TygerBurger Brackenfell - 24 June 2020

Page 1

BRACKENFELL

Woensdag, 24 Junie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

BRACKENFELL: LAERSKOOL OPEN IN GEHEEL

Spotted

Skool weer voltallig DESIRÉE RORKE @dezzierorke

N

adat die skool verlede week die groen lig van die provinsiale onderwysdepartement gekry het, is die Laerskool Brackenfell die eerste skool in Brackenfell om volgende week weer na ’n vol skool terug te keer. Faffa Coetzee, skoolhoof, het verlede Maandag (15 Junie) namens die skool se bestuursraad by dié onderwysdepartement aansoek gedoen om vrygestel te word van die voorgestelde departementele infasering van leerders by skole landwyd. Hy is ’n dag later skriftelik deur Brian Schreuder, WesKaapse onderwyshoof, in kennis gestel dat hul aansoek suksesvol was en die skool die proses kan begin om al sy leerders te laat terugkeer. Nasionale wysigings wat bepaal dat ’n skool toegelaat mag word om af te wyk van infasering van leerders, is op 1 Junie bekend gemaak. Volgens Coetzee is sy personeel van 125 onderwysers, ondersteuningspersoneel, assistente en skoonmakers oorgehaal om die skool se leerders terug te verwelkom en opgewonde oor die vooruitsig om weer ’n vol skool te hê. “Al die ouers sal deeglik ingelig word oor die nuwe protokol en gebruike by die skool wat weens Covid-19 genoodsaak word,” sê Coetzee. Volgens hom is hierdie departementele magtiging onderhewig daaraan dat die Laerskool Brackenfell aan al die regering se minimum gesondheids- en veiligheidsvereistes en -voorwaardes sal voldoen. “Dit behels dat al die nodige fisieke gesondheids- en afstandvereistes nagekom moet word, alle

“Nasionale wysigings wat bepaal dat ’n skool toegelaat mag word om af te wyk van infasering van leerders is op 1 Junie bekend gemaak.”

A weaver (ploceus capensis) at the Cape Flats Nature Reserve at the University of the Western Cape. The academic institution released the pictures to celebrate Nature Photography Day on 15 June, and to showcase the diversity at the 34ha reserve. The pictures were taken by environmental education officer and conservation photographer Laurenda van Breda. She also takes on a leading role in organising the reserve’s annual faunal survey. The reserve uses five motion sensor cameras. PHO-

best buy

69

.99 p/kg

SANDWICH HAM - DELI

SERVING SUGGESTION

49

.99 p/kg

5

.99 p/100g

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 24TH - 30TH JUNE 2020

SMOKED VIENNAS - DELI SERVING SUGGESTION

UNLOCK BIG savings

BBQ / PERI PERI WINGS SERVING SUGGESTION

SERVING SUGGESTION

SERVING SUGGESTION

TO: LAURENDA VAN BREDA

OXTAIL

leerders te alle tye met Covid-19-maskers toegerus sal wees en al die gebruike om besmetting te voorkom, toegepas moet word. Ingevolge die ooreenkoms sal die Laerskool Brackenfell deurentyd ondergeskik wees aan toesigmaatreëls en inspeksies deur die departement en word die skool aangeraai om al die moontlike te doen om te verseker dat al die vereistes te alle tye nagekom word. “Die vergunning aan dié skool beteken dat die leerders in twee groepe sal terugkeer skool toe. Op Maandag 29 Junie sal die leerders van graad 1, 3 en 6 terugkeer skool toe, terwyl grade R, 2, 4 en 5 hulle ’n week later op 6 Julie sal volg. Die Hoërskool Brackenfell het ook aansoek gedoen om die vergunning, maar het tot dusver nog net goedkeuring gekry om sy graad 11’s op Maandag 29 Junie terug te verwelkom. “Ons wag nog om te hoor of ons aansoek vir die ander grade suksesvol was,” sê die hoof, Jannie Muller. Beide Proteahoogte Akademie en Laerskool Bastion in Proteahoogte sal hou by die oorspronklike infasering van die ander grade op 6 Julie (grade 1, 2, 3, 6, 10 en 11) en 3 Augustus (grade 4, 5, 8 en 9), het woordvoerders van dié skole vandeesweek bevestig. Volgens die provinsiale onderwysdepartement is 188 openbare skole in die provinsie se aansoeke om wysiging goedgekeur. “Hierdie wysigings was hoofsaaklik bedoel om onafhanklike skole en in uitsonderlike omstandighede, sommige openbare skole, te help,” sê Kerry Mauchline, woordvoerder vir Debbie Schäfer, minister van provinsiale onderwys. “Dis nie bedoel om die terugkeer van leerders na openbare skole te versnel nie,” sê sy.

BRITO’S

CHOICE

29.99

SOUTHERN COATING- 200G ASSORTED

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

p/kg

14.99 each


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.