Tygerburger Tyger Valley 01 11 2017

Page 1

TYGER VALLEY

WINNER BEST FREE

HUGE VARIETY OF POTS UP TO

NEWSPAPER IN SA

50% OFF

Offers valid until 19 November 2017. While stocks last.

X1U29XGH-AL151117

Woensdag, 1 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

R85 p.p.

BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.

LINK

QR CODE

TygerBurger

MOBILE

Dial Linda at

073 206 2859 with shortcode People.

http://bit.ly/2xotZdh

X1U29VEW-AL011117

SKOKVOORVAL IN DIE TYGERVALLEI: BETREE WERKPLEK EN BRAND LOS – OOK OP HOMSELF

Man skiet eksvrou NIELEN DE KLERK EN NTHABISENG MADUMO @tygerburger

’n

Vrou van Brackenfell is in ’n bestendige toestand nadat haar eksman haar by haar werk geskiet het voordat hy die vuurwapen op homself gerig het. Elsanne Kamffer (née Erasmus, 47), ’n verkoopsbestuurder by Presentation Software Training (PST) in die Tygervallei-omgewing, is onder meer in die kop en in die arm geskiet toe haar vervreemde man, Kobus (53), Maandagoggend op haar losgetrek het. Hy het homself daarna in die kop geskiet. Hy is later in die hospitaal oorlede. “Hulle was uitmekaar en hy kon dit net nie handle nie,” het ’n bron aan TygerBurger gesê. Ondersteuning vir Elsanne stroom vanuit alle oorde in. “Sy is hierdie amazing vrou. Ons vra dat almal vir haar moet bid,” het Elsanne se bestuurder by PST, Marilee Laubscher, gesê. Werknemers wat in die Montrose Placesentrum langs die Bella Rosa-kompleks in die Tygervallei-omgewing werk, was sigbaar ontsteld nadat die voorval plaasgevind het. Gerhard Lombard, bestuurder by die verplegingdiens Medwell SA, sê hy en van sy personeel was in hul kantoor op die tweede verdieping van die gebou, toe hulle ’n skoot gehoor het. Hy sê hy het by die venster uitgekyk en gesien hoe ’n man, wat later as ’n ooggetuie bekend geword het, van die ingang van die gebou weghardloop. Daarna het hulle ten minste vier ander skote gehoor. Lombard vertel hy het toe sy personeel toegesluit. “Maar hulle (die personeel) het gesê hulle kan nie net hier sit nie.”

Talle verpleegpersoneel is toe saam met Lombard na onder waar hulle noodhulp op die man en vrou toegepas het. “Ek is baie trots op hulle,” het Lombard gesê. Hy het gesê sy personeel sou almal Dinsdag berading ontvang. Met TygerBurger se aankoms op die toneel, het Kobus se bebloede pet in die voorportaal gelê. Die wapen wat glo in die voorval gebruik is, het nog op die vensterbank gelê. Elsanne is naby die trappe van die voorportaal gevind. Sy het glo nog met omstanders gepraat toe sy op die toneel behandel is.

Elsanne Kamffer

Russel Meiring, ER24-woordvoerder, sê hulle paramedici is saam met ’n ander nooddiensverskaffer om 11:47 uitgeroep na die toneel. Sers. Noloyiso Rwexana, ’n provinsiale polisie-woordvoerder, sê die polisie het ’n ondersoek gelas en sake van poging tot moord word ondersoek. “Volgens inligting het ’n man ’n perseel betree waar hy ’n vrou geskiet en gewond het, voordat hy homself geskiet het. Albei slagoffers is na die hospitaal vervoer waar die man weens sy beserings gesterf het.” V Vertel TygerBurger wat jy van hierdie berig dink by briewe@tygerburger.co.za.

’n Man loop verby die plek waar ’n man homself geskiet het nadat hy sy vervreemde vrou geskiet het. FOTO: NIELEN DE KLERK

STAR JASMINE

WE’VE GONE POTTY

WAS 79.95

NOW

24.95

PATCHED EGG POT (MEDIUM)

WAS 369.95

NOW

ASSORTED HERBS

WAS 26.95

NOW

11.95 HERB PLANTER

WAS 199.95

NOW

www.stodels.com

99.95

CAPE DAISY

WAS 39.95

NOW

21.95

TERRACOTTA PLANTER (MEDIUM)

WAS 219.95

NOW

99.95

LEMON EUREKA

WAS 149.95

DELICIOUS MONSTER

WAS 89.95

NOW

NOW

109.95

39.95

TERRACOTTA POT CITRUS (MEDIUM)

2 TONE WHITE POT

WAS 399.95

WAS 109.95

NOW

199.95

NOW

INDOOR PLANT

59.95

199.95 CONEBUSH

WAS 119.95

NOW

64.95

TERRACOTTA “FLAT RIM" BOWL (LARGE)

WAS 339.95

NOW

149.95

Offers valid until 5 November 2017. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U2DC91-AL011117


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger Tyger Valley 01 11 2017 by Tygerburger Newspaper - Issuu