Tygerburger brackenfell 20171122

Page 1

BRACKENFELL

WINNER BEST

FREE NEWSPAPER IN SA

• Poles, Latte, Droppers • Decking, Balau etc. • Timbacore Fencing

• Wendy houses & Cabins • Railway sleeper furniture • Structural Timber etc.

Clai Cl aim m yo your ur

20% DIS CO

OUNT on re on reta tail, il, no now w T& C's Apply

15 Farad street Stikland, Bellville, (NEXT to the R300 Freeway) T: 021 949 5555 • C: 081 598 0006 • www.timbacore.co.za

X1U4KGAD-AL221117

Woensdag, 22 November 2017 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger g

TygerBurger

Dressed up for a day of decadence The Sunflower Fund hosted a high tea at Boere Sjiek coffee shop in Brackenfell last week to raise funds for this worthy cause. Funds will be used to recruit new blood stem cell donors. Here Helet Byron (left) from Durbanville shares a moment with master of ceremonies, Kia Johnsen, from Blouberg. More pictures on page 18.

ROSENPARK­VOORVAL: ‘ELSANNE IS ’N STERK VROU EN IS AL DEUR BAIE DINGE’

Vrou ná skietery verlam NIELEN DE KLERK @nielendk

D

ie vrou wat twee weke gelede deur haar eksman geskiet is voordat hy die pistool op homself gerig het, is in die voorval verlam. Dit gaan egter al “baie beter” met Elsanne Kamffer (47), vertel haar vriend, Ivan Strydom. “Sy is weer haar ou self, en lag baie.” Elsanne se eksman, Kobus Kamffer (53), het drie weke gelede by haar werk in Rosenpark in die groter Tygervallei-omgewing, opgedaag.

SAVE R20

Hier het hy eers verskeie skote op haar afgevuur en toe homself in die kop geskiet. Hy is later in die hospitaal oorlede. Elsanne is in die rug gewond en daardeur van onder haar arms af verlam. Nadat die skietery plaasgevind het, was Elsanne nog by haar volle bewussyn tot sy by die teater uitgekom het, vertel Strydom. “Sy het geweet sy is geskiet en het geweet sy kon nie haar bene voel nie.” Elsanne is nog in die hospitaal en het verskeie ander mediese probleme wat sy moet verwerk. Op die oomblik sukkel sy nog met een van

verbeter. “Ons hoop vir miracles – vir haar arms en asemhaling om reg te kom. As iets anders gebeur, is dit ’n bonus.” Hy sê hulle is dankbaar vir al die oproepe en gebede en sy is nou gereed om besoekers te kry. Hierdie is nie die eerste keer wat sy al teenspoed getref het nie. “Sy is ’n baie sterk vrou. Sy is al deur baie dinge,” vertel hy. Elsanne het voorheen kanker gehad en is eers vanjaar weer “skoon” verklaar. Kobus, wat saam met sy broer ’n motoronderneming besit het, is intussen begrawe. V Na bladsy 2.

SAVE R10

SAVE R20

HOT

BLACK

haar longe nadat ’n koeël dit deurboor het. Sy haal tans kunsmatig met die hulp van ’n trageostomiebuis asem. Sy kan daarom nie tans praat nie, maar Strydom sê sy is ten volle by haar bewussyn. “Sy luister en verstaan alles.” Die buis sal eers uitgehaal word as sy self ten volle kan asemhaal. Sy sukkel ook nog met die gevoel in haar arms. “Sy kan haar skouers maklik beweeg en haar arms optel en bietjie druk uitoefen, maar sy het min gevoel in haar hande.” Sy kan haar vingers met moeite beweeg. Hierdie probleme kan egter nog moontlik

FRIDAY

SPECIALS

Cheese Viennas - Deli

R32.99

p/kg

ALL WEEKEND

R90.00

p/pack

Chicken Freezer Bag 6kg

R189.99

p/bag

Bacon & Egg 750g Cheesy Polony 250g Chilli Polony 750g

DEAL

Pork Pack 2kg

SAVE

WOW

Consisting of leg, shoulder, rasher and stew

Prices valid at all Brito’s stores (Excl. Knysna & George stores) 24-25 Nov 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

Polony Combo

SAVE R10

R40.00

p/combo


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.