Tygerburger Bellville - 12 December 2018

Page 1

BELLVILLE ER SUPTIVE FESE L D A

2

Year Guarantee

COMPLETE C3 YELLOW VACUUM CLEANER - 2000 watt was R4 799 - Suitable for all floor surfaces

R3

799

Valid @ all branches until Wednesday 26 December 2018 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 12 Desember 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

BALJU SLAAN TOE: GEMEENSKAP JUIG OOR BERUGTE HUIS

Dwelmhuis leeggedra

Besittings staan buite ’n berugte “dwelmhuis” in Oakdale nadat die balju Maandagoggend ’n uitsettingsbevel daarop uitgevoer het. FOTO: NIELEN DE KLERK

NIELEN DE KLERK @nielendk

K

ersfees het vroeg gekom vir inwoners van Oakdale nadat die balju Maandag op ’n berugte “dwelmhuis” toegesak

het. Die huis, in Herbertstraat, is jare gelede beset toe die eienaar gesterf het en daar nie ’n duidelike nuwe eienaar was nie. Stelselmatig het al meer mense hul intrek by die huis geneem en die afgestorwe eienaar se meubels as hul eie begin gebruik. Oor die jare heen het klagtes oor onwettighede by dié voorstedelike huis hoogty ge-

vier. Tommy Milakovic, voorsitter van Oakdale Watch, het gesê hulle is “verskriklik bly” die nagmerrie-situasie is verby. Hy sê dit het vir lank gevoel daar kom niks van hul klagtes nie. “Dikwels, wanneer die polisie by die huis opgedaag het, is daar wonderbaarlik net geen dwelms op die perseel te vinde nie.” Hy sê daar is uiteindelik ’n uitsettingsbevel gekry toe beamptes die onhigiëniese toestande gesien het waarin die inwoners geleef het. Enkele balju-beamptes het juis tydens hul besoek plek-plek hul neuse toegehou weens

11 tydskrifte + 35 koerante

die stank. Die polisie en die balju van Bellville-Suid het Maandag om 08:00 aan die deur geklop en besittings begin uitdra. Voormalige inwoners het vir ure buite gesit en kyk hoe items uitgedra word. Kelly-Ann Baartman (23) bly al vir sewe maande in die huis. Sy en ander beweer die gestorwe eienaar, “Oom Jan”, het twee ander mense gevra om na sy huis en besittings te kyk. Hy het dit egter nie op skrif gesit nie en daarom word hulle uitgesit. “Ons het geweet dit gaan gebeur,” sê sy. Baartman sê hulle’t by die huis ingetrek

nadat haar kêrel se broer vir ’n aanrandingsaak tronk toe is. Dié broer het voorheen in die huis gebly en het sy kamer aan hulle beskikbaar gestel. “Hy’t nooit uitgekom nie en toe bly ons maar aan.” In totaal het daar agt mense in die huis gebly en een buite in die motorhuis, hoewel daar gedurig ander gaste was. Dwelms en prostitusie het deurentyd geseëvier, sê sy. “Alles het hier aangegaan.” Lt.kol. Fienie Nimb, die Bellville-polisiekantoor se woordvoerder, sê die polisie het oor die afgelope paar jaar op verskeie dwelms en gesteelde goedere by die huis beslag gelê.

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

CLAIM YOUR 20% DISCOUNT

M A N U FA C T U R E - I N S TA L L - R E TA I L S T O R E - D I R E C T T O P U B L I C

Gates

32% Discount on Railway sleepers & Other Hardwood Furniture

STOCK CLEARANCE SALE

HARDWARE

POLES Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time

15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the

eg. 8 seater J.Sleeper Table & Chairs WAS R24 747.00 incl. vat NOW R16 875.00 incl. vat On current stock only! T’s & C’s apply

Standard Heights : 1.2m 1.5m 1.8m 2.1m 2.4m 3.0m Standard width : 0.9m 1.8m

Picket Fencing

MASSARANDUBA DECK

4 DISC0% OUNT

on S Rustitandard H cF ori CCA encing P zontal treate anels d H3 1.8m high Was R450p/m Now

R270p/m T's & C's apply

RUSTIC FENCING

RAILWAY SLEEPERS Balau, Garapa & Massaranduba

Customize to your specifications

ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY)

Garapa Gold 20 x 90

POSTS

140 x 140mm square posts up to 9.6m CCA Ttd. H4 Also Stock 102 x 102mm Post 95 x 95mm Post 69 x 69mm Post

HORIZONTAL FENCING HORIZONTAL FENCING

Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006 X1V4DXU9-AL121218


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.