TygerBurger Durbanville- 18 April 2018

Page 1

DURBANVILLE

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Woensdag, 18 April 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

The kindest ‘cut’ of all

This wide-eyed female dog, Amy, appears to be quite bewildered at the thought of being spayed! She is being held by Wiseman Govane, an assistant, while Karen Forsdick (left), veterinary nurse at Tygerberg Animal Hospital in Bellville, prepares the nervous patient for the procedure. A total of 52 dogs and cats were sterilised this past Saturday during a sterilisation outreach in Fisantekraal. See article on page 4. PHOTO: SHASHI BEHARI

AGGRESSIEWE HAWELOSES: KWESSIE SAL BY DURBANVILLE-INDABA BESPREEK WORD

Wagte val egpaar aan ESMÉ ERASMUS @erasmusesme

D

ie aggressiewe gedrag van straatmense in die Durbanville-middedorp gaan ernstig aandag kry ná ’n gesiene bejaarde egpaar by die openingsaand van ’n kunsuitstalling by Rust-en-Vrede aangeval is. ’n Gemeenskapsvergadering word in Mei beoog om dié kwessie dringend te bespreek, het Theresa Uys, raadslid vir wyk 112, aan TygerBurger gesê. “By dié Durbanville-in-

daba sal die toename in aggressiewe ‘karwagte’, haweloses en ander straatmense bespreek word. Ons moet met ’n plan vorendag kom. Die vertraging in die inwerkingstelling van die stadsverbeteringsdistrik (CID) in Durbanville sal ook op die agenda wees,” het Uys gesê. Dit volg ná talle oproepe van inwoners oor die aggressiewe gedrag van informele karwagte en andere in die Durbanville-middedorp. “My wykskomiteelede het gevra dat ons hierdie kwessie nou takel. Ek word oorval met oproepe van mense wat oor die

straatmense se gedrag kla,” het sy gesê. Die man (85) wat op Dinsdagaand 20 Maart verbete met hul aanvallers gestoei het om sy vrou (80) te probeer beskerm, het met verlede week se onderhoud steeds erge pyn ervaar en sy arm is steeds in gips. Volgens die vrou, wat verkies dat hulle anoniem bly weens hul bekendheid in die dorp, was hulle by die opening van die uitstalling van die werke van drie kunstenaars by Rust-en-Vrede. Hulle het aan die agterkant net binne die hek parkeer. Hulle het net ná 20:00 besluit om huis toe te gaan.

“Ons het die twee karwagte daar gesien en hulle het nader gestap toe ons ons motor nader, maar my man het gesê ons sal self regkom.” Haar man het vir haar die motordeur oopgesluit en sy het net ingeklim, toe die een karwag om die deur na haar regterarm gegryp en haar uit die motor probeer ruk het. “Ek het onlangs op die arm geval en dis toe dieselfde arm waaraan hy ruk. Die karwag het hom aan die keel gegryp en my man het toe terugbaklei – hy het in sy jong dae geboks – en hom óók aan die keel beetgekry. V Na bladsy 2.

Durbanville M A R K E T Pineapples

2 for

R10

Forelle Pears (1kg)

3 packets for

R20

COMBO

Class 1 medium potatoes (7kg) Class 1 pocket butternut Class 1 pocket gems 1 x 3 kg bag carrots

R100

Mon - Fri: 8 am - 6:30 • Sat: 8 am - 6:00 Sun: 8 am - 1:00pm

Gouda and chedder cheese

R79

Sweet Naartjies (1kg)

2 packets for

/kg

R10

1 Scher Street, Behind Palm Grove Centre Tel: 021 976 9250 X1UGKAPW-AL180418


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.