TygerBurger Bellville- 4 April 2018

Page 1

BELLVILLE

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA Aangewys as die Nr. 1 Onderdeleverskaffer in die Wes-kaap (Die Burger, 30 Oktober 2017). Baie dankie aan al ons kliënte en verskaffers vir u volgehoue ondersteuning en aan ons lojale personeel vir hul toewyding. By Goeie Hoop Onderdele gaan ons uit ons pad om ons klante tevrede te stel. TROTSE DIENS

Woensdag, 4 April 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

Mr Miyagee, inspiring a “dog nation”

@TygerBurger

TygerBurger

CHRISMAR: PALM GESOGTE TOEKENNING IN

Buurtwag is ‘voor in die koor’ NIELEN DE KLERK

tende stormweer in Bill Bezuidenhout-rylaan. Die toekenningsgeleentheid is vans dit by hul medemens kom, kan jaar vir die eerste keer gesamentlik die Chrismar-buurtwag met reg deur die Stad Kaapstad en Wes-Kaapsê hulle is voor in die koor. se departement van gemeenskapsveiDie buurtwag het verlede Maandag ligheid aangebied. die “Above and beyond”-afdeling vir Meer as 80 buurtwagte vanoor 2017 by die buurtwag-toekenningsge- Kaapstad heen het vir die 34 kategoleentheid gewen. rieë ingeskryf. Theo Galloway, Tableview se voorsitter van die buurtwag het met die buurtwag, sê hoewel louere weggestap as hulle gehoop het om beste buurtwag in te wen, was dit steeds Kaapstad, met Sum’n groot verrassing. mer Greens in die “Dit voel goed,” sê tweede plek en die hy. “Dit voel of die Tygerdal- en Glenbaie ure en tyd wat wood-buurtwag in ons ingesit het, die die derde plek. moeite werd is.” Die ChrismarHulle is geëer vir buurtwag bestaan al die werk wat hulle bo vir ses jaar, waarvan en behalwe hul gewoGalloway vir vier ne buurtwagpatrol- Die toekenning wat Chrismarjaar voorsitter is. liewerk doen. buurtwag verlede Maandag gekry Daar is altesaam 27 Die groep het in het. patrolleerders wat 2017 gehelp toe ’n inwoner se jong 750 huishoudings in die gebied bedien. kleinseun homself in ’n badkamer toeHulle het altyd nog patrolleerders sluit en nie kon uitkom nie. ’n Lid met nodig, sê Galloway oor hul uitdagings. kennis van houtwerk, kon die deur Verder probeer hulle ook geld insamel oopkry sonder om iets te breek. vir die gebied se tweede registrasieHulle is ook ingeroep toe ’n bejaarde nommerherkenningskamera (LPR). vrou ’n klein mediese probleem er- Eendag sal hulle hopelik ses kameras vaar het. Deur die buurtwag se kennis hê vir al ses ingange in die buurt. van noodhulp, kon hulle keer dat die Een ding is seker: hulle gaan nie nou probleem vererger en sy gehospitali- terugsit en ontspan nie. “Misdaad hou seer hoef te word. nooit op nie,” sê Galloway. Galloway het self ’n bejaarde egpaar VVertel TygerBurger wat jy van hierdie berig gehelp om ’n wiel om te ruil in die gie- dink by briewe@tygerburger.co.za.

@nielendk

A

As a proud little ambassador for responsible pet care, Mr Miyagee is stealing hearts across the city. With his human companion Lindi Pieterse from Bellville, he visits schools in Cape Town and the Western Cape to create awareness of pet care. Full story on page 3.

Taurusstraat 10, Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Bellville- 4 April 2018 by Tygerburger Newspaper - Issuu