TygerBurger Parow- 4 April 2018

Page 1

PAROW

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

HEARING AIDS MICHAEL FOURIE B. Pharm Dip.HAA

HEARING TESTS

Aangewys as die Nr. 1 Onderdeleverskaffer in die Wes-kaap (Die Burger, 30 Oktober 2017). Baie dankie aan al ons kliënte en verskaffers vir u volgehoue ondersteuning en aan ons lojale personeel vir hul toewyding. By Goeie Hoop Onderdele gaan ons uit ons pad om ons klante tevrede te stel.

HEARING AIDS

Contracted into Medical Aids DURBANVILLE: Mediplein Medical Centre HEARING CARE CENTRE BRACKENFELL:Medicross Medical Centre, c/o Brackenfell Boulevard & Nina Str. BELLVILLE: Oakmed Centre behind Mkem PAROW: Medicross Medical Centre, McIntyre Road

By appointment only

Call Toll-free 0860666660 or 083 272 3112

Woensdag, 4 April 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

‘Kragvrou’ net ’n buksie

Taurusstraat 10, Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

BAPTISTEKERK: BIED NOU OOK ENGELSE DIENSTE AAN

Paar fokus op straatkinders AVRIL FILLIES

Dinsdag tot Donderdag van 08:30 tot 12:00,” ’n Interessante feit van die gemeente is dat ie nood onder die straatkinders in Pa- dit in 1937 deur ds. J.S. van der Colff en sy row is een van die projekte waarop die vrou begin as die eerste Afrikaanse Baptistenuwe leraarspaar van die Afrikaanse gemeente in die Kaap, met net tien gemeenBaptistekerk, Jaco en Heléne Meissenhei- telede. “Vandaar het die gemeente deur die mer, wil fokus. jare gegroei en was ook aktief betrokke by “Ek het op 1 Desember amptelik in Parow die begin en ondersteuning van nog Baptisbegin nadat ek van die West Coast Baptist te-gemeentes soos die een in Bellville en Fellowship op Vredenburg, my eerste ge- Graafwater aan die Weskus. meente, beroep is. Desember is ook vakan“Die kerk het nog altyd die uitdra van die sietyd vir die meeste mense en het ons begin evangelie van die redding deur Jesus as baie om huisbesoeke te doen, veral onder ons ou- belangrik geag en ondersteun vandag nog er lidmate wat tuis was,” het Meis-senhei- verskeie sendelinge. In die laaste paar dekamer gesê. des het Parow baie verander en daar woon Hy het van die straatkinders se nood be- in die omgewing van die kerk ’n groot getal wus geraak nadat hy Wilma Piek, maatskap- immigrante van Afrikalande. Dit het meegelike ontwikkelingsbestuurder van die bring dat die gemeente moes begin herbesin VRCID, ontmoet het. daaroor of hulle uitsluitlik Afrikaans gaan “Piek het vertel van die behoefte aan ’n bly of Engels ook gaan inbring om uit te kan drop in centre vir die straatkinders van Pa- reik na die onmiddellike omgewing,” het row en ons het met die kerk se ondersteu- Meissenheimer gesê. ning die kerksaal hiervoor beskikbaar geDaarom is daar met Engelse dienste op elstel. Ons wou ook ons gemeenskap beter leer ke eerste Sondag van die maand begin en elken en het Dinsdagaande met straatwerk on- ke tweede Saterdag word ’n uitreikaksie geder die prostitute in Voortrekkerweg be- hou. “Meeste van die kerk se lidmate is ouer gin,” het Meissenheimer gesê. en woon buite Parow, maar woon steeds elke Volgens hom is die gemeente in die proses Sondag getrou die dienste by. om ondersoek in te stel daarna om Engelse “Ons het ook ’n groeiende Sondagskool. dienste in die kerk gelyktydig met die Afri- Ons is baie opgewonde om die pad met die kaanse dienste aan te bied. VRCID te stap om die nood van tussen 25 en In Februarie het Bill en Lorraine Foute 30 straatkinders op te los. van die Amerikaanse Bybelgenootskap ’n “ Ons werk ook nou saam met Bijou en tweedaagse werksessie aangebied oor wat Tresor Nkonko van die Elteheos-straatbedie Bybel leer oor gebroke harte weens trau- diening. Hulle sal die drop in centre beman ma. Maatskaplike werkers, beraders en sen- en na die kinders omsien,” het Meissenheidelinge van verskeie organisasies het mer gesê. die werksessie bygewoon. Kinders wat by die sentrum is, “Op Saterdag 24 Maart het sal soggens ’n ete ontvang, ’n ’n ekumeniese bus gelaai met bietjie kan slaap en ook onderrig singende Baptiste, Gereforontvang. Gemeenskapswerkers meerdes en selfs ’n paar Calsal opvolgwerk doen met hul favyne van Ravensmead, die milies oor hul huislike omstan“It’s Time”-gebedsdag in Mitdighede en sy droom is om die chells Plain bygewoon. kinders heeltemal van die strate “Gedurende die skoolvaaf te haal sodat hulle in liefdevolkansie bied ons ’n oggendprole huise saans kan slaap. gram ‘Lewe in Christus VVertel TygerBurger wat jy van hierdie (LINC)’ aan vir die omgewing Ds. Jaco Meissenheimer berig dink by briewe@tygerburse kinders van gr. 1 tot gr. 6 op en sy vrou, Heléne. ger.co.za.

D

Die 25-jarige Faith Totiyana van Parow, wat ’n skrale 70 kg weeg, het tydens die WP se Strongman-organisasie se kwalifiseringsgeleentheid deurgedring om in Mei deel te neem aan die Arnold Classic Africa-kompetisie wat in Sandton plaasvind. Hier loop dié buksie met ’n hele 200 kg se gewigte rond. Lees die volledige berig op bl. 2.

TROTSE DIENS


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.