KRAAIFONTEIN
WINNER BEST FREE NEWSPAPER IN SA
Electricity Cost Hurting Your Pocket ? Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only
HOT DEAL WET & DRY HAND VACUUM CLEANER
- 14.4 volt - Rechargeable
was R869
R699
Valid @ all branches until Sunday 19 November 2017 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
R 399 pm Tel. 0861 115 115
www.mrsola.co.za
E&OE
Woensdag, 8 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
BEPROEWENDE TYE VIR SMITS: ‘ONS KAN NIE BETAAL NIE’
Massiewe rekening knak gesin SALETTE CLOETE
’n
Massiewe agterstallige waterrekening van R100 000 is die finale nekslag vir die Smit-gesin van Kraaifontein, wat die afgelope 11 jaar al deur beproewende tye is. Hulle kan dít eenvoudig nie betaal nie, sê Anet Smit. Daar is glo ook met hul watermeter gepeuter, maar die Stad aanvaar dit nie as ’n verskoning nie. Sy vertel alles het begin toe hulle hul dogter in 2006 weens leukemie aan die dood afgestaan het. “Ná haar dood het ons met ’n hengse groot doktersrekening gesit. Toe verloor my man, André, ook sy werk.” Al sy uitbetalings moes destyds aangewend word om die dokter- en hospitaalrekening te betaal. “Daar was nie geld om al die ander agterstallige rekenings te betaal nie. Ons sukkel nou nog en die Stad weier om na enige rede te luister,” sê sy. Anet vertel André het kort nadat hy sy werk by Telkom verloor het, weer werk gekry, maar dit was nie so betalend nie, wat dinge net vererger het.
Sy sê sy en André was so in die skuld dat hulle by die skool moes reël om af te betaal aan die kinders se skoolfondse. Johan Janse van Rensburg, Anet se pa, vertel toe hy nog gewerk het, het hy en sy vrou altyd gehelp waar hulle kon. Maar hy het ook intussen sy vrou aan die dood afgestaan en sy huis verloor. Johan woon nou saam met sy twee aanneemkinders in ’n wendyhuis op Anet en André se perseel. Johan sê hy het die Stad gevra om dienspunte vir hom te kom aanlê, maar daar het niks van gekom nie. “Ek sou hulle betaal het om dit te doen. Nou sit ek met ’n pyp om water te kry en ’n verlengingskoord uit die huis om elektrisiteit te kry.” Volgens hom betaal hy nou elke maand sy skoonseun vir die gebruik van die water en elektrisiteit. Gedurende die tydperk waarin André sy werk verloor het en die rekenings opgehoop het, is die gesin se watertoevoer ook afgesny. ’n Brief gedateer 18 Oktober van die Stad het die egpaar gemaan om eers ’n agterstallige bedrag van R3 472 te betaal voor hul toevoer herstel sou word. V Na bladsy 2.
Ons sukkel nou nog en die Stad weier om na enige rede te luister
is tops! This teacher Xolani William, a teacher at Bernadino Heights High School in Kraaifontein, won the award for Excellence in Teaching Natural Science in the General Education and Training phase at the recent Western Cape Top Teachers Awards. The provincial winners also received certificates of excellence, along with Information and Communication Technology (ICT) vouchers to be redeemed at a reputable ICT provider, to the value of R12 000 for provincial winners, and R7000 for runnersup. In addition, the winning schools will each receive R7 500 that must be used for professional development for the whole teaching staff body. PHOTO: ALFONSO STOFFELS
CORDYLINE SALSA
WE’VE GONE POTTY
WAS 169.95
NOW
79.95
KNOTCH EGG POT (MEDIUM)
WAS 449.95
NOW
VEGGIE 6 PACK
WAS 21.95
NOW
9.95
WOODEN PLANTER BOX 300X600
WAS 259.95
NOW
139.95
www.stodels.com
PELARGONIUM
WAS 49.95
NOW
21.95
PATCHED MILAN POT (MEDIUM)
WAS 369.95
NOW
199.95
229.95
ICEBERG ROSE
WAS 49.95
FLAMINGO FLOWER
WAS 134.95
NOW
29.95
TERRACOTTA PROVINCE POT (LARGE)
WAS 349.95
NOW
MONEY PLANT IN TERRACOTTA 14CM
POT HOLDER (LARGE)
WAS 109.95
WAS 189.95
NOW
159.95
74.95
NOW
INDOOR PLANT
99.95
NOW
INDOOR PLANT
59.95
Offers valid until 12 November 2017. While stocks last.
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U35L21-AL081117