05/6<+
Des 2014 Jan 2015
6
48
56 , Teken vdirogjoteur omfa jou vriendinblaindop ons .org.za www.gksa
.,9,,3+ 3 4 5
Redakteursbrief Briewe Ds. SĂŞ my
DESEMBER 2014 ~ JANUARIE 2015
Die Gereformeerde
05 +0,7;, 2,9:-,,:
Vroueblad Vol vreugde eSing met Vorentoe BRING VREUGDE IN 2015! Van Londen tot Cradock
vreugde oor jou Verlosser
Op die pieke van Kilimanjaro www.gksa.org.za/Tydskrifte/vroueblad-inteken
Ander Publikasies van die Gksa: (Laerskoolkinders) (tieners en jongmense) Bied ook verrykende geestelike leesstof en kan bestel word by die Administratiewe Buro: (018) 297 3986.
2
6 8 10
Van vrees tot vreugde Sing met vreugde oor jou Verlosser Ons Koning gesalf met vreugde-olie
3,,-+05., 2,9:-,,: =(2(5:0, 9,0:
12 14 15 16 18 19 22
28 30 33
Die Geheim Teks & Vers: Vol vreugde Teks & Vers: Dagboek Boekeblad: Die DaniĂŤl-plan Cumboeke Kerswense van die Redaksie Kersfees â&#x20AC;&#x201C; hoe behou ons fokus en vreugde? Londen of Cradock? Van â&#x20AC;&#x2122;n ingenieur en die toring van Pisa â&#x20AC;&#x2122;n Verhaal van drie kerke Net-net genoeg Kersfees in Kanada
05 +0,7;, 5<>,1((9
34 36 38
Vind jou vreugde in 2015 in die Here Bring vreugde in 2015 Vervul met vreugde en vrede in 2015!
24 26
Desember 2014 ~ Januarie 2015
1((9.(5. 5644,9
3,,-+05., 5<>,1((9
40 42 43 44 46 48 50 51 52
Op die pieke van Kilimanjaro Teks & Vers: Vorentoe Teks & Vers: Dagboek My bede vir jou in 2015 Boekeblad: PTP Hoe gemaak met 2015 se veranderinge? Lux Verbi-boeke Boekresensie: Die Groot Gebedeboek Woord-wys uit Wakkerstroom: Dis nie so erg nie! Die lewe se laslappiekombers 2015... â&#x20AC;&#x2122;n Nuwe jaar... Gemeente-MosaĂŻek: Saamtrekstreke 2015 Gemeente-MosaĂŻek: Bybelstudie Saamtrek & wenke Hartskatte Lees in Februarie 2015 & teken in! Aros advertensie â&#x20AC;&#x2122;n Gebed vir elke maand van 2015 Kaleidoskoop Desember 2014/ Januarie 2015
54 56 58 59 60 61 62 63 64
redakteursbrief
Vol vreugde vorentoe! â&#x20AC;&#x153;Hoor my in my sielsverlange; gee my vreugde en vreugdesange;
"# $% & '(
Liewe Medegelowiges, Voor my is die wonder van die turkoois see â&#x20AC;&#x201C; en eergister het die walvisse vrolik in die baai kom speel! En net â&#x20AC;&#x2DC;n entjie verder agtertoe, die binneland in, lĂŞ die knoetserige blou Kaapse berge. Alles deel van God se skepping wat sy grootheid uitjubel. Ek is bevoorreg om vroeg hierdie jaar vakansie te hou, om nou ook die vreugde van rus te beleef. Wanneer jy hierdie boek in jou hande vashou, sal my beurt vir verlof verby wees, maar tien teen een gaan jy ook van die bevoorregtes wees wat dan kan rus by die see, â&#x20AC;&#x2DC;n vakansie-oord of in die berge. Mag jy ook uit hierdie Feestyd en vakansietyd vreugde put, soos ek nou! Desember is Kersfees â&#x20AC;&#x201C; ons vier met vreugde die koms van ons Verlosser na hierdie aarde. Daarom dan ons tema: Vol vreugde vorentoe. Ons lewe Ăn die Here, die verlossing wat Hy vir ons kom bewerk het met sy koms na die aarde, kan ons nie anders laat reageer as met jubelende vreugde nie. Maar ons mag nie stilstaan by Kersfees nie, ons moet met hierdie vreugdesboodskap 2015 in lĂŠĂŠf: Vorentoe! Toe ons kinders as haasbek graad eentjies net begin deelneem het aan atletiek, het ons altyd vir hulle gesĂŞ: â&#x20AC;&#x153;Moenie omkyk nie, dan gaan jy net oor jou eie voete val!â&#x20AC;? Die lewe is baie soos die atletiekbaan: Jy moet vorentoe. Eergister en gister, selfs â&#x20AC;&#x2DC;n paar sekondes gelede, is verby en jy kan dit nooit weer terugkry nie. Daarom moet â&#x20AC;&#x2DC;n mens, en veral ons as gelowiges wat deel het aan die Christelike hoop en deel aan die vreugde van die ewige lewe, vorentoe beur om die wenstreep te bereik. Mag hierdie uitgawe jou aanspoor om, deur die kragtige werking van die Heilige Gees, vreugdevol vorentoe te lewe in 2015 en al die jare daarna wat jou beskore mag wees. Vreugde en vrede en seĂŤn vir jou!
Foto: Lydenburg.
Ons is op Facebook: Gereformeerde Vroueblad. Gaan Like ons!
ARTIKELS OF BRIEWE KAN GESTUUR WORD AAN DIE GEREFORMEERDE VROUEBLAD: E-pos: cobiesteyn@live.com; Faksnommer 086 714 6157; SMS: 082 555 9586; Slakkepos: Posbus 178, Lydenburg 1120
Cobie Steyn NS: BRIEWEBLAD: Stuur â&#x20AC;&#x2DC;n SMS na 082 555 9586 (begin SMS met VB:)... of e-pos jou brief aan cobiesteyn@live.com of gaan lug jou mening op ons Facebookblad of stuur jou brief per slakkepos na Posbus 178 Lydenburg 1120. Ons publiseer graag jou SMS of brief in die Februarie 2015-uitgawe se brieweblad. Briewe moet ons voor of op 19 Januarie 2015 bereik. (Die redaksie vra vriendelik dat hierdie selfoonnommer en adresse nie vir administratiewe sake soos inskrywings of kansellasies gebruik sal word nie â&#x20AC;&#x201C; skakel die verantwoordelike persone by die Administratiewe Buro in Potchefstroom: Sien die inligting op die skutblad.)
Desember 2014 ~ Januarie 2015
3
in diepte kersfees
Sing met vreugde oor jou Verlosser Dag van verlossing! Kyk, Hy kom – Gesalfde van die Heer. Op Hom het God se Gees gekom om goeie nuus te bring” (Skrifberyming 3-3/ Lied 327) DEUR ANJA VILJOEN 8
Desember 2014 ~ Januarie 2015
in diepte kersfees Klaagliedere te midde van droewige tye In Psalm 126 lees ons hoe die volk hulle in droewige omstandighede bevind. Dié Psalm is ‘n tipiese klaaglied, waarin die volk om uitkoms pleit. As God maar wou ingryp en hulle red, sal hulle met vreugde sing. Toe Israel uit ballingskap kon terugkeer, was dit vir hulle soos ‘n onwerklike droom wat waar geword het. God het hulle gered, daarom kon hulle van blydskap sing. As ons die Lukas-evangelie lees, sien ons dat die volk tóé ook droewige omstandighede beleef het. In die openingshoofstuk lees ons van Sagaria wat só moedeloos was dat hy nie eers die vreugdeboodskap van die engel geglo het nie. Hy en sy vrou het al jare op die geboorte van ‘n kindjie gewag en het heeltemal moed verloor. Die volk gaan gebuk onder Romeinse oorheersing en word uitgebuit. Hulle word deur keiser Augustus vir ‘n volkstelling opgeroep. Elkeen moet eenvoudig gaan om hulle te laat inskryf. Hulle is ontmagtig en kan geen weerstand bied nie. Die godsdienstige elite stel teleur. Interne politiek is spanningsvol. Herodes is heerser van Galilea, sy broer is heerser van Iturea en Tragonitus, en Lesanias heerser van Abilene. Die volk is moedeloos.
Klaagliedere verander in lofliedere Maar toe gryp God in. Hy stuur sy vreugdeboodskapper om die verlossingsboodskap te bring. Die Verlosser sou uit die maagd gebore word. Die Here sou ‘n “onmoontlike” geboorte laat plaasvind. Die maagd sou swanger word met die Seun van God. Hy is die Verlosser vir die wêreld. En so verander droefheid in vreugde. Klaagliedere word vervang met lofliedere. Die geboorteverhaal van Jesus word met lofliedere omring. Toe Elisabet besef dat Maria die Verlosser van die wêreld verwag, is sy met die Heilige Gees vervul, en het sy met vreugde gesing: “Geseënd is jy (Maria) onder die vroue en geseënd is die vrug van jou moederskoot...” (Lukas 1:42-45). Maria sing ook van vreugde: “Ek besing die grootheid van die Here, ek juig oor God, my Verlosser...” (Lukas 1:46-56). In die kerkgeskiedenis staan hierdie lied as die Magnificat bekend. Maria het die Here net soos Hanna, Samuel se ma, in ‘n loflied geloof vir wat Hy deur haar vir die wêreld sou doen. Na die geboorte van Johannes sing sy pa, Sagaria, van vreugde. Die eerste woorde wat Sagaria kon uiter na sy maandelange stomheid was woorde van lof aan God: “Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk in genade opgesoek en vir hulle verlossing bewerk” (Lukas 1:67-79), ook bekend as die Benedictus. Hy sing oor hierdie sterk Verlosser, Jesus Christus, wat nie net gebore is om die volk te verlos van vyande nie, maar dat Jesus Christus ook onbevrees gedien moet word. Hy sing oor die
geboorte van Johannes wat gekom het om die kennis van die verlossing aan sy volk mee te deel: Verlossing deur vergifnis van sondes, danksy die genadige ontferming van God. Maar dit is nie net mense wat oor die Verlosser jubel en juig nie. Die engele juig ook mee. Die skaapwagters word verras deur ‘n menigte engele uit die hemel, wat God prys en sê: “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ‘n welbehae het!” (Lukas 2:14). Dié verhaal van die engele en hulle lofprysing het komponiste deur die eeue geïnspireer met verskeie weergawes van die Gloria in excelsis Deo. Hierdie lied vorm die vertrekpunt van baie eietydse koorwerke, liturgiese korale en kersliedere. En aangrypend is Simeon se loflied, Nunc dimittis, toe hy die kindjie Jesus in sy arms hou. Hy het God geprys en gesê dat hy gereed is om in vrede te gaan, omdat sy oë God se verlossing gesien het (Lukas 2:2930).
Ons moet ook van vreugde sing Kersfees is ‘n tyd wanneer ons ook van vreugde sing. Ons kan ons maklik blind staar teen al die negatiewe berigte en omstandighede wat ons moedeloos kan maak. Lofliedere by Kersfees kan ons help om opnuut weer perspektief te kry. Ons kan sing van ons Verlosser. God het ingegryp om redding te bewerk. Hy red ons van die mag van die bose en seën ons met sy gawes. Kersfees dring ons tot egte lofprysing. Egte lofprysing behels die reaksie van die mense op die evangelie, die blye boodskap, en is aan God se adres gerig. Dit is die blye dankbare, verwonderde, vreugdevolle reaksie van mense op die goeie nuus dat Jesus Christus leef en ons verlos!
Lofprysing wat wêreldwyd weerklink Lofprysing vorm die hart van die Christelike tradisie. Ons is geskape om God te loof en te prys. Ons is uit genade gered om dié wonderbare groot verlossingsdade van God te verkondig. Lofprysing moet hoorbaar word in die wêreld, verstaanbaar, in alle tale, vir alle mense, en daartoe word gelowiges gered en versamel deur die Heilige Gees tot ‘n lofprysende gemeente. Lofprysing moet nie verwar word met blote goed voel, en genot en vrolikheid en om uitbundige emosie en stemming te skep nie. In die Bybelse tradisie word egte lof aan God juis gebore in die dieptes. Die gevoel van nood, van verlatenheid, van angs, van swaarkry, van lyding, van uitsigloosheid, is die eintlike oord waar die lofliedere ontstaan het. Hierdie lofsange is eintlik dade van hoop!
Desember 2014 ~ Januarie 2015
9
in diepte nuwejaar
Almal van ons wil die lewe geniet. Wil tevrede voel, gekoester voel, geliefd voel. Ons smag na lewensvreugde. Ware diep vreugde wat jou ook tevrede laat wees, wat jou vrede gee wat alle verstand te bowe gaan. Maar hoeveel van ons het ’n brandende begeerte om vreugde in ander mense se lewens te bring? Paulus skryf die mooiste getuigskrif van sy geloofsvriend wanneer hy oor Filémon sê: “Jou liefde het vir my groot vreugde en bemoediging gebring, omdat jy broer, die harte van die gelowiges verkwik het” (Filemon 1:7). Wat ‘n wonderlike getuienis van iemand? Jou liefde het vir my groot vreugde gebring! Maar hierdie getuienis hang nie dan maar sommer net in die lug nie. In die kort brief van Paulus aan sy geloofsvriend, waarin hy by hom pleit om ‘n slaaf, Onesimus, wat Filemon klaarblyklik skade aangedoen en toe weggeloop het, terug te neem omdat Onesimus tot bekering gekom het, hoor ons op watter maniere Filemon vreugde en bemoediging in ander gelowiges se lewens gebring het.
Oop huis Dit is duidelik dat Filemon sy huis se deure wyd oopgegooi het vir mense: Die gemeente het gereeld in sy huis bymekaar gekom (vers 2); en Paulus neem sommer groot vrymoedigheid om vir Filemon te sê: “Hou vir my huisvesting gereed...” (vers 22a). Dit is net innige vriende, geloofsgenote, wat al die warmte en liefde van ‘n ander ene se Christelike gasvryheid ervaar het, wat vir mekaar (amper wil ek sê blatant!) kan sê: Hou vir my huisvesting gereed!
Oop hart Filemon se gasvryheid wys vir ons iets van sy hart: Hy het ‘n oop hart vir die Here en ‘n oop hart vir sy geloofsgenote gehad: “Elke keer as ek bid... dank ek my God omdat ek hoor van die liefde en trou wat jy aan die Here Jesus en al die gelowiges bewys” (vers 4). Sy huis was ‘n sentrale plek van aanbidding en sy huis was ‘n blyplek vir sy vriende.
36
Desember 2014 ~ Januarie 2015
Bring v in 2
DEUR CO
Bring vreugde vandag Wanneer die lewe om ons gejaagd raak, die sogenaamde “rat race” topspoed behaal, het elkeen van ons die behoefte aan vreugde, aan iemand wat verstaan, iemand wat sê: “Ek help jou gou hier”, maar bitter min van ons besef om vreugde te beleef, moet ons ook vreugde bring. Om vreugde in ander se lewens te bring, vra ‘n sekere hartsingesteldheid: Jou hart moet gerig wees op die Here, jy moet uit liefde vir Hom en vir jou naaste, nie net aan jouself dink nie. Wanneer ‘n mens so daaraan dink, is die daad om vreugde te bring in ander se lewens nogal harde werk. Dit vereis dat jou fokus sal verskuif van jouself en jou eie dinge en jou vraag na vreugde en geluk, na vreugde bring en vreugde wees in ander se lewens. Kom ons bring die teorie grond toe. Teen die einde van ‘n besige dag by die werk, ‘n tuiskoms wat holderstebolder was, want die kinders moet die
in diepte nuwejaar
Loop oop-oog
reugde 015
OBIE STEYN
aand 19h00 by die revue-optrede van die skool wees, sien jy jou buurvrou (wat enkelma is) langsaan met koorsige wange en hangoë skarrel om ook háár kinders gereed te kry vir die revue. Vra jy vir haar hoe gaan dit met haar? Vind jy dalk uit dat sy met griep uit die bed moes opstaan? En bied jy aan om haar kinders sommer ook saam te neem? Of het jy dalk al so verstar geraak in die geharwar van jaag en die gesindheid van “elkeen vir homself – ek het ook my lewe!” dat jy maar net voortjaag sonder om... vreugde te bring in haar lewe? Wat ‘n verligting is dit nie wanneer jyself so verlep voel van griep en iemand aanbied om jou te help nie? Daarom verwys ds. Christo nie verniet hierdie maand na Fride Schanz se gesegde: “Sonder moeite geen vreugde. Hy wat blomme wil pluk moet baie water aandra” nie. As ons vreugde wil bring, vreugde wil kry, as ons blomme wil sien groei in ons lewens, moet ons water aandra... hard werk... onsself opoffer om vreugde vir ander te wees en te bring.
Om vreugde te bring in ander se lewens, vra bedagsaamheid. Om vreugde te bring vereis dat elkeen van ons verby ons eie behoeftes sal kyk en ‘n ander ene sal raaksien. Om vreugde te bring vra opoffering. Ek moet sensitief ingestel wees op die mense om my: Is my vriendin gereed vir hierdie oop gesprek terwyl sy worstel met die slegte nuus van kanker? Sal dit nou regverdig wees om hierdie vrou hulp en geld te vra vir die basaar, terwyl ek weet hierdie suster in die geloof werk om den brode om haar gesin te onderhou? Elkeen van ons kan sekerlik hier genoeg situasies opstapel! Om vreugde in ander se lewens te bring vra dus ‘n oop oog vir ander (by wyse van spreke) maar dan ook ‘n oop hart. ’n Hartsgesindheid wat getuig van die opoffering van Jesus Christus vir ons: “Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterhand van die troon van God” (Heb. 12:2b). Die vreugde wat vir Christus gewag het, was om weer by sy Vader te wees. Maar dit was ook die vreugde om verlossing te bewerk vir sondaars – vir mense wat nie vreugde in die Vader se hart gebring het nie, maar droefheid. Jesus Christus het Homself geoffer aan die kruis, sodat ons eendag uiteindelik volmaak deel sal hê aan die ewige vreugde by die Vader. Hou jou oë en jou hart gerig op Jesus Christus en bring vreugde vir ander in 2015!
Desember 2014 ~ Januarie 2015
37
leefdinge kersfees
Kersfees –
hoe behou ons fokus en vreugde?
DEUR DR. TRUDIE GROBBELAAR
God het mens geword en onder ons kom woon (Joh. 1:14). Die grootsheid van die gebeure word saamgevat in die boodskap van die Engel aan eenvoudige skaapwagters: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here! En dit is vir julle die teken: julle sal ‘n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in ‘n krip lê (Luk. 2:10-11).
C
hris hristene vier met Kersfees Christus se menswording. Wat ‘n belangrike feestyd behoort men Kersfees dan te wees nie! Die ideaal sou wees dat Ker families, gesinne en vriende bymekaar kon kom fam om nederig en vol verwondering, die grootste ingrype in ons menslike geskiedenis ná die sondeval, te vier: Jesus, ons Saligmaker, is gebore! En as ons nog dieper kyk, besef ons watter groot belofte hierdie aangekondigde koms van ons Verlosser vir ons inhou: Dat Jesus Christus, deur Wie God alles geskep het wat in die hemel en aarde is, Homself verneder het deur op die tyd wat God bepaal het in ons geskiedenis, aan mense gelyk te word (Kol. 1:16; Fil. 2:6-7; Ef. 1:10 ). Hy, die Heilige, moes sy lewe lank op aarde meng met ‘n ongelowige en verdorwe geslag (Luk. 9:41). Met sy kruisdood en opstanding, het Hy die mag van Satan verbreek. Hy het gekom om die vrede weer volkome te herstel, deur alles op die aarde en in die hemel weer met God te versoen (Joh. 1:45; Kol. 1:20), soos wat dit voor die sondeval was. Maar, in plaas daarvan dat Kersfees vir ons ‘n tyd van vreugde en vrede is, is dit ‘n tyd wanneer stres, depressie, eensaamheid en allerlei siektes die hoogte inskiet. Gebreke en spanning in familieverband word weens ons wêreldse ingesteldheid ten opsigte van Kersfees, sterk beklemtoon. Menigmaal herinner Kersfees ons dus bloot daaraan dat ons nog stukkende mense is in ‘n gebroke en gevalle wêreld, wat met verlange uitsien na Christus se wederkoms.
22
Desember 2014 ~ Januarie 2015
Maar wat as... ... Kersfees ontaard in ‘n stresvolle tyd, met te veel reëlings om te tref, met op die nippertjie aankope van geskenke, blinkers en sterretjies en dan nog hopeloos te veel kos wat voorberei moet word? Dan moet ons rustig word en fokus op die feit dat Jesus se koms die grootste en enigste onverganklike geskenk is wat die mensdom nog gekry het. Boonop het dit plaasgevind in ‘n stal waar Hy in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê moes word, sonder swierige voorbereidings van die mens se kant af. Kersfees gaan elke jaar verby, maar dié geskenk is die enigste wat vir ewig waarde het.
... jy elke Kersfees worstel met depressie en niks meer as positief kan ervaar nie? Word dan rustig en fokus opnuut op die grootsheid van Jesus se menswording. Hy het tussen ons kom bly en het medelye met ons swakhede. Hy was net soos ons in elke opsig aan versoekings onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie (Heb. 4:15). Daarom sy uitnodiging: Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig” (Matt. 11. :28-30).
leefdinge kersfees ... jy aan ‘n siekbed vasgekluister is en nie Kersfees saam met jou geliefdes kan vier nie? Word rustig en fokus op die feit dat Jesus ook in jou plek sy lydenspad moes voltooi tot aan die kruis, sodat jy as gelowige nooit verlore kan gaan nie. Niks kan jou uit sy hand ruk nie. Al gaan jy deur donker dieptes hoef jy nie bang te wees nie, want God is met jou (Joh. 10:28; Ps. 23:4).
... jy oud geword het, en Kersfees vir jou bloot ‘n moeilike tyd is vol verlange? In Hand.2:17 word belowe dat die Heilige Gees so werksaam sal wees, dat selfs oumense nog drome sal droom... ‘n Voorbeeld hiervan is Simeon aan wie die Heilige Gees bekend gemaak het dat hy nie sal sterwe voordat hy die Verlosser gesien het nie (Luk. 2:25-30). Gevolglik kan jy rustig word en fokus op dit wat voorlê: Die nuwe Jerusalem, die toekomstige stad wat die heerlikheid van God vir ewig sal uitstraal (Op. 21:10-11).
... jy hierdie Kersfees vir die eerste keer geweldige eensaamheid ervaar en baie hartseer is, omdat ‘n geliefde van ons nie meer daar is nie? ‘n Eerste Kerfees alleen? Word dan rustig en fokus op die feit dat Jesus die dood oorwin het. Jesus het tydens sy menswording ook ons menslike verganklikheid as ‘n emosionele pyn ervaar met Lasarus se dood. Hy was volkome mens. Jesus se menswording het dus tot gevolg gehad dat Hy nou aan die regterhand van God vir ons kan pleit en dat die Heilige Gees vir ons rustigheid kan gee. Hy het opgestaan, sy graf was leeg! (Luk. 24:2).
Leef hierdie Kersfees met die wete, ons Verlosser leef!
Desember 2014 ~ Januarie 2015
23
leefdinge bybelse berading
HOE GEMAAK MET 2015 SE VERANDERINGE? DEUR DR. TRUDIE GROBBELAAR
Nog â&#x20AC;&#x2DC;n jaar is verby. Wanneer ons terugkyk, is ons normaalweg goed bewus van die feit dat die jaar heeltemal anders verloop het as wat ons verwag het. Tog, wat ons omstandighede ook al was, kan ons met vreugde uitsien na 2015, want God is met ons (Joh. 17:22). Al weet ons dat ons geen beheer het oor wat voorlĂŞ nie, weet ons ook dat ons nie bang hoef te wees vir die onbekende nie. Hoekom nie? Want ons het die beloftes dat
volmaak is (Matt. 5:48). En sy Woord is ons bewys dat al sy beloftes waar word. Baie van ons gaan verplig wees om gedurende 2015 groot veranderinge in ons lewens te maak. Die begin van die jaar is dikwels die tyd wanneer mense moet verhuis omdat hulle werk, of ander dinge, dit van hulle vereis. Kinders moet dalk vir die eerste keer skool toe gaan, of van skool verander. Sommige van ons gaan vir die eerste keer iets van die leĂŤnessindroom ervaar as ons kinders uit die huis moet gaan, en ons lewe daarom drasties gaan verander. Verder moet baie persone vir die eerste keer gaan werk, of die groot besluit neem om in die huwelik te tree, of om as jong getroudes met â&#x20AC;&#x2DC;n gesin te begin. As â&#x20AC;&#x2122;n mens ouer word moet ons afskaal in ons doen en late, of weens die feit dat ons kragte minder word moet verhuis na â&#x20AC;&#x2DC;n aftree-oord of â&#x20AC;&#x2DC;n ouetehuis. Al hierdie dinge sal â&#x20AC;&#x2DC;n groot omwenteling in ons lewe te weeg bring. Hoewel dit gewoonlik met opgewondenheid gepaard gaan, is daar altyd ook â&#x20AC;&#x2DC;n mate van vrees vir die onbekende teenwoordig, en dinge in die verlede wat ons vreugde terughou. Maar daar is een konstante wat nooit verander nie: God is in beheer!
48
Desember 2014 ~ Januarie 2015
Daarom moet ons soos Paulus kan verklaar: â&#x20AC;&#x153;Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus (Fil.3:13-14). Dit beteken dat ek vorentoe moet gaan en beur om die wenstreep in my heiligwordingsproses te behaal deur meer soos Christus te word. Dit hou in dat ek al die laste wat my verhinder om die wenstreep te bereik, moet afgooi, veral my skuld wat ek nie erken nie. Veral ook as ek ander persone wat verkeerd teen my gehandel het, nie vergewe nie. Dit is immers â&#x20AC;&#x2DC;n opdrag deur Jesus Christus (Matt. 6:14-15). Ons weet dat God alles wat gebeur ten goede sal laat meewerk vir diĂŠ wat Hom liefhet, die wat volgens sy besluit geroep is (Rom. 8:28). Dit geld ook in alle omstandighede vir die onbekende wat vir ons wag in 2015!
Bybel bevestig. Die volgende Bybelse persone is voorbeelde van gelowiges wat hulle rug op die verlede en hul vermoĂŤns gedraai en totaal op God se genadige voorsienigheid staatgemaak het: Abraham en Sarai wat hulle vaderland verlaat het en die beloofde land deurkruis het, sonder om â&#x20AC;&#x2DC;n stuk grond daarvan in besit te neem, behalwe die spelonk van Makpela waar Sarah begrawe is (Gen. 12:1,4; 23:17-18).
leefdinge bybelse berading
Moses wat nieteenstaande sy vrees vir Farao die reuse taak aangepak het om die Israeliete uit hul slawerny uit Egipte te lei, deur net sy vrou en kinders en die kierie wat God Hom gegee het saam te neem (Eks. 4:20). Dawid het net met â&#x20AC;&#x2DC;n slingervel en â&#x20AC;&#x2DC;n klip die gevreesde Goliat verslaan. Later, na sy sonde met Batseba, het hy homself voor God ontledig deur sy skuld te bely, waarna hy kon voortgegaan met sy roeping as koning (2 Sam. 12:20-22). Jesus is later die Seun van Dawid genoem (Luk. 2:11). was â&#x20AC;&#x2DC;n visserman, maar nadat Jesus hom as â&#x20AC;&#x2DC;n dissipel geroep het, het Hy sy boot en visgereedskap net so gelos om Jesus te volg (Matt. 4:18-20). Hy sou later bely: â&#x20AC;&#x153;U is die Christus, die Seun van die lewende God!â&#x20AC;? (Matt. 16:16). Dink ook byvoorbeeld aan Jakob na sy PniĂŤlworsteling, en dan natuurlik self â&#x20AC;&#x201C; wat hulle rĂťe op die
verlede en op hulle self gedraai het en op God se voorsienigheid gefokus het. " # $ laste af te gooi en nie terug te kyk nie. Daarvoor
$ # sal vergeet dat God in beheer van ons lewens is nie. Laat ons dit vir ons kinders vertel en saam $
# # $ groot veranderings voorlĂŞ. %
&'()
die krag kry om innerlik sterk te word en â&#x20AC;&#x2DC;n
# * + # ,
#
- /0 , 12(34(56 ( , 7258, Wat â&#x20AC;&#x2DC;n vreugde om die nuwe jaar sĂł in te kan gaan! Desember 2014 ~ Januarie 2015
49