TygerBurger Brackenfell 20171018

Page 1

BRACKENFELL

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

Electricity Cost Hurting Your Pocket ? Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only

R 399 pm Tel. 0861 115 115

www.mrsola.co.za

Woensdag, 18 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

NOW ON @ ALL branches until Sunday 22 October 2017 - While stocks last

Lucky Draws • Spin the Wheel • Many special offers !

BELLVILLE - 021 944 3330 @TygerBurger

E&OE

TygerBurger

PROTEAWEG: OOGGETUIE­INLIGTING DIESELFDE VIR POLISIE

D Drama oor ‘k kaping’ bly misterie m

‘Old­school’ rocker

DESIRÉE RORKE @edezzierorke

V

At the age of 26, Bruce Sonnekus recently obtained one of the highest accolades in guitar music and plans to showcase this in his upcoming production, Rock n Roll Time Machine, at the Jamrock Theatre in Brackenfell. Full story on page 4.

olge ens ’n TygerBurger-berig van 12 Okto ober is ’n man se motor Donderdag amp per by ’n stopstraat in Proteaweg in Bracke enfell gekaap. Dit is v volgens inligting wat die koerant ontvang h het van ’n ooggetuie, wat die betrokke voorva al op die dag aan die Brackenfell-polisie en en n later aan TygerBurger gerapporteer he et. Dié ooggetuie, Benjamin Kamp, sê D hy het direk agter die motoris geh sstop toe die voorval om sowat 08:30 plaasgevind het. p “Die man het die motoris se deur oopgeruk en probeer om by die passasierskant van die voerd tu uig in te klim. Ek het eers gedink die e twee mans ken mekaar, maar gou beseff dit was nie die geval nie toe die bestuurde er uitklim en op die man begin skreeu,” v vertel Kamp. “Die motoris het toe teruggesp pring in sy motor en vorentoe beweeg, waa arna die ander man sy motor met klippe besstook het,” sê Kamp. Die mottoris het daarin geslaag om weg te ry, waarn na die ander man weggehardloop het. Volgenss Kamp was die man nie sigbaar gewapen nie e, maar het hy ’n sak by hom gedra. Kapt. Erica Crous, woordvoerder van die Brackenfe ell-polisie, het ná die voorval bevestig datt die polisie bewus was van die voorval,, m maar dat geen saak by die polisie aanhangig gemaak is nie. Sy het Maandag aan TygerBurger herbevestig dat dit wel Kamp was wat die voorval aan hulle gerapporteer het, en dat sy weerga-

we van gebeure aan die polisie dieselfde is as dié aan TygerBurger. Ná die storie gepubliseer is, het Leanda van der Westhuizen op die Brackenfell News and Info-Facebookgroep beweer dat haar huishulp ook die voorval sien gebeur het en dat dit nie ’n kapingspoging was nie, maar wel ’n persoonlike onderonsie tussen die twee betrokke mans. Haar kommentaar het as volg gelui: “Ek wil gou ietsie sê oor die ‘kapingsdrama’ gister wat almal so op hol het. My huishulp was daar en het my vanoggend die hele storie vertel. Die ‘kaper’ ken die ‘slagoffer’. Hy het vir hom gewerk. Hy was by hom in die motor. “Hulle het so ’n entjie van die robot af in Proteaweg van die pad afgetrek en die ‘kaper’ het uitgeklim en die deur vasgehou en gesê die man kan nie ry voor hy hom nie betaal het nie, waarop die man geweier het en daar ’n gevloek en geskel uitgebreek het en die ‘kaper’ die twee bakstene opgetel het. “Ek hoop TygerBurger gaan hul feite regkry voordat hulle hierdie storie plaas vir sensasie. Ons weet ons lewe in gevaarlike tye en moet paraat wees, maar om verdraaide stories oor ‘kapings en misdaad’ te publiseer, help niemand nie. TygerBurger is welkom om my huishulp te kontak vir bevestiging van wat gister regtig daar gebeur het.” TygerBurger het Van der Westhuizen gekontak om haar huiswerker se nommer te bekom vir ’n onderhoud, waarop sy belowe het om die nommer aan TygerBurger se redakteur, Michelle Linnert, te e-pos. Teen Maandagoggend om 11:30 het ons egter nog nie die beloofde e-pos ontvang nie, en kon ons dus ook nie met die betrokke huishulp praat nie. V Na bladsy 2.

MILLION BELLS HANGING BASKET

IN FULL BLOOM

WAS 119.95

NOW

PETUNIA 6 PACK

PELARGONIUM

WAS 19.95

NOW

12.95

www.stodels.com

WAS 59.95

NOW

19.95

WAS 49.95

NOW

21.95

44.95

OKLAHOMA ROSE

BUTTERFLY BUSH

SUTERA

MOTH ORCHID 2 STEM

WAS 49.95

WAS 139.95

21.95

44.95

NOW

NOW

WAS 179.95

NOW

119.95

Offers valid until 22 October 2017. While stocks last.

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U12EBD-AL181017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.