Tygerburger Brackenfell - 12 December 2018

Page 1

BRACKENFELL ER SUPTIVE FESE L D A

2

Year Guarantee

COMPLETE C3 YELLOW VACUUM CLEANER - 2000 watt was R4 799 - Suitable for all floor surfaces

R3

799

Valid @ all branches until Wednesday 26 December 2018 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 12 Desember 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

Motorists have lucky escape Motorists escaped serious injury or even death after a truck tipped over on three vehicles on the Everite bridge on Ou Paarl Road on Thursday morning. Story on page 3. PHOTO: SOLLY LOTTERING.

VULLISVERWYDERING: INWONERS DREIG OM VULLIS BY BRANDWEERSTASIE TE STORT

Vullis oplaas verwyder DESIRÉE RORKE @dezzierorke

I

nwoners van Proteahoogte het verlede week gedreig om hul vullis by die Brackenfell-brandweerstasie te gaan stort as deel van ’n protesaksie teen swak dienslewering die afgelope drie maande. Volgens die inwoners word hul vullis vir amper drie maande nie op Maandae verwyder nie.

“In sekere strate in Proteahoogte word vullis vir dae lank in die straat gelos om eers op ’n Woensdag of selfs ’n Donderdag verwyder te word,” sê een inwoner, wat anoniem wil bly. Volgens die inwoner word die strate dan bevuil wanneer die sakke deur dromkrappers stukkend geskeur word. “Vullis waai vir dae lank oral rond en dit stink en lok vlieë. As dit so aangaan, het ons as inwoners geen ander opsie as om self iets

11 tydskrifte + 35 koerante

te doen om aandag te trek nie,” sê hy. “Ons is moeg om maand na maand te betaal vir dienste wat ons nie ontvang nie,” sê hy, en voeg by dat hy nie sal skroom nie om die inwoners in die gebied te organiseer vir ’n protesaksie om seker te maak iemand luister na hulle.Volgens die inwoner, wat uit desperaatheid ook ’n brief direk aan Dan Plato, die Stad Kaapstad se nuwe burgemeester, gestuur het, is vullisverwydering nie al probleem waarmee hulle sit nie. Die

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

openbare parke en oop ruimtes in die area is ook slordig. “Die gras is maande laas gesny. Dis onaanvaarbaar. Sien asseblief toe dat die dienste gelewer word, voordat ons as inwoners aksie neem,” het hy in sy brief aan Plato geskryf. Dit blyk die Stad Kaapstad het geen antwoorde gehad toe daar teen druktyd nog nie op TygerBurger se medianavraag reageer is nie. V Na bladsy 2.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger Brackenfell - 12 December 2018 by Tygerburger Newspaper - Issuu