TygerBurger Eersteriver - 7 November 2018

Page 1

EERSTERIVIER & BLUE-DOWNS HD DECODER - DSD4137

R399

- Installed to One Point - Installation Voucher for 25 metres of cabling only - HDMI output Valid @ all branches until Sunday18 November 2018 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 7 November 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

Boys and their toys Thousands of people flocked to the Killarney Motorshow on Sunday where hundreds of cars and more were on display. Formula Vee driver Cyril Somerville from Edgemead chats to young car enthusiast Eesa Leo (7) from Bonteheuwel. See more photos on page 4. PHOTO: CECILIA HUME

KOMPLIMENTE STROOM IN : BESOEKERS BEÏNDRUK MET VOORKOMS, BENUTTING VAN RUIMTE

Bib nou ‘nuwe tuiste’ AVRIL FILLIES

D

ie wag was die moeite werd vir gebruikers van die Eersterivier-biblioteek nadat die biblioteek van April tot Julie gesluit was vir opknapwerk. Die biblioteek het amptelik op 30 Julie heropen en sedertdien stroom die komplimente van die publiek in. “Ons gebruikers is regtig beïndruk met

die biblioteek se voorkoms en hulle hou daarvan. Baie is verbaas oor die grootte van die biblioteek, maar ons het niks aangebou nie – net die ruimte in die biblioteek beter benut. “In April is die biblioteek oorstroom na die aanhoudende reën en moes ons van ons voorraad afskryf, maar nou is die biblioteek die nuwe bymekaarkomplek van almal,” het René Jashim, hoofbibliotekaresse, gesê.

Volgens haar kom die komplimente van oud en jonk en is daar nou ook meer voete in die biblioteek. “Ons het van ons onderwysers van ons naburige skole genooi na die bekendstelling van die ‘nuwe’ biblioteek op 28 September en dit was verrassend om die glimlagte te sien. Die gemeenskap is ook nou gretiger om die biblioteek te gebruik, want soos hulle dit beskryf: dit is nou ’n tuiste weg van hul tuiste.” Sy het ook genoem dat hulle

besluit het om sagte kleure te gebruik wat strelend op die oog is pleks van die helder kleure wat voorheen kenmerkend was. “Ons is bly om ons biblioteek met die gemeenskap te deel en sal nog voete in die biblioteek verwelkom. Ons is tans besig om ’n vakansieprogram saam te stel, en sodra alles gereed is, sal ons dit in TygerBurger bekend stel. Die gemeenskap moet die koerant dophou daarvoor,” het sy geskerts.

Black Friday is coming JOIN US!!!

G-CITI CAMPUS

24TH NOV 2018

BURSARY OPPORTUNITIES 2019 OFFICE ADMIN Register IT TECHNICIAN | IT WEB SPECIALIST Before IT SERVER ENGINEER | IT WEB ENGINEER 17TH FEB 19 GRAPHIC DESIGN

OPEN DAY TIME: 10H00 AM

I-CAN Centre 268 Halt Road, Elsies River Office: (021) 202-0596 Whatsapp: 061 542 1836

YOUR FUTURE IS DIGITAL!!!

Wireless of Fibre We’ll Connect YOU!

GENESIS COMMUNITY IT INITIATIVE

Office : (021) 202 - 0596 What’sApp: 061 542 1836 reception@g-citi.org

IT MULTIMEDIA SPECIALIST

my APPLY ONLINE : http://www.gciticampus.academ


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Eersteriver - 7 November 2018 by Tygerburger Newspaper - Issuu