BELLVILLE
Woensdag, 15 April 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
2
Covid-19: Health care capacity limited
6
@TygerBurger
Refugee shelter: Ratepayers up in arms
ALCOHOL: BAN ON SELLING HAS ITS ADVANTAGES, BUT ...
@nielendk
A
s images of people stockpiling alcohol and the looting of liquor stores flood our news feeds, it’s tempting to classify banning alcohol as either good or bad. It’s not that simple, experts and addicts alike say.
The good In a bid to curb the spread of Covid-19 the government has prohibited the sale of alcohol during the lockdown. The Southern African Alcohol Policy Alliance in South Africa (SAAPA SA) says there are many reasons for this: When people drink, it reduces their ability to exercise social distancing and personal hygiene needed to limit the spread of Covid-19. It’s also dangerous for those without strong immune systems who are susceptible to the disease. “It must be understood that liquor affects the immune system of those who use it, even those who are young and healthy. This means it is easier for consumers of liquor to get Covid-19 and, if they do get it, they are more likely to get very sick and possibly die,” they warn. People are also less likely to lose their inhibitions, gather in crowds. They have urged all stakeholders to take the restrictions seriously.
16
Parow athlete runs ‘Two Oceans’ in her yard
A lot of alcohol South Africans are heavy drinkers. Exactly how heavy, is difficult to determine, but two studies shed some light on this, says Prof Renata Schoeman, psychiatrist and senior lecturer in leadership at University of Stelllenbosch’s School of Business (USB). According to the World Health Organisation (WHO) South Africa has the fifth-highest alcohol consumption per person in the world. Yet, most of the country (around twothirds) didn’t drink any alcohol within the 12 month period measured. It’s the remaining third that are classified as heavy drinkers. The drinking population consume 28.9F of pure alcohol per year. A study, done by BMC in 2015, shows one in 10 deaths in South Africa are alcohol-related. Cold turkey Many people stockpiled alcohol before the lockdown started, but the majority of the nation do not have that luxury. The South African Drug Policy Initiative (SADPI) says government failed to consider the harm this will do to those who suffer from substance use disorders. “Especially in the case of alcohol, many of those with substance use disorders cannot simply stop using drugs. If they do, they risk developing a range of symptoms including, psychosis, seizures and ultimately death,” SADPI says in a statement. V To page 2.
Die Laerskool Irista in Sarepta is een van die skole wat sedert verlede week nou weer twee keer per week hul voedingskema bedryf ingevolge ’n noodplan van die Wes-Kaapse onderwysdepartement. Hier is (van links) Juliana Petersen, Gadieja Williams en Charmaine September besig om op te skep by die skool op Goeie Vrydag (10 April). Sien berigte op bladsy 3 en 15. FOTO: CARINA ROUX
Wiskunde-onnie in Pole gestrand NIELEN DE KLERK @nielendk
Sanet Hattingh sit by die standbeeld van Jan Karski voor die Joodse museum in Warsaw. FOTO: THEUNS HATTINGH
Teken in by www.netwerk24.com.
Voedingskemas by skole nou ’n noodplan
Going cold turkey could be lethal NIELEN DE KLERK
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
’n Wiskunde-onderwyser staar ’n uitdaging van ’n ander soort in die gesig noudat sy en haar man in Pole gestrand is en nie kan terugkeer huis toe nie. Sanet Hattingh van Stellenberg het begin Maart in Pole by haar man, Theuns, aangesluit waar hy sedert Januarie as projekbestuurder werk. Daar sou hulle ’n lang beplande rustyd saam geniet nadat hulle vir etlike maande op verskillende kontinente deurgebring het. Hierdie vakansie het egter in ’n nagmerrie ontaard toe Pole in ’n staat van inperking gaan, vlugte gekanselleer word en Suid-Afrika toe ook in ’n inperkingtydperk in gaan.
Sanet vertel hulle was in Kraków toe Pole op 14 Maart ’n staat van inperking betree. Hulle het dit eers besef toe die hele omgewing stil geword het. “Die vorige aand nog het die geluid van perdepote weerklink soos die toeriste met koetse op stadstoere geneem is ... en skielik is alles doodstil. Net die duiwe op die plein gaan aan asof niks gebeur het nie.” Hulle kon net betyds ’n bus kry na Lublin, waar Theuns werk, omdat reis tussen provinsies ook gestaak is. Daar het sy en Theuns in ’n hotel gebly, maar omdat hotelle nie as sulks bedryf kan word nie, word die kamer byna soos ’n woonstel bedryf. “Ons het ’n ketel en ’n kroegyskassie die grootte van ’n skoendoos in ons kamertjie.”
Sy sê dit bly ’n uitdaging om “spyskaarte” uit te werk. “Die meeste geregte bestaan uit broodrolletjies met ham en kaas en Cup a Soup.” Hulle het intussen ook ’n mikrogolf gekoop. Die staat van inperking werk anders in Pole en Theuns kan bedags werk toe gaan. Net een persoon uit ’n gesin mag winkel toe gaan. “Daar mag nie meer as twee mense in ’n groepie stap op straat nie en jy mag ook net op straat wees as jy op pad is om te gaan kos of medisyne koop. Mense kan ook met hul honde gaan stap. “As die dierebeskermingsvereniging net oop was, sou ons wraggies ’n hond gaan rescue het,” skerts sy. Sanet is baie positief en sal nie self hul situasie as ’n “nagmerrie”
beskryf nie. Sy sê sy het nou baie tyd om haar seëninge te tel – iets wat sy nou taamlik baie mis. “Die nuus dat my vlugte gekanselleer is en die bevestiging van die Suid-Afrikaanse ambassade dat daar geen manier is om uit die land te kom terwyl die grense gesluit is nie, het aanvanklik taamlik spanning veroorsaak, maar as jy nou besef daar is niks wat jy daaraan kan doen nie, dan help dit tog nie om verder te stres nie.” Sy werk by die Hoërskool Stellenberg en doen, soos die ander onderwysers, haar werk so ver moontlik met behulp van die internet. Sy help ook met leerders se vrae oor WhatsApp. Sy sê sy het darem ook ’n paar leesboeke ingepak en is ’n kranige voëlkyker. “Ek het gelukkig my verkyker ingepak.” Sy sê na dese sal sy die Poolse voëls beter as dié in Suid-Afrika ken. Theuns sou net tot 2 Mei in Pole gebly het. “Sy vlug is nog nie gekanselleer nie,” sê sy.