TygerBurger Bellville - 7 November 2018

Page 1

BELLVILLE HD DECODER - DSD4137

R399

- Installed to One Point - Installation Voucher for 25 metres of cabling only - HDMI output Valid @ all branches until Sunday18 November 2018 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 7 November 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

Prost! Locals enjoy beer fest Around 4000 visitors flocked to the Windhoek Oktoberfest at Meerendal Wine Estate outside Durbanville this weekend to celebrate everything German. Pictured standing with a cardboard cutout are Lizaan Oosthuizen (left, from Bellville) with Anri Niemand (from Brackenfell). PHOTO: DESIRÉE RORKE

BRIG. ANDRÉ VAN DYK: MISDAAD NEEM AF IN SY TYD AS BELLVILLE-STASIEBEVELVOERDER

Kalm leier inspireer NIELEN DE KLERK @nielendk

H

y is ’n kalm leier wat misdaad in Bellville drasties laat afneem het en vertroue in die polisie ’n hupstoot gegee

het. Só is brig. André van Dyk beskryf by ’n afskeidsgeleentheid wat Vrydagaand vir hom gehou is. Die geleentheid is deur die Bellville-gemeenskapspolisiëringsforum (BGPF) gereël en het op brig. Van Dyk se aandrang saamgeval met ’n prysuitdeling vir plaaslike buurtwagte en polisielede. Van Dyk, wat in 2015 as stasiebevelvoer-

der by die Bellville-polisiekantoor begin het, tree einde November af. Onder sy leiding het die polisiekantoor met rasse skrede verbeter en was dit verlede jaar algeheel 21ste uit 1 138 polisiekantore, soos gemeet aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens se effektiwiteitsindeks. Dit is in sterk teenstelling met die 628ste posisie wat die kantoor in 2014/2015 beklee het. “Jy het my geïnspireer,” het Hennie Koekemoer, voorsitter van die BGPF, aan Van Dyk gesê. “Ons vennootskap met die polisie was voor jou koms wankelrig, maar jy het met finesse weer vertroue in die kantoor opgebou.”

Van Dyk het gesê hy is dankbaar vir die erkenning, maar is ook baie dankbaar vir die geleentheid, uitdagings en blootstelling wat die kantoor hom gebied het. “Bellville was die hoogtepunt van my loopbaan,” het hy gesê. Nie net het hy as kind in Boston gebly nie, maar hy glo Bellville is ’n positiewe omgewing, met gehalte mense en toerusting. “Die sukses wat ons hier gehad het, het alles te doen gehad met die vennootskappe (tussen onder meer die kantoor en buurtwagte).” Van Dyk het voorheen as ’n staatsadvokaat gewerk en was onder meer die hoof van die polisie se regsdiens en die hoof van die

eenheid gemoeid met die bekamping van georganiseerde misdaad in die Wes- Brig. André van Dyk Kaap. Hy was ook vir ses jaar die stasiebevelvoerder by die Manenberg-polisiekantoor. Van Dyk het verskoning gemaak vir al die kere wat die gemeenskap swak diens ervaar het. “Ons hoop dit sal nie weer gebeur nie.” Hy het die hoop uitgespreek dat die personeeltekorte by die kantoor opgelos sal word om sulke voorvalle te keer. Oor sy aftrede het Van Dyk gesê hy voel “so opgewonde soos ’n kind wat ’n fiets vir Kersfees kry”.

Black Friday is coming WE’VE GONE POTTY!

LEMON EUREKA/CAPE ROUGH LEMON (Limited Available) WAS 129.95

NOW

69.95

CITRUS POT WAS 279.95

NOW

GOOSEBERRY WAS 59.95

NOW

19.95

DRUM POT WAS 299.95

NOW

129.95

www.stodels.com

EVERBEARING STRAWBERRY WAS 49.95

LEMON LISBON

NOW

NOW

99.95

29.95

STRAWBERRY POT WAS 329.95

NOW

149.95

WAS 199.95

TERRACOTTA PLANTER SMALL

WAS 139.95

NOW

MEDIUM

WAS 229.95

LARGE

WAS 329.95

59.95 NOW 119.95 NOW 159.95

BLUEBERRY WAS 79.95

NOW

39.95

EGG POT WAS 359.95

NOW

179.95

189.95 VEGETABLE 6 PACKS WAS 23.95

NOW

11.95

WOODEN PLANTER 300X600 WAS 269.95

NOW

149.95

Offers valid until 11 November 2018. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1V1CH8R-AL071118


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.