TYGER VALLEY
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
POP IN!! DROUGHT TOLERANT PLANT SALE
NOW ON!! X1UFY3C9-AL110418
Woensdag, 11 April 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
ASABI 3, 2, 1 LOUNGE SUITE
- Fabric - Colour: Angus g Peat / Contrast Stitching LIMITED STOCK
was R25 999
R19
999
Valid i @ all branches until Sunday 22 April 2018 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger
E&OE
TygerBurger
Bekende aktrises by winkelsentrum Die aktrises Quanita Adams (links) en Diaan Lawrenson is by die vertoning van Susters by die Tygervalleiwinkelsentrum. Lees die volledige berig en die welwillendheidshoek van dié fliek op bl.16. FOTO: NIELEN DE KLERK
NASORGSENTRUM: HAWE VIR VERSTANDELIK GESTREMDE MENSE SEDERT 1 APRIL 1978
Alta hul ‘vir-altyd-huis’ NIELEN DE KLERK @nielendk
O
p 1 April 1978 het die lewens van verskeie verstandelik gestremde mense en hul families onherroeplik veran-
der. Op daardie dag, meer as 40 jaar gelede, het die Alta du Toit-nasorgsentrum sy eerste 25 inwoners verwelkom. Vir die meeste inwoners het hierdie blyplek hul ‘vir-altyd-huis’ geword. En vir baie
Kaapse buitestanders het die sentrum ’n huishoudelike naam geword, soos Saskobrood of Joko-tee. Die nasorgsentrum in Boston in Bellville is deur wyle ds. Daan du Toit en sy vrou, Alta, begin en is na hul dogter, ook Alta, vernoem. Die egpaar het gedroom van ’n plek waar hul dogter, wat met Down-sindroom gebore is, tot haar volle potensiaal kon ontwikkel. Só het hulle ook jare tevore die Alta du Toit-skool in Kuilsrivier gestig, wat in 2014
sy 50ste verjaarsdag gevier het. Die nasorgsentrum dien intellektueel gestremdes wat ouer as 18 is. Alta was self een van die eerste inwoners en het daar gebly totdat sy in 2016 op die ouderdom van 61 oorlede is. Vandag is daar nog net vier van die oorspronklike 25 inwoners oor – Alta du Plessis (62), Henk Hoogendijk (59), Brenda Joos (71) en Pietie Loubser (60). Hulde is ook aan hierdie vier gebring by ’n verjaarsdagviering wat die sentrum op 24
Maart gehou het. Die sentrum het geleidelik uitgebrei en vanjaar is daar 170 permanente inwoners en sowat 50 dagbesoekers wat aan ’n verskeidenheid van vaardigheidsprogramme deelneem. Deesdae leef die permanente inwoners in verskeie woonopsies. Daar is drie koshuise, wooneenhede wat ouers vir hul kinders gekoop het en ’n spesiale versorgingseenheid vir verswakte persone. V Na bladsy 6.
CLAIM YOUR 20% DISCOUNT
MANUFACTURE - INSTALL - RETAIL STORE - DIRECT TO PUBLIC
Gates
RAILWAY SLEEPER FURNITURE
STOCK CLEARANCE SALE eg. 8 seater J.Sleeper Table & Chairs WAS R24 747.00 incl. vat NOW R16 875.00 incl. vat On current stock only! T’s & C’s apply
Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time 15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the
4 Standard Heights : DISC0% 1.2m on St OUNT Horiz anda r 1.5m Fencontal Ru d 1.8m CCA ing Panestic treat 2.1m ed Hls 3 2.4m 3.0m 1.8m high Was Standard width : R445p/m Now 0.9m R265p/m 1.8m T's & C's apply
Picket Fencing
ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY)
MASSARANDUBA DECK
RUSTIC FENCING
RAILWAY SLEEPERS
HORIZONTAL FENCING Garapa Gold 20 x 90
Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006 X1UFYXL5-AL110418