DURBANVILLE
WINNER BEST FREE NEWSPAPER IN SA
Electricity Cost Hurting Your Pocket ? Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only
HOT DEAL WET & DRY HAND VACUUM CLEANER
was R869
R 399 pm
R699
- 14.4 volt - Rechargeable
Tel. 0861 115 115
Valid @ all branches until Sunday 19 November 2017 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
www.mrsola.co.za
E&OE
Woensdag, 8 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Storm se werk! Hierdie reusedenneboom op die sirkel in die Onze Molenwoonkompleks, ul, langs die historiese me is verlede Donderdag aand in ’n stormwind omgewaai. Volgens ’n inwoner, Frans de Witt, het sy kinders nog ’n halfuur tevore onder die boom gespeel. Die 16 maande oue tweeling Kara (links) en Nina de Witt speel lekker op die omgevalle boom se takke. Lees berig op bladsy 5.
T FOTO: GENINE DE WIT
MIDDEDORP: BEWEERDE DRONK TREFENTRAPPER LAAT SEUNTJIE (4) SONDER MA
Jong vrou sterf tragies ESMÉ ERASMUS @erasmusesme
’n
Klein 4-jarige seuntjie van Morningstar gaan nou sonder sy ma moet grootword nadat dié jong vrou voorverlede Sondag in die vroeë oggendure in die Durbanville-middedorp doodgery is – na bewering deur ’n dronk bestuurder. Inwoners van Morningstar is nog rou van hartseer oor die voorval en talle het verlede Saterdagoggend die 22-jarige Lukay Boonzaaier se begrafnisdiens vanuit die Verenig-
de Gereformeerde Kerk in Morningstar bygewoon. Die verdagte het eers weggejaag, maar is deur sekerheidsbeamptes en ’n insleepdiensvoertuig agterna gesit en aangekeer. Inwoners het op die toneel waar hy in hegtenis geneem is, oproerig geraak en die polisielede woedend met klippe begin bestook, maar is tot bedaring gebring, het kapt. Marchell Rhode, woordvoerder van die Durbanville-polisie, gesê. Lukay, ’n vriend en sy niggie het die oggend van 29 Oktober vroeg van haar huis in
Morningstar na die nabygeleë Cavalier Motors (Caltex-vulstasie) op die hoek van Pleinstraat en Wellingtonweg gestap om lugtyd te gaan koop. Hulle was omstreeks 02:25 op pad terug huis toe en het die pad sowat 50 meter voor die Skoolstraat-ingang na Morningstar – oorkant die ingang na die Mediclinic Durbanville – oorgesteek, toe ’n donkergrys VW Amarok-bakkie, wat in die rigting van Fisantekraal gery het, haar en die vriend, JP Papier, getref het. Lukay se swaer, Reggie Solomons, het gesê ooggetuies wat agter hulle gestap het, het
gesê Lukay-hulle was reeds op die geel geverfde eiland toe hulle getref is. Die bakkie het na bewering in die mees linkerkantste baan gery, maar na bewering skielik, toe hy by hulle kom, in die groepie se rigting begin swenk. “Dit het vir hulle gelyk of hy hulle met opset wou raakry,” het hy gesê. Lukay is op slag dood en haar vriend, JP Papier, is ernstig beseer en na die Mediclinic Durbanville geneem. Sy niggie was ongedeerd. V Na bladsy 2.
CORDYLINE SALSA
WE’VE GONE POTTY
WAS 169.95
NOW
79.95
KNOTCH EGG POT (MEDIUM)
WAS 449.95
NOW
VEGGIE 6 PACK
WAS 21.95
NOW
9.95
WOODEN PLANTER BOX 300X600
WAS 259.95
NOW
139.95
www.stodels.com
PELARGONIUM
WAS 49.95
NOW
21.95
PATCHED MILAN POT (MEDIUM)
WAS 369.95
NOW
199.95
229.95
ICEBERG ROSE
WAS 49.95
FLAMINGO FLOWER
WAS 134.95
NOW
29.95
TERRACOTTA PROVINCE POT (LARGE)
WAS 349.95
NOW
MONEY PLANT IN TERRACOTTA 14CM
POT HOLDER (LARGE)
WAS 109.95
WAS 189.95
NOW
159.95
74.95
NOW
INDOOR PLANT
99.95
NOW
INDOOR PLANT
59.95
Offers valid until 12 November 2017. While stocks last.
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U35L21-AL081117