BELLVILLE
WINNER BEST FREE
HUGE VARIETY OF POTS UP TO
NEWSPAPER IN SA
50% OFF
Offers valid until 19 November 2017. While stocks last.
X1U29XGH-AL151117
Woensdag, 1 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
BELLVILLESTATISTIEK: DIEFSTAL UIT MOTORS BLY PROBLEEM
Drastiese toename in moorde NIELEN DE KLERK @nielendk
D
ie getal moorde in Bellville het drasties toegeneem en diefstal uit voertuie is steeds ’n ernstige probleem, wys die jongste misdaadstatistieke. Ondanks dié ontnugterende tendens, skep die Bellville-polisiekantoor grootliks ’n meer positiewe prentjie as in die vorige boekjaar. Fikile Mbalula, minister van polisie, het verlede Dinsdag die nasionale misdaadstatistieke vir 2016 tot 2017 bekendgemaak. Luidens dié statistieke het die getal aangemelde moorde landswyd met 1,8% gestyg. Dit kom neer op 52 moorde per dag.
Ready ... Set ... Robot! The Transformers Exhibition is coming to GrandWest, taking place from Friday 10 November 2017 to Sunday 21 January 2018. It features 14 animatronic Transformers and several sculptures and statues in varying sizes, displayed over 2500m² of floor space! The exhibits are made from reused car parts, metal and other repurposed materials. The setup takes over 20 days to build. Here is Isabella de Klerk (4) from Bellville at the Transformers prelaunch event held at Reeds N1 City last Thursday 26 October. See full details and more photos on page 8. PHOTO: CARINA ROUX
Moordkoers hoog in SA In Suid-Afrika is die moordkoers per 100 000 mense 34. In vergelyking is daar wêreldwyd 6,2 moorde per 100 000 mense. In Bellville het die moordsyfer van 5 moorde na 14 moorde gestyg. Dit is die eerste keer sedert 2013 dat dié getal bo 11 is. Brig. André van Dyk, stasiebevelvoerder, sê die moordsyfer is steeds baie laag in vergelyking met ander polisiekantore in die Kaapse Skiereiland.
R85 p.p.
BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.
LINK
In Nyanga, die polisiekantoor met die hoogste moordsyfer, was daar 281 moorde. Kraaifontein se syfer staan op 142 en Mitchells Plain op 103. In Durbanville is daar 12 moordsake aangemeld en in Brackenfell twee. Van Dyk sê die moorde was meestal verwant aan taxi-misdaad en het in Bellville se middestad plaasgevind. “Misdaad onder die buitelandse gemeenskap het ook tot die toename in moorde bygedra,” sê hy.
Misdaad in middestad Sowat 70% van misdaad wat aangemeld is, het in die Bellville-middestad in die Voortrekverbeteringsdistrik, laer-Oakdale en in Boston plaasgevind. Moord is egter nie die polisiekantoor se grootste probleem nie. Bellville is ’n sterk voorloper as dit kom by diefstal uit motors. Dié kantoor word gelys as sesde in die land en derde in die WesKaap in terme van die aantal voorvalle. Altesaam 1 454 voorvalle is aangemeld – 33 voorvalle minder as in die vorige jaar. Die Kaapse middestad het die meeste voorvalle met 3 770, terwyl Stellenbosch tweede is met 2 253 sake wat aangemeld is. V Na bladsy 2.
QR CODE
MOBILE
Dial Linda at
073 206 2859 with shortcode People.
http://bit.ly/2xotZdh
X1U29VEW-AL011117
STAR JASMINE
WE’VE GONE POTTY
WAS 79.95
NOW
24.95
PATCHED EGG POT (MEDIUM)
WAS 369.95
NOW
ASSORTED HERBS
WAS 26.95
NOW
11.95 HERB PLANTER
WAS 199.95
NOW
www.stodels.com
99.95
CAPE DAISY
WAS 39.95
NOW
21.95
TERRACOTTA PLANTER (MEDIUM)
WAS 219.95
NOW
99.95
LEMON EUREKA
WAS 149.95
DELICIOUS MONSTER
WAS 89.95
NOW
NOW
109.95
39.95
TERRACOTTA POT CITRUS (MEDIUM)
2 TONE WHITE POT
WAS 399.95
WAS 109.95
NOW
199.95
NOW
INDOOR PLANT
59.95
199.95 CONEBUSH
WAS 119.95
NOW
64.95
TERRACOTTA “FLAT RIM" BOWL (LARGE)
WAS 339.95
NOW
149.95
Offers valid until 5 November 2017. While stocks last.
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U2DC91-AL011117