TygerBurger Brackenfell - 20 January 2021

Page 1

BRACKENFELL or

Purchase any

Bedset or Mattress & stand a chance to your share of R250 000 !

WIN

Valid @ all branches until Friday 30 April 2020

T’s & C’s apply

BELLVILLE - 021 944 3330

Woensdag, 20 Januarie 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

TygerBurger

E&OE

Teken in by www.netwerk24.com.

BRACKENFELL: TALLE AANGEKEER VIR MISDAAD

Gemeenskap help bende kapers vang DESIRÉE RORKE @dezzierorke

G

All the world’s a stage Kraaifontein’s dance extraordinnaire Lee Kotze says he bears testament that the only way one can be happy is not by trying to please others, but starting with doing what makes you happy. Known to many of his stage audiences as Mcenzlee Kash, the German-based drag performer and model has recently wrapped up a stage play he and three of his friends created while on production break last year due to the global Covid-19 pandemic. He also featured in the South African drama film Riding with Sugar which is currently streaming on Netflix. Read more on page 4.

emeenskapsbetrokkenheid het daartoe gelei dat talle misdadigers verlede week in Brackenfell aangekeer is. Op Saterdagoggend 16 Januarie is ’n vyfman-bende van vermeende kapers en gewapende rowers met die hulp van op-en-wakker privaat sekerheidspersoneel deur die polisie in hegtenis geneem. Volgens kol. Andrè Traut, provinsiale polisiewoordvoerder, het sekerheidsbeamptes van Bolt Risk Management ’n polisievoertuig op patrollie in Frans Conradierylaan gestop. “Hulle het die polisie ingelig oor ’n verdagte voertuig, ’n goudkleurige Toyota Etios, nie ver agter hulle nie. Die polisiemanne het dadelik omgedraai en die voertuig op die hoek van Frans Conradie-rylaan en Okavangoweg onderskep. “Die voertuig het ooreengestem met ’n voertuig wat op 15 Januarie 2021 in Kraaifontein gekaap is,” sê Traut. Die voertuig is deursoek toe ’n ronde ammunisie, ’n gaspistool en verskeie selfone gevind is. Daar is ook vasgestel dat die mans vroeër die oggend ’n drawwer van haar selfoon beroof het. Dié 42-jarige vrou het in Blackberrystraat in Sonkring gedraf toe die mans haar beroof het. Die vyf mans tussen 22 en 30 jaar is in hegtenis geneem en in die Brackenfell-polisieselle aangehou. Hulle het op Maandag 18 Januarie in die Blue Downs-landdroshof verskyn op verskeie aanklagte. In ’n onverwante voorval op dieselfde dag is nog twee verdagtes van 26 en 28 jaar van Scottsville, Kraaifontein Saterdag deur lede

021 982-2833

van Brackenfell se polisie in hegtenis geneem weens huisbraak op ’n sakeperseel in Tarentaalstraat en diefstal uit ’n motorvoertuig in Vibenstraat. “Die ondersoek het gelei tot die deursoeking van die huis van die verdagte en die gesteelde goedere in albei misdade is teruggevind.” Die twee mans sal Maandag in die Kuilsrivier-landdroshof verskyn. In nog twee gevalle verlede week is ’n 37-jarige man van Kaapstad op 11 Januarie in hegtenis geneem vir bedrog nadat hy ’n selfoonkontrak probeer aangaan het met ’n identiteitsdokument wat nie aan hom behoort nie. Die winkelassistent by die selfoonwinkel in die Brackenfell-sentrum, het onraad vermoed en die plaaslike polisie dadelik in kennis gestel. Die man is deur die Brackenfell-polisie aangehou tot en met sy hofverskyning op 14 Januarie. Daar is ook ’n uitstaande lasbrief vir inhegtenisneming op ’n aanklag van winkeldiefstal in Johannesburg op sy rekord gevind. Op Woensdag 13 Januarie is ’n 43-jarige man van Kraaifontein in hegtenis geneem weens inbraak en diefstal toe hy ’n skootrekenaar by ’n gas in ’n gastehuis in Proteahoogte gesteel het. ’n Gas het die man om 10:10 by die gastehuis sien uitstap en ’n paar minute later besef sy skootrekenaar is weg. “Hy en nog ’n vriend het toe die area begin deursoek en die man in Kruispad gewaar en self aangekeer. Sy skootrekenaar was in die man se rugsak,” sê kapt. Erica Crous, polisiewoordvoerder. Die man het op Vrydag 15 Januarie in die Kuilsrivier-landdroshof verskyn.

THE ORIGINAL FRUIT & VEG MARKET Offer Valid from 20 Jan – 25 Jan 2021. While Stock Last.

SHOP 56, BRACKENFELL CENTRE, WILLIAM DABB ST. BRACKENFELL

TRADING HOURS: MON-FRI 08:00 - 18:00 | SATURDAYS 08:00 - 16:00| SUNDAYS CLOSED

FRESH PRODUCE WILL BE AVAILABLE. X1WH3MTH-AL200121


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
TygerBurger Brackenfell - 20 January 2021 by Tygerburger Newspaper - Issuu