DURBANVILLE
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
POP IN!! DROUGHT TOLERANT PLANT SALE
NOW ON!! X1UFY3C9-AL110418
Woensdag, 11 April 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
ASABI 3, 2, 1 LOUNGE SUITE
- Fabric - Colour: Angus g Peat / Contrast Stitching LIMITED STOCK
was R25 999
R19
999
Valid i @ all branches until Sunday 22 April 2018 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger
E&OE
TygerBurger
Bekende aktrises by winkelsentrum Die aktrises Quanita Adams (links) en Diaan Lawrenson is by die vertoning van Susters by die Tygervalleiwinkelsentrum. Lees die volledige berig en die welwillendheidshoek van dié fliek op bl.3. FOTO: NIELEN DE KLERK
SERTIFISERINGSHERRIE: PARTY KLA HULLE WORD ‘GEMANIPULEER’ OM ISLAM TE ONDERSTEUN
Halaal-kos in spervuur I
nwoners in die noordelike voorstede het hul stem toegevoeg tot die oorlog teen voedselprodukte wat halaal- en kosjersertifiserings dra. Rapport berig talle Christene het by die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalkundige Gemeenskappe (CRL) gekla omdat daar deesdae oorwegend halaalgesertifiseerde kruideniersware in groot
kettingwinkels te koop is. ’n Inwoner van Durbanville het onder meer gekla hy kan nie nie-halaal-wegneemetes by sy plaaslike inkopiesentrum te koop kry nie en dat selfs “lekkergoed, bevrore groente, melk, botter, brood, sap, roomys en pasta die halaal-sertifisering dra”. Party klaers meen deur dié produkte te koop, word hulle daarin “gemanipuleer” om Islam te ondersteun. Ander meen hul geloof
word hierdeur geskend. Boonop glo party die geld word gebruik om terreurorganisasies te finansier. Hafez Moorad Booley, voorsitter van die Nasionale Onafhanklike Halaal-trust (NIHT), het aan Rapport gesê sertifisering behels ’n oorsig van die totale produksieproses van kos om seker te maak dit bevat geen vark, alkohol, insekte, urien, dierbyprodukte, verbode geneties-gemodifiseerde orga-
nismes of skadelike aanvullings en kleurstowwe nie. Moodley het die bewering van steun vir terreurorganisasies as onsin afgemaak. Ds. Nelis Janse van Rensburg, NG Kerkmoderator, het aan die koerant gesê dit maak nie aan ’n Christen ’n verskil as hy gesertifiseerde kos eet nie. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.
CLAIM YOUR 20% DISCOUNT
MANUFACTURE - INSTALL - RETAIL STORE - DIRECT TO PUBLIC
Gates
RAILWAY SLEEPER FURNITURE
STOCK CLEARANCE SALE eg. 8 seater J.Sleeper Table & Chairs WAS R24 747.00 incl. vat NOW R16 875.00 incl. vat On current stock only! T’s & C’s apply
Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time 15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the
4 Standard Heights : DISC0% 1.2m on St OUNT Horiz anda r 1.5m Fencontal Ru d 1.8m CCA ing Panestic treat 2.1m ed Hls 3 2.4m 3.0m 1.8m high Was Standard width : R445p/m Now 0.9m R265p/m 1.8m T's & C's apply
Picket Fencing
ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY)
MASSARANDUBA DECK
RUSTIC FENCING
RAILWAY SLEEPERS
HORIZONTAL FENCING Garapa Gold 20 x 90
Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006 X1UFYXL5-AL110418