GARDEN SAVINGS!
BRACKENFELL
ASSORTED HERBS WAS 19.95
NOW
11.95
Offers valid until 28 October 2018. While stocks last.
www.wpblood.org.za · 021 507 6300
X1UXDQM2-AL241018
Woensdag, 24 Oktober 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Special twins take to catwalk
Twins Fatima and Fouzia Fillies made a turn on the catwalk at the recent Different is Cool fashion show held annually to create awareness of special needs children. The rare Down syndrome twins shared a hug with MC Michelle Adams before the show. Full story and more pictures on page 4.
BRACKENFELL EN KRAAIFONTEIN: VUURWERKE MAG NIE HIER AFGESKIET WORD NIE
‘Fawkes-vonke’ verbied DESIRÉE RORKE @dezzierorke
M
et Guy Fawkes en Diwali net om die draai op 5 en 7 November, sal diegene in Brackenfell en Kraaifontein wat wel vuurwerke wil afskiet, dit in naburige voorstede moet doen. Die Stad Kaapstad het verlede Woensdag by ’n subraad 2-vergadering bekend gemaak dat daar nie ’n goedgekeurde perseel vir dié doeleindes in subraad 2 val nie. Die naaste areas aan subraad 2 in die noordelike voorstede waar vuurwerke afgeskiet kan word, is die toerismesentrum in Athensstraat in Table View se strandgebied en die
Sarepta-sportkompleks in Kuilsrivier. Die ander nege persele is in ander gebiede van die stad. Die raadslid Marian Nieuwoudt sê die afskiet van vuurwerke op die dae sal net op die 11 goedgekeurde persele toegelaat word. Hoewel die Stad Kaapstad se ordinansies die afskiet van vuurwerke in residensiële areas verbied, is mense nog steeds onverantwoordelik om teen die bepalings in op te tree – iets wat die Stad vanjaar streng gaan polisieer. Ingevolge dié ordinansies kan boetes van R2 500 gehef word vir dié oortreding en is daar, volgens wetstoepassing, verlede jaar talle boetes gehef in beide Brackenfell en
Kraaifontein. Ingevolge die Wet op Plofstowwe kan verdere boetes van R300 gehef word vir die verkoop van vuurwerke aan ’n kind onder 16, of om ’n kind onder 16 toe te laat om vuurwerke te hanteer sonder volwasse toesig, herinner J.P. Smit, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid. Handelaars wat vuurwerke sonder die nodige permit verkoop, staar ook ’n boete van R1 500 in die gesig, en volgens Smit is die Stad se wetstoepassingseenhede druk besig met patrollies in die verband in die komende weke. Smit moedig inwoners aan om die oë en ore van die Stad te wees.
Netwerk24. Alles op een plek.
11 tydskrifte + 35 koerante
MONTH END MADNESS
BONELESS GAMMON
55
.99 p/kg
T M AS CH R I S E R SU P R E S AV
BBQ / PERI-PERI CHICKEN WINGS
SANDWICH HAM - DELI
“Rapporteer enige oortredings by 107 vanaf ’n landlyn of 021 480 7700 vanaf ’n selfoon. “Kinders en diere is dikwels die slagoffers van beserings wat verwant is aan vuurwerke en vanjaar wil ek fokus op die vermindering van die aantal beserings aan hierdie kwesbare groepe tydens Guy Fawkes. “Ek moedig ouers aan om ’n waaksame oog oor hul kinders te hou en te verseker dat hulle te alle tye onder toesig is. Intussen moet troeteldiereienaars hul troeteldiere so ver as moontlik binnenshuis hou, aangesien troeteldiere getraumatiseer word, veral deur die onwettige afskiet van vuurwerke in residensiële gebiede,” sê Smit. V Na bladsy 3.
Teken in by www.netwerk24.com.
39 4
.99 p/kg
.99 p/100g
r6
saving
GRE
CHICKEN BULK FAMILY BRAAI PACKS
31
AT
L DE A
CHEESE VIENNAS - DELI
Prices valid at all Brito’s stores from 24th - 27th October 2018. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
.99 p/kg
35.99
p/kg for two
G EG HU VIN SA
T B E SY BU