BELLVILLE • Poles, Latte, Droppers • Wendy houses & Cabins • Decking, Balau etc. • Railway sleeper furniture • Timbacore Fencing • Structural Timber etc.
Clai Cl aim m yo your ur
2 0% DIS CO
O UNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply
15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za X1VKXKGW-AL240719
Woensdag, 24 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
11 tydskrifte + 35 koerante
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
Volunteers pack 402 000 meals for Mandela Day
Thousands of volunteers and staff members of Pick n Pay branches from Brackenfell, Parow, Tyger Valley Centre, Goodwood and the rest of the Peninsula participated in the 2019 FoodForwardSA Mandela Day Food Drive on Thursday 18 July. The Drive was held in partnership with Pick n Pay at the Cape Town International Convention Centre and more than 402 000 meals were packed. Through Pick n Pay’s efforts and the thousands of individuals who donated generously in stores, 90 tonnes of food was weighed and sorted at midday on the Friday 18 July at the six Mandela Day packing events across the country. Throughout the week leading up to Mandela Day donations were collected from the 550 Pick n Pay stores participating in the food drive. At the CTICC were volunteers and they are from left: Astrid Samuels, Simone Manuel, Elroy Arendse, Silke Colguhoun, Michelle Ford and Tamsin Mckeown.
ONGEMAGTIGDE KLEINSAKEONDERNEMINGS: BEPLANNINGSTRIBUNAAL STRAF SWAAR
Oortreders beboet AVRIL FILLIES
S
akeondernemings wat ongemagtig op woonerwe bedryf word, insluitende ’n eenmanonderneming, is swaar beboet tydens die munisipale beplanningstribunaal wat op Dinsdag 9 Julie in Bellville gehou is. Die eienaar van ’n gebou in Bostonstraat waarin ’n koffiewinkel bedryf word, moet nou opdok nadat die munisipale beplanning-
stribunaal hom met R1 819,18 beboet het. Die boete word bereken op ’n persentasie van die markwaarde van die perseel. Die eienaar van die eiendom het in November verlede jaar ’n hersoneringsaansoek ingedien om die koffiewinkel wettig te bedryf. “Dié aansoek sal op eie meriete voor die tribunaal dien om dit te oorweeg. Die feit dat die administratiewe boete gehef en betaal word, is geen aanduiding van wat die besluit oor die hersoneringsaansoek sal wees nie,”
PORK PACKS
R4695
/kg
het Leonore van der Walt, raadslid vir wyk 2, gesê. Ouers wat hul seun toegelaat het om ’n meganiese werkswinkel in D.F. Malanstraat in Parow-Noord, vanuit hul dubbelmotorhuis en onder ’n afdak te bedryf, is met R2 785,15 beboet. Dit is ondanks hul pleidooi dat hul seun werk verskaf aan ’n werktuigkundige met ’n vrou en ’n babadogtertjie. “In Ricketstraat in Parow het ’n onderneming ook nie daarin geslaag om die groen
lig van die tribunaal te kry vir ’n afwykingsgebruik van vyf jaar om ’n ander terrein vir hul pendeltuigvervoerdiens te soek nie. Die tribunaal het besluit twee jaar is genoeg om ’n ander terrein te kry,” het Van der Walt gesê. Vir dié twee jaar mag sake net tussen 07:00 en 18:00 bedryf word, maar glad nie op Sondae of openbare vakansiedae nie. Daar mag ook nie meer as drie pendelvoertuie op die erf self geparkeer word nie. V Na bladsy 2.
BULK BEEF MINCE
RANCH BOEREWORS
R4995
R7495
/kg
/kg
ore m y n a s n io t p u r r e t No loadshedding in ® Offer valid 24 - 30 July 2019 Whilst Stocks Last.
BEEF POTJIEKOS
BACK BACON
R6895
/kg
www.ranchmeat.co.za | Tel: 021 981 8823 | 5 Lood Street Brackenfell
R4995
/kg
AAA GRADE RUMP & SIRLOIN STEAK
R8695
Mon – Fri 08:00 – 18:00 | Sat 08:00 – 15:00
/kg
FOLLOW US
ON FACEBOOK X1VKXL6R-AL240719