Tygerburger%20bellville%2008 nov 2017

Page 1

BELLVILLE

WINNER BEST FREE NEWSPAPER IN SA

Electricity Cost Hurting Your Pocket ? Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only

HOT DEAL WET & DRY HAND VACUUM CLEANER

- 14.4 volt - Rechargeable

was R869

R699

Valid @ all branches until Sunday 19 November 2017 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

R 399 pm Tel. 0861 115 115

www.mrsola.co.za

E&OE

Woensdag, 8 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

‘Tis the season to

be safe

head in prayer at A police officer bows his Safer Festive ’s ice the launch of the pol Bellville Velodrome Season campaign at the ation on page 3. rm info last Thursday. More RK PHOTO: NIELEN DE KLE

KONSTRUKSIEWERK: STRANDWEG EN R300­AFRIT VERBREED; PROJEK IN JUNIE 2018 VOLTOOI

Totsiens, swaar verkeer NIELEN DE KLERK @nielendk

S

waar verkeer in Strandweg en die R300 rondom Bellville gaan bes moontlik binnekort iets van die verlede wees. Bestuurders en omliggende inwoners gaan egter hulself moet staal vir maande se konstruksiewerk. Die Stad Kaapstad het onlangs begin om Strandweg – tussen die R300-afrit noord-

waarts en die Tienie Meyer-aansluitingspad – te verbreed. Dié projek is volgens ’n amptelike kennisgewing begin om die “die kapasiteit van Strandweg te verhoog en die swaar verkeer op die R300-afrit noordwaarts tydens oggendspitstyd te verminder”. Die projek sal volgens beplanning teen Junie 2018 voltooi word. Volgens Brett Herron, burgemeesterskomiteelid vir vervoer en stedelike ontwikke-

ling, word die projek al sedert Februarie 2016 beplan. Die werk is reeds in Februarie 2017 vir tenders geadverteer en vir R17 217 918 toegestaan. As deel van die konstruksiewerk gaan ’n ekstra baan by Strandweg gevoeg word – in die rigting van Bellville. Die R300-afrit noordwaarts gaan verbreed word sodat daar ’n bykomende afrit na links na Strandweg gaan wees.

’n Nuwe 3 meter wye fiets- en voetgangerbaan gaan langs Strandweg opgerig word – tussen die R300-afrit noordwaarts en die voetgangerbrug by die Tienie Meyer-aanslutingspad. Volgens Herron gaan die projek se kontrakteur eers die fisieke gedeeltes van die bestaande dienste in Strandweg verwyder, soos telekommunikasie- en elektriese kabels. V Na bladsy 2.

CORDYLINE SALSA

WE’VE GONE POTTY

WAS 169.95

NOW

79.95

KNOTCH EGG POT (MEDIUM)

WAS 449.95

NOW

VEGGIE 6 PACK

WAS 21.95

NOW

9.95

WOODEN PLANTER BOX 300X600

WAS 259.95

NOW

139.95

www.stodels.com

PELARGONIUM

WAS 49.95

NOW

21.95

PATCHED MILAN POT (MEDIUM)

WAS 369.95

NOW

199.95

229.95

ICEBERG ROSE

WAS 49.95

FLAMINGO FLOWER

WAS 134.95

NOW

29.95

TERRACOTTA PROVINCE POT (LARGE)

WAS 349.95

NOW

MONEY PLANT IN TERRACOTTA 14CM

POT HOLDER (LARGE)

WAS 109.95

WAS 189.95

NOW

159.95

74.95

NOW

INDOOR PLANT

99.95

NOW

INDOOR PLANT

59.95

Offers valid until 12 November 2017. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U35L21-AL081117


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.