TygerBurger Kraaifontein- 25 April 2018

Page 1

KRAAIFONTEIN

POP IN!!

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

DROUGHT TOLERANT PLANT SALE

NOW ON!! ENDS 1 MAY 2018

X1UFY3C9-AL250418

Woensdag, 25 April 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

ONGELUK: VIR BEDROEFDE OUERS IS ALLES NOG ONWERKLIK

N! E W

Niggies naby huis doodgery BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

D

Régtig? Kom jy ook Grand Jol toe? TygerBurger en Suidooster, kykNET se gewilde sepie, gaan die dansbane warm hou op Saterdag 5 Mei met die Grand Jol by GrandWest. Kom skuur skouers met die akteurs en sokkie of langarm saam met Kurt Darren, Salome en Emo Adams, om maar ’n paar van die kunstenaars te noem wat gaan optree. Die vennote het die afgelope Saterdag by N1-Stad in Goodwood voorbrand gedoen vir die Grand Jol. Kaartjies verkoop vinnig, en drie gelukkige lesers wat teen Vrydag 27 April om 13:00 vir TygerBurger ’n foto van hulself met hul klaargekoopte kaartjie stuur, kan boonop een van drie R1 000-Checkers-geskenkbewyse wen! Stuur jou foto na wen@tygerburger.co.za. (Ons mag versoek om die foto van naderby te bekyk). Op hierdie foto by die N1-Stad lyk dit of Veronica van Wyk van Parow en Dean Smith skinder oor die groot geleentheid. FOTO: CARINA ROUX

The best

TygerBurger

ie begrafnisreëlings vir die graad 9-leerder van Kraaifontein en haar niggie wat verlede week doodgery is, is nog nie bekend nie. Lecesia Resant (14) en haar niggie, Washiela Swartz (4), is verlede week doodgery toe hulle oor ’n pad wou stap. Albei het op die toneel aan hul wonde beswyk. Hilton Resant, Lecesia se bedroefde pa, sê hulle het nog nie oor die begrafnisreëlings besluit nie. “Alles is nog so onwerklik. Dus het ons nog nie finale reëlings getref nie. My dogter was iemand wat verskeie kerke beproef het om te bepaal watter manier van bediening sy verkies. Daarom moet ons nog die besluit neem uit watter kerk sy begrawe gaan word. Die pyn is so onbeskryflik, want nie een van ek of my vrou het al so iets ervaar nie. Wat maak ’n mens hiervan? Ek weet nie, maar ons ervaar erge pyn en dit sal nie sommer weggaan nie,” sê Resant. Volgens hom het die twee kinders net vyftien minute voor die ongeluk nog met hom gepraat. “Ek en my dogter het nog gespeel voor hulle saam met my vrou weg is. Sy was saam toe Die vierjarige Washiela hulle raakgery is, Swartz is ook doodgery. waarna iemand

my kom roep het. Die beelde wat ek op die toneel gesien het, gaan my ewig bybly, maar ek dink dit moet nog erger wees vir my vrou wat saam met hulle was voor hulle raakgery is,” sê Resant. Ná daar aanvanklik in die media berig is Lecesia Resant is naby haar dat die niggies ouerhuis doodgery. saam begrawe gaan word, sê Resant nou Washiela gaan in Malmesbury, waar sy oorspronklik vandaan kom, begrawe word. Resant beskryf sy dogter as ’n spontane kind. “Die wêreld was oop vir haar. Ons het baie drome vir haar gekoester, maar sy het self ook drome van haar eie gehad. Wie weet wat sy nie alles in die lewe sou bereik nie.” Intussen het ’n man wat twee huise van die Resants af woon, die aand van die ongeluk aanlyn beskryf. Ryan Bowes skryf hy en sy verloofde het pas tuisgekom het toe hulle remme en ’n harde slag hoor. “Toe ons uitkom, het die twee liggaampies daar gelê. Ons het hulle letterlik pas gesien stap. Dit is sonder twyfel die hartseerste dag van my lewe,” skryf Bowes. ’n Saak van strafbare manslag word ondersoek. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

Exciting kiddies area in store!

FISHING SPOT THIS WINTER

Bring this voucher in-store and receive your choice of any 1 of these featured offers to enjoy with your main meal. 250ml COOLER OCEAN BASKET GLENGARRY 021 981 8948 Restaurant 2, Glengarry Shopping Centre De Bron Road, Vredekloof

1 Voucher per 2 customers having a main meal each. Only valid at Ocean Basket Glengarry. While stocks last. Terms & Conditions apply.

TOMATO NIGIRI

MED RICE BALLS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.