Tygerburger Tyger Valley - 23 January 2019

Page 1

TYGER VALLEY Wide range of Miele vacuum cleaner bags & accessories available

2

Year Guarantee

COMPLETE C3 YELLOW VACUUM CLEANER - 2000 watt was R4 999 - Suitable for all floor surfaces

R3

799

Valid @ all branches until Sunday 3 February 2019 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330 Woensdag, 23 Januarie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

E&OE

TygerBurger

SKRYWER PRESTEER: EINDIG TWEEDE IN YSLAND-KOMPETISIE

‘This won’t hurt a bit ...’

Petro stof 400 in die wêreld uit NIELEN DE KLERK @nielendk

S

So, how do you administer anaesthetic to a hamster? Neutering a hamster is just one of the interesting encounters the staff of the Cape Exotic Animal Hospital in Durbanville experience on a daily basis. See article on page 3. PHOTO: JAN THERON

Bananas

Petro Wagner ters het sy vir twee dae stuk-stuk aan haar inskrywing gewerk. “Dan skryf ek vyf minute hier en dan twee minute daar.” Wagner sê sy droom daarvan om ’n skrywer te word, maar sy glo sy het nog baie om te leer voordat die groot skryf begin. Vir eers is daar net baie stories in haar kop.

Netwerk24. Alles op een plek.

11 tydskrifte + 35 koerante More special offers in-store!

y wou eintlik net graag leer om ’n beter skrywer te word. In dié proses het die beginnerskrywer Petro Wagner (32) van Stellenberg byna 400 mense uitgestof om tweede in ’n wêreldwye skryfkompetisie te eindig. Giacomo Roessler van Duitsland is as vanjaar se wenner van die Iceland Writers Retreat-skryfkompetisie aangewys en het gratis deelname aan ’n skryfslypskool in Reykjavik, Ysland gewen. Wagner se storie, Volcanoes, het die tweede plek behaal en Alyson Hilbourne van Brittanje was derde. Wagner, ’n voltydse ma, vryskutkopieskrywer en aanlyn tutor, sê ’n uitgewersvriendin het haar van die kompetisie vertel nadat Wagner laat blyk het sy wil haar skryfvaardighede verbeter. “Ek het nie eintlik gedink ek staan ’n kans nie,” erken sy. “Maar ek het gedink die idee van ’n kompetisie is ’n goeie plan, want dan werk ek met ’n tema en ’n spertyd.” Die kompetisie se tema was vanjaar “gelykheid” en deelnemers was beperk tot ’n maksimum lengte van 500 woorde en die vermelding van Ysland in die storie. Wagner se verhaal, Volcanoes, wentel om ’n vrou wat ’n mastektomie gekry het en vrede daarmee maak nadat sy ’n vulkaniese berg in Ysland uitklim. “Omdat sy so besig was met haar jong dog-

Teken in by www.netwerk24.com.

Durbanville MARKET Pineapples

R8 99 /KG

Mangoes

3 for

R20 00

Combo:

- Poc Potatoes (7kg) - Poc Onions - Poc Butternuts - Poc Gem Squash

5 for

R20 00

Mon - Fri: 8 am - 6:30 • Sat: 8 am - 6:00 Sun: 8 am - 1:00pm

Cheddar Cheese

R100 00

Farm Fres h

Large Sweet Melons

R69 00 /KG

2 for

R30 00

1 Scher Street, Behind Palm Grove Centre Tel: 021 976 9250 X1V68WQH-AL230119


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.