TygerBurger Kuilsriver - 7 November 2018

Page 1

KUILSRIVIER HD DECODER - DSD4137

R399

- Installed to One Point - Installation Voucher for 25 metres of cabling only - HDMI output Valid @ all branches until Sunday18 November 2018 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 7 November 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

Unieke motors uitgestal Die Killarney-motorskou is Sondag by Killarney gehou. Toeskouers stap verby van die interessante motors wat ten toon gestel is. FOTO: CECILIA HUME

VERKEERSDRUK: PADPROJEK SAL EERSDAAGS ONDER BESPREKING KOM

Verlenging ’n prioriteit DESIRÉE RORKE @dezzierorke

D

ie verlenging van die R300 van die N1 tot by Wellingtonweg sal eersdaags onder bespreking kom tussen die Stad Kaapstad en Sanral. Grant Twigg, voorsitter van subraad 2 (Kraaifontein, Brackenfell, Kuilsrivier), het aanbeveel dat die ontwerp en befondsing van só ’n projek as ’n saak van dringendheid aangepak moet word. Volgens Twigg het inwoners van subrade 2 en 7 (Durbanville) hul

kommer uitgespreek oor die verkeersdruk op plaaslike paaie en kruisings na en vanaf die N1 as gevolg van groter ontwikkelinge in die area. “Die situasie word vererger deur die afwesigheid van goeie openbare vervoer, die inwerkingstelling van ’n behoorlike passasierspoordiens en spoorwegstasies op die Bellville-Kraaifontein-Fisantekraal-lyn, asook die MyCiTi-busdiens en toevoerroetes na die gebied,” het hy in ’n onlangse mosie aangevoer. Hy meen die nuwe ontwikkelings in die bostaande gebiede het daartoe gelei dat die geweldige verkeer die bestaan-

de padinfrastruktuur oorlaai het. “Daar word geglo dat die verbetering van die N1 met bykomende bane en verbeterde kruisings op Okavangoweg en Brackenfellboulevard, asook die verlenging van die R300 tot by Wellingtonweg in Durbanville, die huidige verkeersdruk op die paaie sal verlig deur plaaslike verkeer na die snelwegnetwerk oor te plaas,” sê hy. Volgens Twigg het Sanral voorheen aan subraad 2 verslag gedoen dat daar vir die beplanning van die N1-verbeteringe tussen die Old Oak- en die Brightonweg-wisselaar tus-

sen Bellville en Kraaifontein begroot is. “Daar is egter tans geen geld beskikbaar vir die verlenging van die R300 nie, en tydens die besprekings sal geld geïdentifiseer moet word,” sê hy. Twigg het aanbeveel dat die waarnemende kommissaris van die owerheid van vervoer en stedelike ontwikkeling versoek word om dié saak by die volgende vergadering van die Stad, Sanral en provinsiale komitee voor te lê. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

Black Friday is coming WE’VE GONE POTTY!

LEMON EUREKA/CAPE ROUGH LEMON (Limited Available) WAS 129.95

NOW

69.95

CITRUS POT WAS 279.95

NOW

GOOSEBERRY WAS 59.95

NOW

19.95

DRUM POT WAS 299.95

NOW

129.95

www.stodels.com

EVERBEARING STRAWBERRY WAS 49.95

LEMON LISBON

NOW

NOW

99.95

29.95

STRAWBERRY POT WAS 329.95

NOW

149.95

WAS 199.95

TERRACOTTA PLANTER SMALL

WAS 139.95

NOW

MEDIUM

WAS 229.95

LARGE

WAS 329.95

59.95 NOW 119.95 NOW 159.95

BLUEBERRY WAS 79.95

NOW

39.95

EGG POT WAS 359.95

NOW

179.95

189.95 VEGETABLE 6 PACKS WAS 23.95

NOW

11.95

WOODEN PLANTER 300X600 WAS 269.95

NOW

149.95

Offers valid until 11 November 2018. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1V1CH8R-AL071118


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.