. Die groot kerkorrel se
galery is regoorkant die preekstoel met ’n groot galery aan weerskante sodat ons kinders lekker daarvandaan kon afkyk as babas gedoop is of nagmaal gevier is. Na die eredienste was dit tyd vir katkisasie: Bybelversies en Kategismusvrae moes onthou word! In dieselfde straat, Van der Waltstraat, was die tuisgaanhuisies van die boere: Twee slaapkamers, ’n siteetkamer, en kombuis. As ons daar aankom op Saterdag, word die perde uitgespan en versorg, en na ’n kamp buite die dorp gelei. Maandag word hulle weer ingespan vir die terugtog plaas toe. DiĂŠ Sondae wanneer die gesin op die plaas was, is daar soggens erediens gehou deur samesang, gebed en die lees van ’n preek uit preekbundels of Die Kerkblad. Sondagaande moes die kleintjies hulle versies opsĂŞ en die groter kinders moes vrae uit die Heidelbergse Kategismus beantwoord. Ons oudste broer, Johannes Lodewicus het op Potchefstroom vir predikant studeer. Hy is toe getroud met Benomi Du Plessis. Sy eerste beroep was na Vryburg. Vir sy bevestiging het my ouers daarnatoe gereis met die trein. Al ons kinders het uiteindelik ‘n goeie werk gedoen en hulle gesinne goed onderhou. ** ********* Soms in die oggend, terwyl ons kinders nog slaap, het ons wakker geword met die klank van ons ouers se lofsange terwyl een van hulle twee op die huismusiek (traporreltjie) begelei. Nie net ‘n mooi herinnering wat ons altyd sal bybly nie, maar ook ’n vaste wete dat ons ouers op die Here vertrou het: “Dis die God der leĂŤrmagte, troue Bondsgod van weleer, God van wordende geslagte, tot in ewigheid die Heer. Sion, sing diĂŠ God ter eer, prys sy grootheid, loof die Heer!â€? (Ps. 146: 8; 1936-beryming).
, Ê ,/ Ê -Ê 1 ," -Ê6 Ê Ê , Ê " -/ Ê Ê1 /ʽ Ê - Ê6 Ê69 / Ê ,-°Ê/" Ê - Ê* /," Ê /Ê , * Ê /]Ê7 -Ê-9Ê, -ÊnnÊ ,Ê"1 °ÊÊ6 ,Ê -Ê SY AL 89 JAAR OUD. Augustus 2014
23