BRACKENFELL
WINNER BEST FREE NEWSPAPER IN SA
Electricity Cost Hurting Your Pocket ? Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only
HOT DEAL WET & DRY HAND VACUUM CLEANER
- 14.4 volt - Rechargeable
was R869
R699
Valid @ all branches until Sunday 19 November 2017 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
R 399 pm Tel. 0861 115 115
www.mrsola.co.za
E&OE
Woensdag, 8 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Gemeenskap neem afskeid Familie en vriende van Christiaan Lengkeek (22) en JJ Ayres (22) van Kuilsrivier het verlede week afskeid geneem van hul geliefdes te midde van vele onbeantwoorde vrae. Christiaan se kis word hier tussen ’n erewag deur uit die Bikers Church gedra. Volledige berig op bladsy 3. FOTO: SALETTE CLOETE
JAKARANDASTRAAT: TALLE ONSEKERHEDE NOG OOR OOP GROND
Huise of sportvelde? DESIRÉE RORKE @dezzierorke
D
ie oop grond in Jakarandastraat in die hartjie van Proteahoogte kan moontlik in die toekoms gebruik word om gesubsidieerde hoëdigtheidsbehuising daarop te bou, sou die Stad Kaapstad bevind dat die grond daarvoor geskik is. Dit het na vore gekom nadat die plaaslike hoërskool, Proteahoogte-akademie, se versoek om die grond aan te koop of te huur
deur die Stad afgekeur is, en dit nadat die Stad reeds die perseel as te koop geadverteer het. Die nuwe skool, wat ’n paar jaar gelede gebou is, het baie beperkte sportgeriewe en wou van die grond gebruik om sportvelde te ontwikkel. Die skool is egter in September ingelig dat die Stad se departement van vervoer en stedelike ontwikkeling versoek het dat die grond vir eers teruggehou moet word om verdere ondersoek in te stel na ander gebrui-
ke. Op ’n medianavraag het Brett Herron, burgemeesterskomiteelid vir vervoer en stedelike ontwikkeling, gesê dat meer tyd benodig word om die volle ontwikkelingspotensiaal of geleenthede van die grond te ondersoek voor daar besluit word hoe die grond gebruik gaan word. “Een van ons topprioriteite is om die ontwikkeling van geïntegreerde gemeenskappe te lei en inklusiewe en kompakte ontwikkeling te bevorder,” het Herron gesê.
“Voor die grond verkoop word, moet die Stad dus deeglik oorweeg of dit die potensiaal het vir die moontlike ontwikkeling van behuisingsgeleenthede. “Indien wel, moet die Stad die wyer ekonomiese en sosiale voordele opweeg,” het Herron gesê. “Dit wil sê ’n sportveld teenoor die potensiaal om die stad ruimtelik te transformeer deur inklusiewe, kompakte ontwikkeling na aan openbare vervoer.” V Na bladsy 2.
CORDYLINE SALSA
WE’VE GONE POTTY
WAS 169.95
NOW
79.95
KNOTCH EGG POT (MEDIUM)
WAS 449.95
NOW
VEGGIE 6 PACK
WAS 21.95
NOW
9.95
WOODEN PLANTER BOX 300X600
WAS 259.95
NOW
139.95
www.stodels.com
PELARGONIUM
WAS 49.95
NOW
21.95
PATCHED MILAN POT (MEDIUM)
WAS 369.95
NOW
199.95
229.95
ICEBERG ROSE
WAS 49.95
FLAMINGO FLOWER
WAS 134.95
NOW
29.95
TERRACOTTA PROVINCE POT (LARGE)
WAS 349.95
NOW
MONEY PLANT IN TERRACOTTA 14CM
POT HOLDER (LARGE)
WAS 109.95
WAS 189.95
NOW
159.95
74.95
NOW
INDOOR PLANT
99.95
NOW
INDOOR PLANT
59.95
Offers valid until 12 November 2017. While stocks last.
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U35L21-AL081117