TygerBurger Kraaifontein 01 11 2017

Page 1

KRAAIFONTEIN

WINNER BEST FREE

HUGE VARIETY OF POTS UP TO

NEWSPAPER IN SA

50% OFF

Offers valid until 19 November 2017. While stocks last.

X1U29XGH-AL151117

Woensdag, 1 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

PLAASLIKE MISDAAD: EEN VAN TWEE POLISIEKANTORE WAAR MOORDSYFER DAAL

‘Skinder’ doen skade SALETTE CLOETE Brig. Gerda van Niekerk vra steeds die gemeenskap se samewerking om misdaad hok te slaan. FOTO: LULAMA ZENZILE

S

osiale media het die afgelope tyd meer skade gedoen as wat dit mense ingelig het, meen brig. Gerda van Niekerk, stasiebevelvoerder van die Kraaifontein-polisie. Van Niekerk het Maandagmiddag (30 Oktober) ’n nuuskonferensie gehou om met die media oor plaaslike misdaad te praat. Sy is trots op die Kraaifontein-polisiekantoor, wat een van twee polisiekantore is waar die moordsyfer in hul gebied gedaal het, sê Van Niekerk. “Ja ons moet nog harder werk aan ’n paar goed soos motorkapings, asook huis- en sakeroof,” sê sy. Van Niekerk is ook trots op die 151 vuurwapens wat van die strate verwyder is. Sy grap effe toe sy praat oor die feit dat Kraaifontein nie meer onder die toptien in die land is wat moord betref nie. “In dié geval is dit die enigste keer wat jy hoër wil lê as laer – as dit kom by misdaadsyfers.” Van Niekerk was egter bekommerd oor die “geskinder in Kraaifontein” op sosiale media – onder meer oor bendes wat glo in dié voorstad afgelaai sou word. “Ek is al sewe jaar in Kraaifontein, en dit was ’n skok vir my om te hoor van dinge wat [glo] hier gebeur, omdat ek nie Kraaifontein só ken nie.” Sy sê sy is oorval met oproepe van skole oor hul veiligheid, of hulle vroeg moet sluit en wat hulle moet doen ingeval bendes daar sou opdaag. Haar mening is dat ouers ’n groot fout sal maak om hul kinders uit skole in die area, veral die Hoërskool Bernadino Heights, te haal. “Dit is een van die beste skole, om nie eens te praat van die gehalte van die onderrig nie. Ouers moet twee keer dink,” sê sy. Sy sê hul bende-eenheid werk baie hard; dis hoekom hulle die afgelope naweek drie

misdadigers kon arresteer en drie vuurwapens van die strate af kon kry. Luidens ’n nuusverklaring spruit die arrestasies uit ’n skietery in Buitensingellaan in Scottsdene, waar twee mense gewond is. Die verdagtes van onderskeidelik 23, 24 en 29 jaar is aangekla vir die besit van onwettige vuurwapens. Lt.gen. Khombinkosi Jula, die Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris, het Kraaifontein geprys vir die arrestasies.

“Ons is seker die arrestasies het verlies van lewens help voorkom. Die Kraaifonteinpolisie se vinnige optrede verdien ’n pluimpie,” sê Jula. Van Niekerk sê sy wil mense aanmoedig om steeds aan te hou om inligting te verskaf aan die polisie. “En mense moet nie net enigiets glo wat op sosiale media versprei word nie. Die geval van [mense in] die groen VW Golf wat glo op mense geskiet het, en toe ag-

R85 p.p.

BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.

LINK

terna gesê het dit was ’n grap, is ter sprake. “Sulke mense veroorsaak dat vrees versprei en mense onveilig in hul eie huise voel.” Sy sê hulle sal ook nooit kan bevestig of daar mense met verskuilde agendas in die gemeenskap is nie. Wat sy wel vra, is dat mense moet aanhou om met die polisie saam te werk om misdaad te help voorkom. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

QR CODE

MOBILE

Dial Linda at

073 206 2859 with shortcode People.

http://bit.ly/2xotZdh

X1U29VEW-AL011117

STAR JASMINE

WE’VE GONE POTTY

WAS 79.95

NOW

24.95

PATCHED EGG POT (MEDIUM)

WAS 369.95

NOW

ASSORTED HERBS

WAS 26.95

NOW

11.95 HERB PLANTER

WAS 199.95

NOW

www.stodels.com

99.95

CAPE DAISY

WAS 39.95

NOW

21.95

TERRACOTTA PLANTER (MEDIUM)

WAS 219.95

NOW

99.95

LEMON EUREKA

WAS 149.95

DELICIOUS MONSTER

WAS 89.95

NOW

NOW

109.95

39.95

TERRACOTTA POT CITRUS (MEDIUM)

2 TONE WHITE POT

WAS 399.95

WAS 109.95

NOW

199.95

NOW

INDOOR PLANT

59.95

199.95 CONEBUSH

WAS 119.95

NOW

64.95

TERRACOTTA “FLAT RIM" BOWL (LARGE)

WAS 339.95

NOW

149.95

Offers valid until 5 November 2017. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U2DC91-AL011117


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.