BRACKENFELL
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
THE GIFT THAT GROWS POINSETTIA
Electricity Cost Hurting Your Pocket ?
WAS 79.95
NOW
49.95
Save at least R 500 pm with a Solar Water Heater from only
BLACK POT COVER
WAS 94.95
R 399 pm Tel. 0861 115 115
NOW
49.95
INDOOR PLANT
www.mrsola.co.za
Offers valid until 10 December 2017. While stocks last.
X1U5N5ND-AL061217
Woensdag, 6 Desember 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
TUSSENVERKIESING: DA KRY 71% VAN DIE STEMME
Bresler wil dienste verbeter
DESIRÉE RORKE
dat alle inwoners van die wyk dieselfde gediens word. Baie van die inwoners in Kraaifontein het gesê dat hulle afgeskeep gevoel hynhardt Bresler van die DA is die nu- het,” sê Bressler. we wykraadslid in Brackenfell en Na gelang van sy verkiesingsbeloftes om Kraaifontein se Wyk 102 – ’n verant- misdaad, swaar verkeer en hoëdigtheidsbewoordelikheid wat hy met groot geesdrif wil huising in die wyk aan te spreek, sê Bresler, aanpak. ’n oud-polisieman, dat hy hom beskikbaar Die DA het 2 783 stemme gekry in verlede sal stel om al die polisie- en gemeenskapspoweek se tussenverkiesing in dié wyk. Dit is lisiëringsforum-vergaderings by te woon om 71% van die stemme wat uitgebring is. insette te lewer. Die gewese wykraadslid “Ek sal ook al die buurtCarin Brynard, wat vir die wagte in die area wil ontCape Party gestaan het, het moet om te hoor met watter ‘Met betrekking tot probleme hulle worstel. 731 stemme gekry. Brynard het in Augustus “Dit is hier waar jy die behuising wil ek die gouste agterkom waar jy as uit die DA bedank. Die VF+ het 321 stemme raadslid kan help om bome belastingbetalers te gekry, die ACDP 60, die EFF snoei of ligte te laat reg 6 en die ANC 4. maak,” sê hy. verenigings nader Net 3 905 uit die 17 000 geDieselfde geld vir die twee registreerde kiesers in die en hul vergaderings stadsverbeteringsgebiede in wyk het gestem. Daar was Brackenfell. bywoon om hul gedurende die aand deurenWat betref die verkeerstyd enkele kort rye by stemprobleme in die wyk, sê bekommernisse aan Bresler dat hy gaan aanvoer busse in Brackenfell. “Vir die onmiddellike toedat druk op Sanral uitgeoete spreek’ koms vir wyk 102 sal ek so fen moet word om die brûe gou moontlik na die bena die N1 in die noordelike staande wyksplan wil kyk om te sien waar- voorstede te verbreed sodat die brûe die vervoor die vorige raadslid begroot het en van keer kan akkommodeer. daar my beplanning doen,” het Bresler ná sy “Ek sal ook poog om die MiCity-busdiens oorwinning aan TygerBurger gesê. na die noordelike voorstede te bespoedig. Hy sal ook so spoedig moontlik aandag gee Hierdie probleem is egter nie net ’n wyk 102aan die munisipale versoeke vir dienslewe- probleem nie,” voeg hy by. ring, wat in die weke voor die verkiesing aan “Met betrekking tot behuising wil ek die hom gestel is, sê hy. belastingbetalersverenigings nader en hul “Een van die grootste uitdagings wat vir vergaderings bywoon om hul bekommernisdie wyk voorlê is om die dienste reg deur die se aan te spreek. wyk op standaard te hou en seker te maak V Na bladsy 2.
@dezzierorke
R
Supermaan Die supermaan soos dit Sondagaand opgekom het. Die foto’s is tussen 19:35 tot 19:41 vanaf die parkeerarea boop die parkeerdek van die Pick n Pay in Ou Paarlweg in Brackenfell geneem. StarPeople, ’n groep amateurastronome het ’n teleskoop daar opgestel vir die publiek om na die maan te kyk. Edward Foster sê die term supermaan het maar onlangs in gebruik gekom en dui bloot daarop dat die maan in sy baan die punt bereik waar dit die naaste aan die aarde is (ongeveer 357 000 km). Met die blote oog sal net gereelde volmaankykers ’n verskil kan sien, maar die maan is wel sowat 14% groter en 30% helderder as wanneer dit op sy verste punte van die aarde (ongeveer 406 000 km) af vol sou wees. Die naaste wat die maan in hierdie eeu aan die aarde gaan kom, is 350 421 km in 2052. FOTO: EDWARD J.F. FOSTER
THE GIFT THAT GROWS GIFT CARDS AVAILABLE ONLINE & INSTORE FUCHSIA
WAS 49.95
BONSAI GIFT PACK
NOW
19.95
SUCCULENT IN OWL POT 8CM
PLASTIC JACINTA HANGING BOWL
WAS 99.95
WAS 29.95
NOW
14.95
WAS 139.95
www.stodels.com
NOW 69.95
MOTH ORCHID 2STEM
POINSETTIA
NOW
NOW
WAS 179.95
119.95
59.95
49.95
POT COVER (AVAILABLE IN WHITE/BLUE/GREY)
BLACK POT COVER
NOW
NOW
WAS 129.95
NOW
INDOOR PLANT
WAS 79.95
INDOOR PLANT
69.95
Offers valid until 10 December 2017. While stocks last.
WAS NOW 19.95 19.95 39.95 19.95 24.95 9.95
MARGARET ROBERTS 27.95 LAVENDER STRAWBERRY 39.95 ROSEMARY TERRACOTTA POT 15CM
WAS 94.95
INDOOR PLANT
49.95
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Constantia 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400 X1U5XL6M-AL061217