BELLVILLE
WINNER BEST
SUMMER SAVINGS
FREE NEWSPAPER IN SA
CALLA LILY WAS 149.95
NOW
69.95
(INDOOR PLANT)
Offers valid until 29 October 2017. While stocks last.
X1U0C61M-AL251017
Woensdag, 25 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
R85 p.p.
BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.
LINK
QR CODE
TygerBurger
MOBILE
Dial Linda at
073 206 2859 with shortcode People.
http://bit.ly/2xotZdh
X1U1LPNM-AL251017
STIKLANDSAKEMAN: TWEE MINDERJARIGES AANGERAND
Pedofiel, 59, sterf ná lang vonnis A
driaan Redelinghuys (59), die veroordeelde Stikland-pedofiel, het die naweek onverwags in die tronk gesterf nadat hy onlangs tronkstraf van 132 jaar in die Parow-streekhof opgelê is. Eric Ntabazalila, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, het aan TygerBurger gesê Redelinghuys is dood aan ’n hartaanval. “Hy is tot drie lewensvonnisse en [’n bykomende] 57 jaar tronkstraf gevonnis.” Die sakeman-pedofiel het twee minderjarige niggies van onderskeidelik 10 en 12 jaar oud, van ’n plaas naby Malmesbury, herhaaldelik oor etlike jare onsedelik aangerand. Redelinghuys is op Donderdag 12 Oktober in die Parow-streekhof skuldig bevind op 448 klagtes wat hiermee verband hou, en wat onder meer pornografie-klagte insluit. Dit volg nadat hy in 2015 met pornografiese materiaal van kinders op sy rekenaar by sy werk in Stikland betrap is. TygerBurger het destyds oor Redelinghuys en sy wandade berig en hoe die polisie hom ná ’n intensiewe soektog van ’n dag aangekeer het. Die klagtes wissel van seksuele aanranding, besit van kinderpornografie en die vervaardiging van pornografiese materiaal. Ao. Henrietta van Niekerk, Bellville-polisiewoordvoerder, het gesê Redelinghuys is drie keer tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis, en is ook ’n bykomende vonnis van 57 jaar op alternatiewe klagte opgelê.
Glowin the dark sting in the tail Students at the University of the Western Cape spotted this glowing granulated thicktailed scorpion (Parabuthus granulatus) – a species that is bioluminescent when under ultraviolet light – at the recent Cape Flats Nature Reserve fauna count. Full story on page 14.
save big BUDGET BURGER -20’S
49
.99 p/box
SAVE R10
This deal EXCLUDES Ceres, George, Knysna, Robertson, Worcester and Vredenburg stores.
STEWING BEEF - BULK
POLONY COMBO
55
FRENCH POLONY 750G RUSSIAN LOAF 750G CHEESY POLONY 750G
.99 p/kg
“Geen van hierdie vonnisse loop saam nie, wat beteken dat die verdagte 132 jaar effektiewe tronkstraf moet uitdien,” het sy gesê voordat die nuus oor sy sterfte bekend geword het. Sy het ook gesê dat die inligting oor die pornografiese materiaal deur een van Redelinghuys se medewerkers op sy rekenaar gekry is. Dié kollega het toe die Bellville-polisie meegedeel en die saak is oorhandig aan die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS). “Ao. Johan Kotze was die ondersoekbeampte. Die beweringe is opgevolg en daar is op die verdagte se rekenaar beslag gelê. “Op die rekenaar is duisende pornografiese foto’s en video’s van twee spesifieke kinders gevind. “Met verdere ondersoek is bevind die twee kinders is van Malmesbury afkomstig en dat die verdagte met die toestemming van hul ouers die kinders gaan haal het om naweke by hom te kuier.” Sy het gesê in dié spesifieke geval het die verdagte bevriend geraak met die familie, hul finansieel begin ondersteun en sodoende die ouers en die kinders se vertroue gewen. “Die ouers het die kinders naweke na die verdagte gestuur. “Redelinghuys was vir vyf jaar ’n familievriend en die meisies het eers die afgelope twee jaar by sy huis gekuier.” Die GKS-eenheid word geprys vir hul uitsonderlike en toegewyde diens.
PRIME CUT BACON 200G
16
.99 each
HUGE SAVING
39
.99 p/combo
CHICKEN FREEZERBAG 6KG
195
.99 p/bag
Prices valid at all Brito’s stores from 25th - 28th October 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
CHIPS & VEG COMBO
FRENCH FRIES 1KG MIXED VEG 1KG
SAVE R4
32.99
p/combo