BELLVILLE
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
+ 12V FREE CAR HAND
POWERPRO EXPERT BAGLESS VACUUM CLEANER
- 2100 watt - with EPA 12 filter - 2-in-1 brush/small nozzle
VACUUM CLEANER (FC6141)
VALUED
@ R799
R3
999
Valid @ all branches until Sunday 4 March 2018 - While stocks last
BELLVILLE - 021 944 3330 Woensdag, 21 Februarie 2018 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
E&OE
TygerBurger
Groot ‘watergeesdrif’ by skool
Leerders van die Gereformeerde Laerskool Bellville het verlede Donderdag ingespring om geskenkte water aan te dra. Die water is al die pad van Pretoria af vervoer. Skole in Gauteng wat verbonde is aan die Instituut vir Christelike Onderwys (ICO) is aangemoedig om water te skenk by ’n onlangse atletiekbyeenkoms. Uiteindelik is sowat 18 000 liter water geskenk en dit sal nou herverdeel word onder ander skole. Hier is Storm de Grill (gr. 3), wat met groot geesdrif sy deel gedoen het. Lees berig op bladsy 11. FOTO: NIELEN DE KLERK
DEURBRAAK: ALTESAME 40 STRAATMENSE MET HUL FAMILIES HERENIG
Haweloses só gehelp AVRIL FILLIES
A
ltesame 40 straatmense is die afgelope nege maande met hul families herenig nadat hulle die dwelmprogram van die Saltu Bahu-sentrum in Bonteheuwel suksesvol voltooi het. Dít het aan die lig gekom op die vergadering van die gesamentlike operasionele komitee (JOC) onder leiding van Wilma Piek, sosiale ontwikkelingsbestuurder van die VRCID, op Dinsdag 13 Februarie in die VRCID–raadsaal in Bellville. “Dwelmmisbruik is grotendeels die oor-
saak dat mense op straat beland, want hul families kan nie meer hul anti-sosiale gedrag hanteer nie. Op die vergadering het ons geluister na ander rolspelers wat die belange van die straatmense op die hart het oor hoe ons hulle kan help,” het Piek gesê. “Op die eerste vergadering het ons spesifiek oor ons huidige dwelmrehabilitasieprogramme gepraat. Die JOC is deur my gestig en word deur die VRCID gefasiliteer. Tans fokus die VRCID net op ’n spesifieke gebied in Bellville en Parow, maar die JOC sluit ook inisiatiewe en dienste in vir die straatmense buite die VRCID se grense,” het sy gesê.
PRIMA BANDE
DURBAN ROAD
Die vergadering is gehou om ander rolspelers wat dienste aan straatmense lewer, die kans te gee om hul nuwe inisiatiewe en praktiese modules met mekaar te deel. “Die ander doel van die vergadering is ook om duplisering van programme en die gapings in die dienslewering tussen alle rolspelers te voorkom. Baie families het al alles in hul vermoë gedoen om familielede met ’n dwelmprobleem te help. Hulle bereik dan die stadium waar hulle geen ander alternatief het as om die tough love-benadering te volg nie – as hulle geldelik en geestelik wil oorleef. Die teendeel is ook waar, want die
straatmense kan ook op straat met dwelms deurmekaar raak,” het sy gesê. Op die vergadering het die organisasies Mould Empower and Serve (MES), SINMR (The Street is Not my Reality) en Bellville Haven hul dwelmdienste en -programme met die ander gedeel. SINMR is ’n nie-regeringsorganisasie en volgens hul verteenwoordiger, Lali Jadezweni, fokus hulle op die leefwyse van die haweloses. Die meeste lede is studente van die Universiteit Stellenbosch en hulle werk nóú saam met regeringsamptenare en doen navorsing oor straatmense. V Na bladsy 2.
171 DURBAN ROAD, BELLVILLE Tel +27 (0)21 949 2120 | Fax +27 (0)21 949 2133 Cel +27 (0)82 319 5979 | schalk@primatyre.co.za
175/65R14
GT2
R570
265/70R16
GRANDTREK At1
R1495
185/60R14
DURAGRIP
R610
265/60R18
GRANDTREK At25
R2060
185/65R14
DURAGRIP
R680
195/65R15
EXCELLENCE
R765
205/55R16
EFFICIENTGRIP
R865
225/40R18
P7 CINTURATO
R1460
215/80R15
AT ADVENTURE
R1190
31X10.5R15
SCORPIAN ATR
R1740
265/65R17
AT ADVENTURE
R1770
255/60R18
SCORPIAN ATR
R2345
T&C APPLY PRICES INCLUDES FIT, BALANCING AND VALVE - Valid from 21 – 28 February 2018 X1UBQ2QW-AL210218