TygerBurger Kraaifontein - 24 October 2018

Page 1

KRAAIFONTEIN

GARDEN SAVINGS!

ASSORTED HERBS WAS 19.95

NOW

11.95

Offers valid until 28 October 2018. While stocks last.

www.wpblood.org.za · 021 507 6300

X1UXDQM2-AL241018

Woensdag, 24 Oktober 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Genl.maj. Jeremy Veary (tweede van links) lê saam met Bheki Cele (polisieminister – met swart hemp) besoek af by Joyce Mbele (middel voor), ma van die vermoorde raadslid Luyanda Mbele. Mbele is Sondagaand in Wallacedene doodgeskiet. FOTO: SOLLY

INSIDE

LOTTERING

Champagne and Bubbly Festival to entice P. 2

NUWE MISDAADGOLF: MBELE EN NEEF VERMOOR; MAN MET SEMENTBLOK DOODGEGOOI

Play with us and win some sizzling prizes! P. 14

ANC-raadslid geskiet BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

D ‘Uncle Hugh’ hits 100 P. 24

ie moord en doodslag wat Kraaifontein reeds jare lank kasty, ken geen einde nie. Drie mense het die afgelope naweek in onverwante voorvalle omgekom. ’n Pa van vier is vermoedelik met ’n sementblok doodgegooi omdat hy nie kon bewys dat hy ’n bendelid is nie, terwyl ’n plaaslike raadslid in Wallacedene doodgeskiet is. Brandon Tamsey (33) is in die vroeë oggendure van Sondag onderweg huis toe deur ’n groep jongmense oorval en glo met ’n sementblok doodgegooi. ’n Bron wat anoniem wou bly, sê die aanvallers het die oorledene gevra of hy sy bendenom- Luyanda

MONTH END MADNESS

BONELESS GAMMON

55

.99 p/kg

T M AS CH R I S E R SU P R E S AV

BBQ / PERI-PERI CHICKEN WINGS

SANDWICH HAM - DELI

mer kan wys en toe hy nie kon nie, is hy vermoor. Tamsey het glo om sy lewe gepleit, maar tevergeefs. In ’n ander voorval is ’n ANCraadslid vir wyk 101 Sondag omstreeks 22:00 in sy motor in Wallacedene doodgeskiet. Luyanda Mbele wou sy neef by die huis in Ndelenistraat aflaai toe hulle deur ’n BMW agtervolg is. Toe Brandon hulle stilhou, is albei in die kop geskiet en het op die toneel gesterf. Faiez Jacobs, Wes-Kaapse sekretaris van die ANC, sê hulle is geskok, hartseer en kwaad oor die moord op Mbele. “Dit is die derde raadslid wat die afgelope tyd in die Wes-Kaap verMbele moor word en ons is bekommerd.

39 4

.99 p/kg

.99 p/100g

r6

saving

GRE

“Ons is nie seker wat die motief is nie, maar ons sou dink dat raadslede baie hoog geag sou word. Mbele was ’n hardwerkende en gewilde openbare verteenwoordiger en het nie verdien om so te sterf nie. “Ons doen ’n beroep op die gemeenskap om met inligting na vore te kom sodat diegene wat vir dié daad verantwoordelik is, so gou Tamsey moontlik aangekeer kan word,” sê Jacobs. Grant Twigg van die DA sê hy is diep geskok. “As kollegas is ons diep geskok dat ’n gemeenskapsleier sy lewe so moes verloor. “Ons medelye gaan uit na sy familie en ons hoop dat die polisie so gou moontlik die moordenaars sal aankeer.” V Na bladsy 2.

CHICKEN BULK FAMILY BRAAI PACKS

31

AT

L DE A

CHEESE VIENNAS - DELI

Prices valid at all Brito’s stores from 24th - 27th October 2018. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

.99 p/kg

35.99

p/kg for two

G EG HU VIN SA

T B E SY BU


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.