Tygerburger Bellville 29 Febuarie 2012

Page 1

BELLVILLE

B u r g e r E -pos: tyger@dieburger.com

Woensdag 29 Februarie 2012

Tel: 021 910 6500

Faks: 021 910 6501

Sping, die kaskar is opgewarm!

Laerskool Bellpark het Saterdag hul jaarlikse karnaval en kaskar­ resies aangebied. Hier is Laer­ skool Welgemoed se graad viers in aksie. Kenneth Woodward, ’n onderwyser, sit hand by terwyl Hanroux Wolmarans so bietjie sukkel met die inspring. Jana­He­ lene Pienaar en Carmen Visser is gereed om skouer aan die wiel te sit. Foto: Carina Roux

) ‘Daar is geen respek vir dooies nie’

‘Rommelgraf’ skok ma JANA BEKKER

Bettie Augustyn (84) van Monte Vista het ’n hele dag aanmekaar gehuil oor die toestand van die Stikland-begraafplaas, ná sy onlangs by haar seun se graf was. Bettie se seun, Johan, is in 1989 daar begrawe nadat hy aan kanker oorlede is. Die voetstuk van Johan se graf is toe onder die grond en die gebied waar hy begrawe is, is oortrek met

bossies en duwweltjies. ’n Ruk gelede is die hekke by die ingange van die begraafplaas gesteel, waarna ’n ketting voor die ingang geplaas is, maar met ’n onlangse besoek was selfs dít gesteel. Ook die gras wat eens groenigheid aan die begraafplaas verleen het, is bruin en dood, sê Bettie. Sy sê aanvanklik het ’n span werkers dit in stand gehou, maar die gras het stil-stil gevrek. “My tong is te dom om te verduidelik hóé dit hier lyk,” vertel sy

hartseer. Dan is daar die rommel wat oral gestrooi lê. “Daar is geen respek vir die dooies nie,” sê sy. Johan was in die polisie en sy onthou hoe ’n kolonel destyds gesê het daar kan moontlik ’n polisieman wees wat nét so netjies is soos Johan, maar nie netjieser as hy nie. En nou moet hy in dié afgeskeepte lappie aarde lê. “My kind is darem nou nie meer híér in die begraafplaas nie, maar nogtans,” sê sy.

COST 100 x 100 WAS 1.45

SNAILBAN 1 kg

• RUBRA • WINGS OF GOLD WAS 21.95

NOW

100ml

WAS 12.95

WAS 39.95

15

ORNAMENTAL GRASSES WAS 14.95

NOW

Each

NOW

9

95 Each

NOW

1995 Each

BONEMEAL

95

Each

Acorus Golden Edge Carex Amazon Mist Ophiopogon Vittatus

WAS 26.95

ROUNDUP

CUPHEAS

NOW

95C

van die gesteelde hekke en die rommel word op gereelde basis opgetel,” sê hy. Van der Merwe sê rommelstrooiery is ’n deurlopende probleem, aangesien persone wat aan die ander kant van die grensdraad vir openbare vervoer wag, rommel oor die muur gooi. Dié gemors word egter gereeld opgetel. “Baie geld is die afgelope twee jaar by die begraafplaas spandeer en dit is ’n deurlopende proses,” sê hy.

SAVERS

PHORMIUM

COBBLES

Bettie, wat nog twee seuns het, sê behalwe dat Johan al die jare belasting betaal het, betaal haar ander twee seuns tog ook belasting. In reaksie sê Brendan van der Merwe, raadslid vir wyk drie waaronder die Stikland-begraafplaas val, die rede dat die gras in die begraafplaas bruin van kleur is, is omdat dit onlangs deur werknemers van die Stad Kaapstad met onkruiddoder bespuit is. “Die Stad is tans besig om kwotasies te ontvang vir die vervanging

BELLVILLE KENILWORTH MILNERTON CONSTANTIA -

1895

TEL - 021 919 1106 TEL - 021 671 9050/1 TEL - 021 528 4000 TEL - 021 794 2221

NOW

895 Each

(SANSCAPE) NOW

WAS 19.95

1195 2 kg

www.stodels.com Offers valid till 4 March 2012 while stocks last


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.