PAROW
WINNER BEST FREE NEWSPAPER IN SA
Electricity Cost Hurting Your Pocket ? Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only
HOT DEAL WET & DRY HAND VACUUM CLEANER
- 14.4 volt - Rechargeable
was R869
R699
Valid @ all branches until Sunday 19 November 2017 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330
R 399 pm Tel. 0861 115 115
www.mrsola.co.za
E&OE
Woensdag, 8 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
Church says thanks with cake The Parow police were pleasantly surprised on Friday 3 November when three members of the Lighthouse Church in Voortrekker Road presented the station commander with a cake as a gesture of goodwill for police officials. Before handing over the cake they expressed their appreciation for the good work the Parow police renders to the community of Parow. They also prayed for all. From left are Tharina van Niekerk, Daleen van Staden, Lieutenant Colonel Falakhe Dyanti (station commander) and Theresa Klaasen.
CONNAUGHTWEG: SLAAN IN MIDDERNAGTELIKE URE TOE OP VOERTUIE
Motordiewe bedrywig AVRIL FILLIES
D
iefstal uit en van motors is aan die toeneem in Parow en dié misdade kom gewoonlik tussen 22:00 en 03:00 voor. Volgens kapt. Kevin Williams, woordvoerder van die Parow-polisie, is Connaughtweg in Parow die teikengebied nadat die polisiekantoor verlede week klagtes ontvang het van motordiefstal in Parow tussen bogenoemde tye. “Die polisie het al by vorige geleenthede gevra dat motorbestuurders nie enige items,
hetsy waardevol of nie, oop en bloot in hul motors laat rondlê nie. Dis ’n uitnodiging vir misdadigers om by jou voertuig in te breek. “Deesdae gee die motordiewe ook nie meer om of jy ’n ‘jaloppie’ of ’n duur motor bestuur nie,” het hy gesê. Die Parow-polisiekantoor is bewus van ’n verdagte persoon wat Connaughtweg nou sy nuwe teikenmark maak. “Motorbestuurders moet ook onthou dat Kerstyd om die draai is en dat misdadigers nou ekstra bedrywig gaan wees. “Die ander teikengebied waar misdaad uit
motorvoertuie ook voorkom, is by inkopiesentrums. “Ek rig net ’n vriendelike waarskuwing dat die gemeenskap hul besittings moet beskerm,” het Williams gesê. Hy het ook genoem dat dit nie net jou besittings is wat gesteel word nie, maar ook jou voertuig. “Deesdae gee die motordiewe nie om watter tipe motor hulle steel nie – enige fabrikaat word gesteel. Met die huidige ekonomiese toestande in die land moet jy verkieslik jou motor agter slot en grendel in jou
motorhuis of agter geslote hekke hou. “Installeer ’n motoralarm as jy nie ’n motorhuis het nie en jou motor in die straat geparkeer word. Parkeer ook jou motor waar die parkeerarea goed belig is. Voordat jy by jou motor uitklim moet jy seker maak dat jy al jou waardevolle besittings, of enige ander besittings, uit jou voertuig verwyder het. Ons almal draai maar deesdae ons sente om en daar is nie altyd geld beskikbaar vir onvoorsiene omstandighede nie,” sê hy. V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.
CORDYLINE SALSA
WE’VE GONE POTTY
WAS 169.95
NOW
79.95
KNOTCH EGG POT (MEDIUM)
WAS 449.95
NOW
VEGGIE 6 PACK
WAS 21.95
NOW
9.95
WOODEN PLANTER BOX 300X600
WAS 259.95
NOW
139.95
www.stodels.com
PELARGONIUM
WAS 49.95
NOW
21.95
PATCHED MILAN POT (MEDIUM)
WAS 369.95
NOW
199.95
229.95
ICEBERG ROSE
WAS 49.95
FLAMINGO FLOWER
WAS 134.95
NOW
29.95
TERRACOTTA PROVINCE POT (LARGE)
WAS 349.95
NOW
MONEY PLANT IN TERRACOTTA 14CM
POT HOLDER (LARGE)
WAS 109.95
WAS 189.95
NOW
159.95
74.95
NOW
INDOOR PLANT
99.95
NOW
INDOOR PLANT
59.95
Offers valid until 12 November 2017. While stocks last.
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U35L21-AL081117