Tygerburger Bellville 16 May 2012

Page 1

BELLVILLE

B u r g e r E -pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 16 Mei 2012

Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

) Gesigschirurgie nodig ná rowers toeslaan

Wrede koevoet­aanval Dr. Theo Wenhold (37) het Vrydagoggend 11 Mei om 01:10 voor die televisie gesit toe drie mans toegang gekry het tot die huis in ’n sekuriteitskompleks wat Wenhold met sy vriendin, dr. Monique Marais (37), deel. Monique het op die boonste ver-

Theo nadat hy chirugie aan sy gesig

Theo Wenhold en Monique Marais. met ’n koevoet, ysterpyp en skroewedraaier gewapen en het Theo só ernstig aangerand dat die linkerkant van sy gesig vergruis is. Sy kaak is ook gebreek. Die mans het wynbottels uit ’n wynrak gehaal, stukkend geslaan en Theo daarmee probeer steek. Die rowers het ook probeer om hom met die skroewedraaier in die nek te steek, maar omdat Theo teruggeveg het, kon hulle nie daarin slaag nie. ’n Inwoner in ’n kompleks ’n ent weg het Monique hoor skree en ’n

paniekknoppie gedruk. “Theo het verskriklik gebloei, daar het bloed by sy neus en mond uitgekom,” sê Monique. Behalwe dat sy kaak gebreek is, het Theo ook ’n oogkas-fraktuur. ’n Kaak-, gesig- en mondspesialis het Theo geopereer en plate, skroewe en drade moes in sy gesig ingebou word. Operasies om sy kaak en gesig te rekonstruktureer is reeds op Theo uitgevoer. “Dit is nog nie seker hoeveel visie Theo in sy oog sal terug-

DUE TO FANTASTIC SUPPORT PROMOTION EXTENDED TO 31 MAY 2012

GENUINE LEATHER

ALL SANDALS

LESS 40% 149

All R

EACH

ALL BOOTS R 100 OFF LEATHER : ALL GENUINE TOP QUALITY AAA GRADE - LEATHER HAS A SOFT, COOL, QUALITY FEEL.

kry nie,” sê Monique. Sy kakebeen is gebreek waar dit by die potjie aansluit, maar Monique sê mettertyd sal Theo redelike funksie van sy kaak terugkry. Wat vir Monique baie ontstellend is, is dat nabye bure nie die lawaai of Monique se geroep gehoor het nie. “Niemand het eens ’n lig aangeskakel of net geskree ‘hulp is op pad nie’,’” sê Monique. Ná hulle nagmerrie-ervaring sê Monique sy weet nie of dit die moeite werd is om in die land te bly nie.

40 Northumberland Road, Bellville (opp.Toys-R-Us & Clothing City)

Tel : 021 945 3179 Open weekdays 9am to 5pm Sat 8:30 to 1pm

Mr Video

Angel Shoes

Northumberland Rd

’n Narkotiseur van Van Riebeeckshof moes rekonstruktiewe chirurgie aan sy gesig ondergaan nadat rowers hom verlede week wreed met ’n ysterpyp en koevoet aangerand het.

dieping van die huis op haar rekenaar gewerk, toe sy iets hoor. “Ek het Theo se naam geroep en gevra of dit hy was,” vertel sy. Toe hy nie antwoord nie, het Monique gedink Theo het aan die slaap geraak. Op daardie oomblik het Theo egter wakker geword en opgestaan. Die volgende oomblik het drie mans deur die motorhuisdeur, wat in die huis in lei, ingekom. “Theo het vir my geskree on myself toe te sluit in die kamer en ek het die maksi-deur voor ons slaapkamer toegeslaan,” vertel Monique. Totaal in skok, kon Monique nie die polisiekantoor se telefoonnommer onthou nie en het haar ma gebel sodat sy hulp kon ontbied. “Ek het by die slaapkamervenster uitgeleun en om hulp geskree,” vertel Monique. Monique kon hoor hoe ’n struweling tussen Theo en die mans ontstaan. “Ek het gehoor hoe die mans aanhoudend vir Theo gesê het hulle gaan hom doodmaak, maar Theo het bly terugveg,” sê Monique. Deurentyd het Monique gehoor hoe Theo in Engels vir die mans vra om te gaan. Daar is by Monique geen twyfel dat die mans van plan was om Theo dood te maak nie. Die mans was ondergaan het.

Durban Rd

JANA BEKKER

Raglan Rd

X

Shoe City Clothing City

Barons

M-Kem Pharmacy

Toys Angels R Us

N1

Cape Town


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.