TygerBurger Bellville - 24 October 2018

Page 1

BELLVILLE

GARDEN SAVINGS!

ASSORTED HERBS WAS 19.95

NOW

11.95

Offers valid until 28 October 2018. While stocks last.

www.wpblood.org.za · 021 507 6300

X1UXDQM2-AL241018

Woensdag, 24 Oktober 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Vreesloos wakker gebly Vier skole het die afgelope naweek sake uitgespook om die titel van #Vreesloos2018 te wen. Die wakkerbly-uitdaging het oor 24 uur in die Tygervallei-winkelsentrum gestrek. Op die foto is Khara Kaltwasser en Andrea Alblas van Hoërskool Bellville druk besig om antwoorde te soek tydens TygerBurger se vasvra. Nog foto’s op bl. 2.

INCEBA PROJECTS: REDDINGSBOKS BRING HOOP VIR DESPERATE MA’S

Weggooibabas só gered NIELEN DE KLERK @nielendk Desperate ma’s wat van hul pasgebore babas ontslae wil raak, het nou ’n ekstra tikkie hoop bygekry in die vorm van ’n baba-reddingsboks. Die Inceba Saving Babies-projek is verle-

de Woensdag amptelik in Quarrystraat bekendgestel. Die projek, deur die welwillendheidsorganisasie Inceba Projects, is die eerste een in Bellville en een van enkeles in die Wes-Kaap. Johan Pretorius, hoof van Inceba Projects, het by die openingsgeleentheid gesê die projek is ’n alternatief vir ma’s wat in ’n onge-

wenste krisis swanger word en geboorte gee. “Wat tipies gebeur, is dat hierdie babas in vuilgoeddromme of op ashope beland. En dan is dit dikwels te laat om hul lewens te red.” Pretorius het gesê desperaatheid lei tot sulke situasies en met hierdie projek wil hulle ’n toekoms vir die babas en hoop vir die ma’s skep.

Netwerk24. Alles op een plek.

11 tydskrifte + 35 koerante

MONTH END MADNESS

BONELESS GAMMON

55

.99 p/kg

T M AS CH R I S E R SU P R E S AV

BBQ / PERI-PERI CHICKEN WINGS

SANDWICH HAM - DELI

Organiseerders beplan al die afgelope jaar en ’n half aan die projek en ’n groot span weldoeners is by die projek betrek. Ma’s wat voel hulle het geen ander uitweg as om hul babas weg te gee nie, kan enige tyd van die dag of nag hul baba in die gietysterboks, wat binne ’n groter struktuur is, plaas. V Na bladsy 6.

Teken in by www.netwerk24.com.

39 4

.99 p/kg

.99 p/100g

r6

saving

GRE

CHICKEN BULK FAMILY BRAAI PACKS

31

AT

L DE A

CHEESE VIENNAS - DELI

Prices valid at all Brito’s stores from 24th - 27th October 2018. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

.99 p/kg

35.99

p/kg for two

G EG HU VIN SA

T B E SY BU


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Bellville - 24 October 2018 by Tygerburger Newspaper - Issuu