BELLVILLE
Woensdag, 31 Julie 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
11 tydskrifte + 35 koerante
TygerBurger
Netwerk24. Alles op een plek.
Teken in by www.netwerk24.com.
Die nuwe heining ter waarde van R555 618,34 wat in Belgravia opgerig is.
BELGRAVIA: GEBIED TOEGEKAMP, MAG STRAKS EUWELS HOKSLAAN
Heining opgerig ná spanpoging AVRIL FILLIES
K
lagtes oor prostitusie, die gebruik van drank in die publiek en ander sosiale euwels, het daartoe gelei dat die Scharmbergstraatpark in Belgravia in Bellville nou toegespan is. ’n Heining ter waarde van R555 618,54 is opgerig danksy die samewerking tus-
sen die De la Haye-buurtwag en Brendan van der Merwe, raadslid vir wyk 3. “Die klagtes spruit uit voorvalle wat veral saans op die hoek van Leipoldten Scharmbergstraat plaasgevind het en waaroor die inwoners ongelukkig was. Boonop is die park ook gebruik om toegang tot die skoolterrein van die
Boston Private School te verkry,” het Van der Merwe gesê. Die uitgawes vir die heining is gedek deur geld wat hy uit die wyksbegroting beskikbaar gestel het en Andrea Blomerus van die Stad Kaapstad se departement van parke, wat sowat R350 000 bygedra het. V Na bladsy 2.
r10
BRITO’S
CHOICE
WARM UP TO OUR HOT DEALS
HOT DEAL COMBO SMOKED VIENNAS 500G + CHICKEN POLONY 750G + HAM & TONGUE 750G
45
.00
p/combo
CHICKEN FREEZER BAG 3KG
99
.99 each
r14
BUDGET BURGERS 20’S GRE
BACK BACON 200G
19
49.99 p/box
r24
AT
DE A
saving
saving
L
.99 each
PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 31ST JULY - 7TH AUGUST 2019.
saving
GOLDEN YOLK EGGS 60’S LARGE
While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
75.00 each