TygerBurger Eersterivier- 11 April 2018

Page 1

EERSTERIVIER

POP IN!!

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA 338 HALT ROAD, ELSIES RIVER 021928 8189 - 021 933 1634 - 082 490 5225

DROUGHT TOLERANT PLANT SALE

NOTICE: Open Saturdays until 14:00 WE DELIVER WENDYHOUSE ROOFSHEETS

NOW ON!!

(Corr.)

R29

PER METRE X1UG7CGM-AL110418

X1UFY3C9-AL110418

Woensdag, 11 April 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

EVERGREEN RESOURCE CENTRE: DIEN AS ‘DIE HART VAN GEMEENSKAP’

Bib ’n baken van hoop LISA LOTTERING @lisa_demi

V

ir sommige kinders in die Blackheathgemeenskap is ’n boek ’n groot geskenk. Só het Dawn Petersen, uitvoerende hoof van Evergreen Resource Centre, gesê. “Wanneer kinders boeke kom uitneem, druk hulle die boeke so vas teen hulle – dis amper soos lekkergoed,” het sy verduidelik. Die Evergreen Resource Centre, ’n gemeenskapsbiblioteek in Blackheath in Austenville, is op die gemeenskap gerig om opleiding en opvoeding te verskaf. Vanjaar is díe organisasie die begunstigdes van R15 000 wat by die Tyger Run/Walk ingesamel is. Sedrick Taljaard, bestuurder van Radio Tygerberg 104fm, sê die organisasie is op meriete as die begunstigdes gekies. “Ons het gekyk na die impak wat hulle in die Blackheath-gemeenskap het in terme van opvoeding en opleiding,” sê hy. Taljaard sê hulle het ook gekyk na wat die organisasie aanbied en hoe hulle die gemeenskapslede hoop vir die toekoms gee. “Die organisasie is bewus van die kwessies wat die gemeenskap in die gesig staar en hulle pak daardie uitdagings aan,” sê Taljaard. Met Evergreen Resource Centre tans in sy agste bestaansjaar, ervaar hulle steeds uitdagings. “Ons wil ’n stelsel aankoop wat die boeke per kode merk om rekord daarvan te hou,” sê Petersen. Sy sê hulle wil graag die geld gebruik om dinge makliker te maak en dit gaan beslis daarmee help. Die sentrum moes ook hulle ure aanpas oor die aanvraag vir ’n later sluitingstyd. Dit is nou so aangepas dat leerders hul take en navorsing rustig ná hul buitemuurse aktiwiteite kan doen. Abraham Moses, administrateur van Evergreen Resource Centre, sê die kern van die saak is om mense te bemagtig. “Die gedagte is om almal – van volwassenes tot die kleinkinders – te bemagtig om beter te doen,” sê hy. Hy sê die sentrum word vir verskeie doeleindes gebruik. “Dis iets van alles, maar dien as hart van die gemeenskap. Tans help ons leerders en studente met navorsing en take en baie universiteitstudente en graad 11-leerders kom doen hul prakties

Hier by die tjekoorhandiging is (van links) Laretha Blom (bemarkingsbestuurder: Tygervalleiwinkelsentrum) Abraham Moses en Dawn Petersen (Evergreen Resource Centre), Michelle Linnert (redakteur: TygerBurger) en Sedrick Taljaard (algemene bemarkingsbestuurder van Radio Tygerberg 104fm). FOTO: THABANG KUAHO by die sentrum,” sê hy. Moses sê daar is sowat ses voltydse personeellede en iemand wat uithelp met rekenaarklasse. Petersen sê hulle wil die geld gebruik vir die opleiding van vrywilligers, wat nasorgkinders kom help, juis omdat lees so ’n groot

Poorman’s Friend

H A L A A L

M E A T

E M P O R I U M

probleem is. “As ’n kind goed kan lees, kan hulle beter sinne skryf en dus sal hulle in hul vakke verbeter, wat ’n nuwe wêreld vir hulle sal oopmaak,” sê sy. “Danksy die sentrum voel die kinders verwyder van die gemeenskap en die gewone

021 904 2720 / 021 904 2722 C/O SKOOL STR. & FOREST DRIVE, EERSTE RIVER We strive to provide affordable quality products & services

omstandighede waarmee hulle daagliks gekonfronteer word,” het Petersen gesê. “Ons is net bly ons kan ’n diens vir die gemeenskap lewer en ’n verskil maak,” sê sy. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

Clean Unwrapped Medium Eggs

Business Hours:

R29

99

TRAY

Mon-Thurs: 7:30 am – 18:30pm Fridays: 7:30 am – 12:30 pm / 14:00 pm – 18:30 pm Public holidays: 7:30 am – 15:00 pm

• While Stocks Last • We Reserve The Right To Limit Stock! We Accept Debit / Credit Cards • We Stock A Variety Of Cold Meats, Sauces & Noodles

3kg Beef Neck

Turkey Drumsticks and Chops

R100

R29

99

KG

10 or more bags

5kg Chicken Leg Quarter

R133

99

box

5kg Hake fillet

R299

99

2kg Forest Nippy

Try our New Lekker Penny Polony

R90 Per Pack

5KG

R89

99

Bulk

10kg Chicken Leg Quarter

R235 A-Grade

Fresh Whole and Half A1+A2 Lamb

R74

99

KG

X1UFYUND-AL110418


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Eersterivier- 11 April 2018 by Tygerburger Newspaper - Issuu