Tygerburger Tyger Valley 08 nov 2017

Page 1

TYGER VALLEY

WINNER BEST FREE NEWSPAPER IN SA

Electricity Cost Hurting Your Pocket ? Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only

HOT DEAL WET & DRY HAND VACUUM CLEANER

- 14.4 volt - Rechargeable

was R869

R699

Valid @ all branches until Sunday 19 November 2017 - While stocks last

BELLVILLE - 021 944 3330

R 399 pm Tel. 0861 115 115

www.mrsola.co.za

E&OE

Woensdag, 8 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

‘Tis the season to

be safe

head in prayer at A police officer bows his Safer Festive ’s ice pol the the launch of lville Velodrome Bel Season campaign at the on on page 3. ati rm info re Mo last Thursday. RK PHOTO: NIELEN DE KLE

RIDGEWORTH: VERSKEIE INWONERS KLA OOR BOSSLAPERS; LAAT OOK EIENDOMSPRYSE DAAL

Warm onder kraag oor erf NIELEN DE KLERK @nielendk

’n

Leë erf in Ridgeworth het inwoners so warm onder die kraag dat die plaaslike raadslid die eienaar by ’n bou-inspekteur verkla het. Die erf by Ridgeworth-rylaan 1 was al voorheen in die nuus weens haweloses wat daar bly en dwelms wat glo op die perseel gebruik word.

Verskeie inwoners het TygerBurger verlede week geskakel om oor dié erf kapsie te maak. “Ons het ’n ewige las daarmee,” vertel ’n inwoner, Monty Montgomery. Hy en ander inwoners wat TygerBurger gekontak het, sê die beboste erf laat hul eiendomspryse daal en die buurtwag moet gedurig die erf patrolleer. Onlangs het inwoners weer tientalle spuitnaalde en dwelmbykomstighede gaan verwyder, hoor TygerBurger. Die raadslid vir die area, Taki Amira, sê

die kwessie is dat die eiendom in private besit is. Die Stad het daarom beperkte optredeopsies. Wetstoepassing kan byvoorbeeld nie die perseel betree of laat skoonmaak nie. “Dit blyk die man het meer regte as enige van die mense wat in Ridgeworth bly,” vertel Julian Gain van die plaaslike buurtwag. Die eienaar, Johan Coetzee, het die erf sowat 10 jaar gelede gekoop en die huis wat daarop was in 2013/2014 afgebreek. “Ek het nog elke keer gereageer as iemand

my gebel het (om te kla),” sê Coetzee. “Ek het tot op datum nog geen beswaar op skrif gekry nie – slegs af en toe ’n oproep van ’n persoon wat vra wanneer ek gaan begin bou en/of ’n versoek om ’n hawelose te verwyder.” Volgens Coetzee wou hy aanvanklik ’n vertoonlokaal bou, maar het uitgevind daar word nie sakeregte in daardie area toegestaan nie. V Na bladsy 4.

CORDYLINE SALSA

WE’VE GONE POTTY

WAS 169.95

NOW

79.95

KNOTCH EGG POT (MEDIUM)

WAS 449.95

NOW

VEGGIE 6 PACK

WAS 21.95

NOW

9.95

WOODEN PLANTER BOX 300X600

WAS 259.95

NOW

139.95

www.stodels.com

PELARGONIUM

WAS 49.95

NOW

21.95

PATCHED MILAN POT (MEDIUM)

WAS 369.95

NOW

199.95

229.95

ICEBERG ROSE

WAS 49.95

FLAMINGO FLOWER

WAS 134.95

NOW

29.95

TERRACOTTA PROVINCE POT (LARGE)

WAS 349.95

NOW

MONEY PLANT IN TERRACOTTA 14CM

POT HOLDER (LARGE)

WAS 109.95

WAS 189.95

NOW

159.95

74.95

NOW

INDOOR PLANT

99.95

NOW

INDOOR PLANT

59.95

Offers valid until 12 November 2017. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U35L21-AL081117


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.