BRACKENFELL HD DECODER - DSD4137
R399
- Installed to One Point - Installation Voucher for 25 metres of cabling only - HDMI output Valid @ all branches until Sunday18 November 2018 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
Woensdag, 7 November 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
E&OE
TygerBurger
Die Broers “go Bavarian” Die Broers are looking charming in their Bavarian lederhosen shorts. Here they are enjoying a Festbier at the Windhoek Oktoberfest held at Meerendal over the weekend, where they performed. From left are Stephan, Cobus and Christo Snyman. PHOTO: DESIRÉE RORKE
VERKEERSDRUK: PADPROJEK SAL EERSDAAGS ONDER BESPREKING KOM
Verlenging ’n prioriteit DESIRÉE RORKE @dezzierorke
D
ie verlenging van die R300 van die N1 tot by Wellingtonweg sal eersdaags onder bespreking kom tussen die Stad Kaapstad en Sanral. Grant Twigg, voorsitter van subraad 2 (Kraaifontein, Brackenfell, Kuilsrivier), het
aanbeveel dat die ontwerp en befondsing van só ’n projek as ’n saak van dringendheid aangepak moet word. Volgens Twigg het inwoners van subrade 2 en 7 (Durbanville) hul kommer uitgespreek oor die verkeersdruk op plaaslike paaie en kruisings na en vanaf die N1 as gevolg van groter ontwikkelinge in die area. “Die situasie word vererger deur die afwesigheid van goeie openbare vervoer,
die inwerkingstelling van ’n behoorlike passasierspoordiens en spoorwegstasies op die Bellville-Kraaifontein-Fisantekraal-lyn, asook die MyCiTi-busdiens en toevoerroetes na die gebied,” het hy in ’n onlangse mosie aangevoer. Hy meen die nuwe ontwikkelings in die bostaande gebiede het daartoe gelei dat die geweldige verkeer die bestaande padinfrastruktuur oorlaai het.
“Daar word geglo dat die verbetering van die N1 met bykomende bane en verbeterde kruisings op Okavangoweg en Brackenfellboulevard, asook die verlenging van die R300 tot by Wellingtonweg in Durbanville, die huidige verkeersdruk op die paaie sal verlig deur plaaslike verkeer na die snelwegnetwerk oor te plaas,” sê hy. V Na bladsy 2.
Black Friday is coming WE’VE GONE POTTY!
LEMON EUREKA/CAPE ROUGH LEMON (Limited Available) WAS 129.95
NOW
69.95
CITRUS POT WAS 279.95
NOW
GOOSEBERRY WAS 59.95
NOW
19.95
DRUM POT WAS 299.95
NOW
129.95
www.stodels.com
EVERBEARING STRAWBERRY WAS 49.95
LEMON LISBON
NOW
NOW
99.95
29.95
STRAWBERRY POT WAS 329.95
NOW
149.95
WAS 199.95
TERRACOTTA PLANTER SMALL
WAS 139.95
NOW
MEDIUM
WAS 229.95
LARGE
WAS 329.95
59.95 NOW 119.95 NOW 159.95
BLUEBERRY WAS 79.95
NOW
39.95
EGG POT WAS 359.95
NOW
179.95
189.95 VEGETABLE 6 PACKS WAS 23.95
NOW
11.95
WOODEN PLANTER 300X600 WAS 269.95
NOW
149.95
Offers valid until 11 November 2018. While stocks last.
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1V1CH8R-AL071118