Tygerburger Durbanville 01 11 2017

Page 1

DURBANVILLE

WINNER BEST FREE

HUGE VARIETY OF POTS UP TO

NEWSPAPER IN SA

50% OFF

Offers valid until 19 November 2017. While stocks last.

X1U29XGH-AL151117

Woensdag, 1 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Tussen haar geveerde vriende Annerie de Waal van Durbanville is hier met van die voëls wat sy gered het. Haar geveerde vriende is (van links) Lucy (kaketoe) en die ara­papegaaie (macaws) Zaro (middel) en Bruce ­ elkeen met sy eie storie. Lees berig op bladsy 8. FOTO: ESMÉ ERASMUS

MORNINGSTAR­ORGANISASIE: MEMORANDUM MET GRIEWE OORHANDIG; ‘INWONERS SE BEHOEFTES GEÏGNOREER’

Optog oor huismisnoeë ESMÉ ERASMUS @erasmusesme Sommige inwoners van Morningstar het verlede Donderdag ’n optog gehou na die munisipale kantore in Oxfordstraat om hul ontevredenheid oor die toekenning van huise in die nuwe behuisingsontwikkeling in dié woonbuurt in Durbanville te kenne te gee. ’n Motorband is onder meer aan die brand gesteek, maar dit is gou weer geblus. Van die ander inwoners is bekommerd dat

dié optrede die projek kan vertraag en mense wat al jare op ’n huis wag, kan benadeel. Altesame 166 huise (bekostigbare behuisingsgeleenthede) word tans in die behuisingsontwikkeling gebou. Van die huise is al dakhoogte en die eerste huise sal reeds vroeg in 2018 klaar wees. Die optog deur die Morningstar Development and Upliftment Initiative (MDUI) het verder vreedsaam verloop en geen verdere voorvalle is aangemeld nie. Lt.kol. Theo Fisher van die Durbanville-

polisie het gesê geen sake is aanhangig gemaak nie. ’n Memorandum met griewe is aan Gerhard Fourie, voorsitter van die subraad 7, by die munisipale kantore oorhandig. Dit bevat onder meer bewerings dat die regte prosesse nie gevolg is nie en dat huise onregmatig toegeken is aan mense wat nie op die waglys was nie. Zane Williams, voorsitter van die MDUI, het aan TygerBurger gesê net tussen 5% en 10% van die mense wat huise gaan kry, is

R85 p.p.

BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.

LINK

van Morningstar. “Die projek kom al 20 jaar aan en daar is in die verlede herhaaldelik gesê dis ’n projek vir Morningstar se mense, asook die mense van Padkamp wat jare gelede hul huise moes ontruim het. Maar nou gaan sowat 90% van die huise aan mense van buite. “Ons probeer al sedert 2015 dat ’n publieke deelnameproses plaasvind om die behoeftes van die inwoners van Morningstar te bepaal, maar hulle het ons totaal geïgnoreer.” V Na bladsy 2.

QR CODE

MOBILE

Dial Linda at

073 206 2859 with shortcode People.

http://bit.ly/2xotZdh

X1U29VEW-AL011117

STAR JASMINE

WE’VE GONE POTTY

WAS 79.95

NOW

24.95

PATCHED EGG POT (MEDIUM)

WAS 369.95

NOW

ASSORTED HERBS

WAS 26.95

NOW

11.95 HERB PLANTER

WAS 199.95

NOW

www.stodels.com

99.95

CAPE DAISY

WAS 39.95

NOW

21.95

TERRACOTTA PLANTER (MEDIUM)

WAS 219.95

NOW

99.95

LEMON EUREKA

WAS 149.95

DELICIOUS MONSTER

WAS 89.95

NOW

NOW

109.95

39.95

TERRACOTTA POT CITRUS (MEDIUM)

2 TONE WHITE POT

WAS 399.95

WAS 109.95

NOW

199.95

NOW

INDOOR PLANT

59.95

199.95 CONEBUSH

WAS 119.95

NOW

64.95

TERRACOTTA “FLAT RIM" BOWL (LARGE)

WAS 339.95

NOW

149.95

Offers valid until 5 November 2017. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U2DC91-AL011117


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.