TygerBurger Brackenfell- 18 April 2018

Page 1

BRACKENFELL

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Woensdag, 18 April 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

OOGGETUIES GESOEK: 17-JARIGE MEISIE BESEER

Motoris jaag weg ná ongeluk DESIRÉE RORKE

streeks 06:20 plaasgevind het. Volgens Crous het sy met haar swart Vuka-poegie in BrackenfellDie Brackenfell-polisie ondersoek boulevard in die rigting van Protenuwe inligting wat gister na vore astraat gery toe die ongeluk plaasgekom het oor ’n tref-en-trap-onge- gevind het. luk wat Maandagoggend in BracVolgens ander inligting wat Tykenfell-boulevard plaasgevind het. gerBurger Maandagoggend vroeg Kapt. Erica Crous, woordvoer- verkry het, het die motoris in ’n wit der van die Brackenfell-polisie, het of silwer SUV gery. Polisie kon tot gisteroggend aan TygerBurger ge- dusver nog nie dié ooggetuieversê dat dié nuwe inligting daarop slag bevestig nie, maar doen ’n bedui dat die bestuurder van die roep op alle getuies om na vore te voertuig wat ’n 17-jarige meisie kom en verklarings af te lê. van haar poegie afgestamp het en Dieselfde ooggetuie het ook getoe weggejaag het, vanuit Bracken- meld dat die voertuig moontlik ’n fell-boulevard links gedraai het in stampmerk op sy linkeragterbufMuidenstraat. fer mag hê. “Die voertuig het nie Die polisie se oorspronklike ver- ná die ongeluk gestop om vas te stel klaring lui dat die motoris vanuit of daar beserings was nie, of om vir Muidenstraat regs gedraai het in die polisie te wag nie,” sê Crous. Brackenfell-boulevard. “Die nuwe Die polisie is na die toneel ontinligting word nog ondersoek en bied en ’n plaaslike sekerheidskan dus nog nie bevestig word maatskappy het noodhulp toegenie,” sê Crous. Die meisie was op pas totdat die ambulans opgedaag pad skool toe toe die ongeluk om- het. “Die meisie se linkerbeen is ernstig beseer en sy is na die naaste hospitaal vervoer,” sê Crous. Die polisie ondersoek tans ’n saak van roekelose en nalatige bestuur en die versuim om stil te hou by ’n ongelukstoneel. Ooggetuies of enigiemand met enige inligting wat kan lei tot ’n inhegtenisneming, word versoek om die polisie by 021 980 5729 of 021 980 5737 te skaDie ongeluk het by hierdie kruising plaasgevind. kel.

@dezzierorke

The best

Ruitertoertjies verstom Wynand van Vollenhoven van Brackenfell laat toeskouers na hul asems snak tydens die eerste Middeleeuse “toernooi” wat onlangs in Brackenfell plaasgevind het. Lees die berig en sien meer foto’s op bladsy 4. FOTO: OLIVE TREE PRODUCTIONS

Exciting kiddies area in store!

FISHING SPOT THIS WINTER

Bring this voucher in-store and receive your choice of any 1 of these featured offers to enjoy with your main meal. 250ml COOLER OCEAN BASKET GLENGARRY 021 981 8948 Restaurant 2, Glengarry Shopping Centre De Bron Road, Vredekloof

1 Voucher per 2 customers having a main meal each. Only valid at Ocean Basket Glengarry. While stocks last. Terms & Conditions apply.

TOMATO NIGIRI

MED RICE BALLS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.